Netwerk24 Loots en Noord-Kaap se paadjies skei
Geoff Toyana en Quinton Friend is van die krieketlui wat reeds belangstelling toon om die Noord-Kaap (Griekwas) volgende seisoen af te rig, nadat die paadjies van dié krieketraad en Loots Bosman … Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Lood gaan ook nou ponde verdien
Die Springbok-slot Lood de Jager gaan later vanjaar die Bulle vaarwel roep en vir die Engelse klubspan die Sale Sharks uitdraf. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Chelsea-breier in sop ná stoeiery met spelers
Maurizio Sarri, afrigter van Chelsea, is van wangedrag aangekla deur die Engelse Sokkervereniging (FA), nadat hy Maandagaand in ’n onderonsie met spelers betrokke geraak het. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Steyn se skouerbesering kommer vir Proteas?
Dale Steyn se afwesigheid in die Royal Challengers Bangalore se wedstryd teen die Kings XI Punjab Woensdagaand in die Indiese Premierliga sal Suid-Afrikaners aan die vooraand van die … Sport (24-04-2019)
Netwerk24 SA jonges kry vierde kaptein in jaar
Suid-Afrika se o.19-krieketspan kry sy vierde kaptein in net meer as ’n jaar wanneer die jonges later vanjaar gasheer speel vir hul eweknieë van Pakistan. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Maccie staan opsy vir jong Turke
Die koms van belowende jong spelers was een van die faktore wat daartoe gelei het dat die Knights se Ryan McLaren besluit het om uit alle krieket te tree. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs nie geflous deur Kings se posisie
Moenie dat die Southern Kings se posisie op die Pro14-punteleer jou flous nie. Dit bly ’n uitdaging om teen hulle te speel. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Bulle leef nie in die verlede
16 Februarie, Loftus Versfeld. Vergeet liefs wat daardie dag gebeur het. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Southern Kings kontrakteer Sexton
As dieselfde Sexton-rugbybloed van ouboet Johnny deur die are van Jerry vloei, het die Southern Kings ’n goeie kopie gemaak. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Louzanne mik na sterre in Londen
Louzanne Coetzee, blinde atleet van Bloemfontein, mik daarna om ’n nuwe beste tyd die naweek tydens die Londen-marathon te hardloop. Sport (24-04-2019)
Maroela Bulls se eie Thor is terug teen Stormers
Vermeulen neem weer plek agter die skrum in, maar Blitsbokvleuel speel Vrydagaand teen Pumas. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Só het goue Bulle bestendigheid gekweek
Karakter, spelerdiepte en kameraderie wat deur kontinuïteit in ’n groep gekweek word, goeie leiers, ’n besielende afrigter en geestelike taaiheid is van die hoofbestanddele van ’n suksesvolle … Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Nr.10 Fleck se nommer-een probleem
Nóg ’n kans vir Josh Stander op losskakel, ’n terugkeer na Jean-Luc du Plessis of ’n klip in die bos met Damian Willemse in die nr.10-trui?. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Italië ná halfeeu gasheer vir dié glanstoernooi
Turyn se Pala Alpitour-stadion sal van 2021 af die gasheer vir die prestigeryke ATP-eindtoernooi wees. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Harmse (45) maak jag op 24ste titel in Germiston
Toeskouers by die Herman Immelman-stadion in Germiston kan vandeesweek, wanneer die Suid-Afrikaanse Atletiek-kampioenskap daar plaasvind, moontlik sien hoe ’n atletiek-wêreldrekord nogmaals verbeter … Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Duane terug om Stormers te help gaffel
Nadat Pote Human die vorige twee wedstryde talle veranderings aan sy span gemaak het, hou hy die keer by sy wenspan in die opbou tot Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Stormers in Kaapstad. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Zverev beleef annus horribilis op baan
Alexander Zverev, wyd gereken as tennis se volgende superster, se sukkeljaar op die baan duur voort. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 SA spelers sondaars in Engelse opkikkertoetse
Statistieke oor Engelse rugby se stryd teen verbode middels het ’n interessante Suid-Afrikaanse kinkel gekry. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 White sien uit na ‘mededingendste WB nog’
Meer as vyf spanne het ’n redelike kans om die Wêreldbeker-toernooi te wen en daarvoor verdien Wêreldrugby ’n pluimpie, skryf Jake White, voormalige Springbok-afrigter. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Serena se dogter wys slag met raket
Sy word miskien in September eers twee jaar oud, maar Serena Williams se dogter, Olympia, is reeds besig om ’n liefde vir haar ma se sport te ontwikkel. Sport (24-04-2019)
Netwerk24 Rugbybaas onthou hoe Thomas oor gaywees bieg
Hy onthou hoe ’n groot wroeging dit vir die Walliese rugbyster Gareth Thomas was om vrede met sy seksualiteit te maak en daarom bepleit Scott Johnson, Australië se direkteur van rugby, vir … Sport (24-04-2019)