Netwerk24 Jong Engelse stof Jong Bokke af
Die Jong Bokke is Vrydagaand behoorlik deur hul eweknie van Engeland in Coventry afgeransel. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Grens terug op veld danksy regeringshulp
Die rugbyspan van die Grens-Bulldogs neem van Sondag af aan die SuperSport-uitdaagreeks deel – al is dié unie steeds onder die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se administrasie. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Harmse van sy troon gestamp
Suid-Afrika het na 24 jaar uiteindelik ’n nuwe koning in die hamergooi. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 SA breier sal oog op Simoné in Varsityreeks hou
Die Protea-hokkievroue se afrigter, Robin van Ginkel, sal die terugkeer van Simoné Gouws in die Varsityreeks fyn dophou. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 SA se Karla onderkaptein by Aussie-span
’n Mens kan net soveel oefen. Laat ons begin speel!. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Wêreld se oë op Farah en Kipchoge
In die wêreld van padwedlope is alle oë Sondag op Londen gerig, waar die Keniaanse langasem Eliud Kipchoge vir die eerste keer sedert sy wêreldrekord in September verlede jaar weer vir die marathon … Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Vuisvoos Kings soek troosprys
Asseblief, blaas tog net die eindfluitjie!. Sport (26-04-2019)
Maroela Crusaders trek die Lions se tande
Die Lions se Superrugby-probleme lyk nie einde te hê nie nadat hulle Vrydag ʼn nederlaag teen die Crusaders gely het. Sport (26-04-2019)
Maroela Highlanders trap Sunwolves se tjank af
Nieu-Seelanders leer Japannese ’n rugbyles. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Chanel bly op wenpad in Turkye
Daar is geen keer aan die segetog van Suid-Afrika se Chanel Simmonds in Turkye nie. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Hentie was ‘ ’n rugbyman in murg en been’
’n Merkwaardige, lojale en joviale rugbyman. Wynand Claassen, voormalige Springbok-kaptein, het Hentie Serfontein Vrydag so beskryf. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Dwaine se graafskap-droom word waar
Die veelsydige Protea Dwaine Pretorius sal hom ná die Wêreldbeker-toernooi by Northamptonshire aansluit. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Al kry Leeus pak, is Swys trots op sy ‘welpies’
Al moes hy hier uit Suid-Afrika op televisie kyk hoe sy span met 36-10 deur die Crusaders verslaan word in hul Superrugby-kragmeting, was die durf wat die welpies van die Leeus gewys het, vir Swys de … Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Talentwerwers sak toe op Kimberley
Talentsoekers gaan aanstaande week na die Wildeklawer-skolerugbytoernooi in Kimberley stroom om inkopies met die oog op die toekoms te doen. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Suné neem Proteas se leisels teen Pakistan
Suné Luus gaan die Protea-vrouekrieketspan aanstaande maand in die plek van die beseerde Dané van Niekerk teen die besoekende Pakistan aanvoer. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 ‘Rob trek seuns voor’
Nie net moet die Haaie Saterdag in Sydney teen die Waratahs poog om hul Superrugby-skip terug op koers te kry nie, hulle moet boonop aanslae uit eie geledere trotseer. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Bulle soek punte-buffer voor oorsese toer
Handré Pollard, kaptein van die Bulle, sê dit is deurgaans sy span se doelwit om nie insinkings te hê nie. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Kiwi’s vee Sunwolves plat
Die Highlanders se rugbyspan het Vrydag in Tokio soos ’n goed geoliede masjien oor die Sunwolves gerol. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 ‘Rassie moet Herschel dophou’
'Gemeet aan sy vertonings vanjaar is Herschel een van die beste skrumskakels in Suid-Afrika.' Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Oud-baas van Blou Bulle oorlede
Een van die grotes in Blou Bul-rugby, Hentie Serfontein, is oorlede. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Sale se groeiende SA kwota maak opslae
Die Engelse klubspan die Sale Sharks het Woensdag aangekondig dat hy die dienste van die Bulle se Springbok-slot Lood de Jager vir drie jaar bekom het. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Crusaders-golf verswelg Leeus in Christchurch
Jy kan nie teen donderweer hoes nie. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Beale besorg oor Folau se geestes-toestand
Kurtley Beale is bekommerd oor Israel Folau se geestesgesondheid, maar sê die Waratahs en Wallabies moet aanbeweeg. Sport (26-04-2019)
Netwerk24 Basta met sjampanje vir wenners
Die Engelse Sokkervereniging (FA) gaan wegdoen met die tradisie om sjampanje aan titelwenners uit te deel in ’n poging om nie aanstoot te gee aan spelers wie se geloofsoortuigings hulle verbied om … Sport (26-04-2019)