Netwerk24 SA jong atlete skitter in Ivoorkus
Suid-Afrika se o.18-atletiekspan is die beste op die vasteland nadat hy maalvleis van hul teenstanders by die Afrika Jeugkampioenskappe gemaak het wat verlede week in die Ivoorkus gehou is. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Tralies verras VS-kampioen
Sentraal se rugbyspan het Donderdag sy stem dik gemaak deur die Vrystaat se skolekampioen, HTS Louis Botha, pak te gee in die Vrystaatse Hoërskoleliga. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 ‘Stout seun’ Fognini nou in 7de hemel
Die flambojante Italianer Fabio Fognini het sy skokoorwinning oor Rafael Nadal Sondag opgevolg met ’n sege van 6-3, 6-4 oor Dusan Lajovic in die eindstryd van die Monte Carlo-meesterstoernooi. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Proteas pronk in IPL, maar reën het in SA laaste sê
Die Proteas se spanbestuur sal hoop dat Suid-Afrika se Wêreldbeker-uitverkorenes wat tans uitblink in die Indiese Premierliga (IPL), hul spelpeil sal behou in die opbou na die skouspel in Engeland. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Jong Bokkies kry Haai-krag vir blitstoer
Twee spelers wat vanjaar vir die Haaie in die Superrugby-reeks diens gedoen het, is deur die Junior Bokke nader getrek. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Is dit Smith se Pro14 swanesang?
Hy wil nie daaraan dink nie, maar hul laaste Pro14-wedstryd teen die Southern Kings Saterdag in Bloemfontein is in alle waarskynlikheid Franco Smith se laaste aan die stuur saam met die Cheetahs in … Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Chanel wen, maar sak terug op ranglys
Suid-Afrika se Chanel Simmonds het ondanks haar titel in ’n ITF-toernooi in Antalya, Turkye, met een plek teruggesak op die jongste wêreldranglys vir vroue. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Chanel wen, maar sak terug op ranglys
Suid-Afrika se Chanel Simmonds het ondanks haar titel in ’n ITF-toernooi in Antalya, Turkye, met een plek teruggesak op die jongste wêreldranglys vir vroue. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Taiwannees wat soos Tiger wou maak, wen in VSA
As seun het die Taiwannees Pan Cheng-tsung daarvan gedroom om soos Tiger Woods groot gholftoernooie te wen. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Boishaai, Helpies onoorwonne by St. John’s
Maandag was dit dieselfde storie met swaar reën en weerlig wat die laaste sê gehad het by die Paastoernooie wat in Johannesburg gehou is. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Richards twyfel oor Nortjé se vermoë
Die Suid-Afrikaanse groep wat vir die komende Wêreldbeker-kriekettoernooi gekies is, is baie voorspelbaar, sê Barry Richards, een van die voorste kolwers wat hierdie land nóg opgelewer het. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Afgane verras met ‘vergete’ bouler
’n Snelbouler wat Afganistan laas in 2016 in ’n eendagwedstryd verteenwoordig het, is op verrassende wyse in dié land se groep vir vanjaar se Wêreldbeker-toernooi ingesluit. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Vreugde, teleurstelling op toernooi
Die Hoërskool Ben Vorster van Tzaneen was een van die groot uitblinkers op King Edward VII School (KES) se Paastoernooi. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Leeus het Chiefs ‘doelbewus’ om bos gelei
Die Leeus het die Chiefs verlede Vrydag met ’n slap riem gevang in hul Superrugby-oorwinning van 23-17 in Hamilton. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Span moenie oogklappe dra, sê Klopp
Soos Liverpool stadig maar seker al hoe nader aan sy eerste Engelse ligatitel in 29 jaar kom, het dié span se afrigter, Jürgen Klopp, sy spelers gewaarsku om nie tonnelvisie te kry nie. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Khan gooi handdoek in ná lae hou
Die Suid-Afrikaanse swaargewig-bokskampioen se keuse van ’n volgende teenstander kan die oë laat rek. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Brumbies stuur Pocock huis toe
David Pocock, losvoorspeler van Australië, wat saam met die Brumbies in Suid-Afrika was, is huis toe gestuur weens sy kuitbesering. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Folau kan dán sy saak stel
Die Australiese rugbyspeler Israel Folau sal op 4 Mei sy omstrede uitlatings op sosiale media kan verdedig. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Gatland brei Leeus straks teen Bokke
Warren Gatland, afrigter van Wallis, gaan moontlik die Britse en Ierse Leeus se afrigter wees wanneer dié span Suid-Afrika in 2021 besoek. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Papier, Ivan kry koue skouer
Rassie Erasmus gaan geen pasella-kaartjies vir vanjaar se Wêreldbekertoernooi uitdeel nie. Sport (22-04-2019)
Netwerk24 Van plaas en 2de span het Dok hom Bok gemaak
Greyling die plunderaar. Dis hoe die legendariese Wallieser Gareth Edwards die Springbok-flank Piet Greyling beskryf. Sport (22-04-2019)