Netwerk24 Oud-Blitsbok nou by Pumas
Die effens vergete oud-Blitsbok Carel du Preez het hom onlangs by die Pumas in Mbombela aangesluit. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Ikeys 1ste keer gasheer vir studentehokkie
Heelwat spelers in die Proteas se vergrote oefengroep gaan in aksie wees in die Varsity-hokkietoernooi vir vroue, wat in Mei plaasvind. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Willemse roep Baai nié finaal vaarwel
Dit gaan vir hom ’n “bittersoet oomblik” wees om Saterdag sy laaste wedstryd vir die Southern Kings te speel, sê die haker Michael Willemse. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Jamba terug in Rosestad na draai in die Baai
Die Springbok-vleuel Jamba Ulengo is terug in Bloemfontein en sal môre vir Vrystaat XV teen die Haaie XV in SuperSport-uitdaagreeks opdraf. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Semenya baas in taai 5 000 m
Eendeweer in Germiston het Wayde van Niekerk Donderdag sy spykerskoene terug in sy sak laat sit – maar kon Caster Semenya nie weerhou van nóg ’n stukkie geskiedenis nie. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Dubbele vreugde vir City ná derby-sege
Ná Manchester City se belangrike sege oor Manchester United in ’n Premierliga-wedstryd Woensdagaand, was daar Donderdag nog ’n kersie op die koek vir dié sokkerklub. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Windies trek stralejakker Russell nader
Dat die veelsydige Andre Russell deesdae skaars vir die Wes-Indiese Eilande in eendagwedstryde in aksie is, het nie teen hom getel toe dié land se groep vir die Wêreldbeker-toernooi aangewys is nie. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Die son skyn weer, sê Swys
Die son begin weer skyn vir Swys de Bruin. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Leeus pak Crusaders sonder Whiteley
As dit nie vir ongeluk was nie, sal die Leeus ook geen geluk hê nie. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Atletiekbase pleit by SAUK oor Comrades
Atletiek Suid-Afrika se grootkoppe het Donderdag met die SAUK vergader in ’n poging om die openbare uitsaaier te oorreed om wél die Comrades-ultramarathon te beeldsend. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Junior Bokke betrek Super-spelers teen Engelse
Die verwagte fisieke aanslag van Engeland is straks die rede waarom die Junior Bokke twee Superrugby-spelers van die Haaie dadelik speelkans gaan gee. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Markram kook terwyl Amla sukkel
Sy grootste mededinger om die Proteas se kolfbeurt saam met Quinton de Kock op die Wêreldbeker-toernooi te begin, sukkel tans met sy kolfpeil. Maar Aiden Markram is besig om homself goed vertroud te … Sport (25-04-2019)
Maroela Foto’s: Herrie oor Bokke se Wêreldbeker-truie
Die Bokke se Wêreldbeker-truie is pas bekendgestel, maar talle ondersteuners het reeds hul ongelukkigheid daaroor uitgespreek. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Bulle gaan Xander strafregtelik laat vervolg
Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) gaan op grond van ’n forensiese verslag ’n strafregtelike klag teen sy voormalige hoëprestasiebestuurder, Xander Janse van Rensburg, indien. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Wat dink jy van die nuwe Bok-trui?
Olyfgroen en oranje-goud – soos toe die Springbokke in 1995 die Wêreldbeker-toernooi gewen het. Só lyk die Bok-trui wat spelers by vanjaar se WB-toernooi in Japan gaan dra. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Stormers steier voordat hulle span aankondig
Die Stormers moes Donderdag noodgedwonge aan hul span vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Bulle verander nadat die senter Ruhan Nel vermoedelik ’n ernstige enkelbesering in hul oefensessie … Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Beast groet Bok-rugby in nuwe trui
Tendai ‘Beast’ Mtawarira beplan om ná vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan sy toetsstewels weg te bêre. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Kommer oor Dale ná skouer sy IPL kortknip
Dale Steyn is op pad terug na Suid-Afrika nadat ’n ou besering aan sy regterskouer opgevlam het terwyl hy vir die Royal Challengers Bangalore in die Indiese Premierliga (IPL) gespeel het. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Swak rand keer dat Bulle vir Lood kan behou
Die Bulle het alles moontlik gedoen om die Springbok Lood de Jager in Pretoria te hou. Ongelukkig vergeefs, sê Alfons Meyer, uitvoerende hoof van die Blou Bulle Maatskappy. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Leeus onder druk teen kampioenspan
Die Leeus smag Vrydag na die nuwe ervaring om te weet hoe dit voel om ’n rugbywedstryd in Christchurch te wen, wanneer hulle die kampioen, die Crusaders, aandurf. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Curwin Bosch kry sy kans op nr. 10
Curwin Bosch kry Saterdag in Sydney teen die Waratahs uiteindelik sy kans in die Haaie se nr. 10-trui. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Murray se ma sê hy is op koers vir terugkeer
Andy Murray is “versigtig optimisties” hy sal in staat wees om hierdie seisoen nog na die tennisbaan terug te keer nadat sy heupvervanging ’n sukses was, sê sy ma, Judy. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Oud-breier kap ‘swape’ oor Folau-sage
“Eenvoudig gestel, as hierdie jongman nie vry is om sy geloofsoortuigings uit te spreek nie, nietemin Christelike oortuigings, is ons almal in die moeilikheid.” Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Só lyk Bok-trui vir WB-toernooi
Olyfgroen en oranje-goud – soos toe die Springbokke in 1995 die Wêreldbeker-toernooi gewen het. Sport (25-04-2019)
Netwerk24 Cobras, Warriors in gunstige posisie
Met twee rondes oor in de plaaslike T20-krieketreeks het die Cape Cobras en die Warriors Woensdagaand hul posisie aan die bopunt van die punteleer verstewig en is gunstig geplaas om … Sport (25-04-2019)