Netwerk24 JoBerg2C-ryers gaan dalk reën en modder moet trotseer
Sowat 800 bergfietsryers berei hulle voor om die negedaagse tog van Heidelberg na Scottburgh in KwaZulu-Natal toe te onderneem. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Asseblief Kings, wees positief
Die Cheetahs gaan nie toelaat dat die Southern Kings hul manier van speel ontwrig nie. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Visser wil verspring-droogte breek
Hy het al drie keer agtereenvolgens met die nasionale titel in die verspring weggestap, maar Zarck Visser het sedert sy laaste sege in 2014 ’n droogte van vier jaar beleef en sal vanjaar die bordjies … Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Liverpool-legende Fowler brei nou Doer Onder
Robbie Fowler, gewese doelskieter van Liverpool, gaan in Australië poog om as afrigter nou ook die hoogste sport te bereik. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Chiefs gooi koue water op Cruden-gerug
Hoewel die Chiefs raap en skraap om ’n tweede fikse losskakel te vind, het dié Nieu-Seelandse franchise gerugte verwerp dat Aaron Cruden ’n terugkeer vir sy voormalige Superrugby-span kan maak. Sport (23-04-2019)
Maroela Hier is Kwagga se grootste ondersteuner
Ilke Smith: “Ek is meer opgewonde as hy opdraf, as bekommerd.” Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Beuran op pad na IPL
Die Suid-Afrikaanse swaaibouler Beuran Hendricks is op pad na Indië om hom by die Mumbai Indians aan te sluit. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 3-40 spook steeds by Stormers
Rugbyspeler van die jaar, een van die beste voorspelers ter wêreld en nou óók pa van Pieter. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Kevin nie vanjaar op klei te sien
Suid-Afrika se Kevin Anderson, ’n finalis verlede jaar op Wimbledon, sal met die aanbreek van die grasbaantoernooie eers weer op tennisbane te sien wees. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Oud-Bok Taute word Tiger
Jaco Taute, voormalige Springbok-agterspeler, gaan aanstaande seisoen vir die Engelse klubspan die Leicester Tigers uitdraf. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Groot Rob kan klein Rob ‘drop’
Die nr. 10-trui gaan nie Robert du Preez se vaste eiendom wees op die Haaie se toer van drie wedstryde in Australasië nie. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Xander se lot Woensdag bepaal
Daar sal Woensdag op ’n raadsvergadering van die Bulle besluit word hoe die ondersoek na Xander Janse van Rensburg, dié span se voormalige hoëprestasiebestuurder, op die spits gedryf moet word. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Aussies se oudste Super-speler op krukke
Die loopbaan van Australië se oudste Superrugby-speler is moontlik voortydig deur ’n besering beëindig. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Leeus kry nuwe skakelpaar vir stryd teen Crusaders
Die Leeus pak die Superrugby-kampioen, die Crusaders, Vrydag in Christchurch met ’n nuwe skakelpaar én ’n nuwe heelagter. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Amla speel wel vir Cobras
Hashim Amla is terug in die Cape Cobras se groep om broodnodige voorbereidings vir volgende maand se Wêreldbeker-kriekettoernooi te doen. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Coetzee moet Marx se skoene vul
Vier veranderinge is aan die Leeus se beginspan gemaak vir Vrydag se Superrugby-wedstryd teen die Crusaders in Christchurch. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 5 eendjies in ’n ry!
Die veelsydige Australiese speler Ashton Turner het die houer van ’n onbenydenswaardige wêreldrekord in krieket geword. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Snyman wil wendroogte op Nuweland beëindig
Dit is gewoonlik dié tyd van die seisoen moontlik om ’n voorspelling te waag oor watter Suid-Afrikaanse spanne bestem is vir ’n plek in die uitspeelronde van die Superreeks. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Hunt ‘voel’ vir beleërde Folau
Die Waratahs-agterspeler Karmichael Hunt het simpatie vir sy omstrede spanmaat Israel Folau, maar gee toe die Superrugbyspan uit Sydney moet aanbeweeg sonder hom. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Reds se Milner skree vir aartsvyand United
Die Liverpool-middelveldspeler James Milner sê hy sal Woensdag Manchester United ondersteun, maar is nie van plan om die Reds se aartsvyand se kragmeting teen Manchester City te kyk nie. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Schumacher se droom verpletter
Michael Schumacher se voormalige bestuurder sê dié motorsportlegende het “in die geheim beplan” om sy seun, Mick, se loopbaan te bestuur voor sy ski-ongeluk. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Elroy, Glenrose tree aan in OneRun
Twee atlete van die Boxer-atletiekklub, Elroy Gelant en Glenrose Xaba, het bevestig dat hulle op 19 Mei aan die Kaapstadse OneRun-wedloop oor 12 km gaan deelneem. Sport (23-04-2019)
Netwerk24 Crusaders rus paar sterre teen Leeus
Die Crusaders is minus drie All Blacks vir hul Superrugbywedstryd teen die Leeus Vrydag in Christchurch. Sport (23-04-2019)