Netwerk24 Haaie se Robert nie in sak en as
Ondanks die teleurstellende nederlaag teen die Reds in Durban, sê die Haaie-afrigter, Robert du Preez, daar is steeds ’n positiewe gevoel in die kleedkamer. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Reds hou druk vol op Man City
Liverpool is weer boaan die Engelse Premierliga se puntelys nadat hy Cardiff City met 2-0 verslaan het. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Leinster pak Saracens in eindstryd
Johnny Sexton was terug op die veld vir Leinster en het die Ierse span gelei tot die eindstryd van die Europese Kampioeneliga-reeks. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Everton verneder Rooi Duiwels
Everton het Sondag Manchester United met 4-0 verneder in ’n Engelse Premierliga-wedstryd in Liverpool. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Virus trek Pakistani plat voor WB
Shadab Khan, veelsydige krieketspeler van Pakistan, is in ’n wedloop teen tyd gewikkel om betyds reg te wees vir die Wêreldbeker-toernooi wat laat in Mei in Engeland en Wallis begin. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Leeus nie oorhaastig met Swys
Die Leeus se Rugbyunie sal nie ’n oorhaastige besluit neem oor die toekoms van hul hoofafrigter, Swys de Bruin, nie. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Stormers se ysters terug vir Bulle-stryd
Eben Etzebeth en JD Schickerling sal van hul beserings terugkeer om in die slotposisie verligting vir die Stormers te bring voor Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Bulle op Nuweland. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Gelant in wolke oor 1ste Twee Oseane-titel
’n Groot las het van sy skouers afgerol, het Elroy Gelant Saterdag gesê. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Leeus nou ook sonder Marx
Die Leeus speel hul laaste Super-rugbywedstryd op hul oorsese toer sonder hul inspirerende Springbok-haker, Malcolm Marx. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Vunipola uitgejou oor Folau
Dit was vir Billy Vunipola, wat die afgelope week die omstrede Israel Folau ondersteun het, “nogal vreesaanjaend” om Saterdag deur ’n toeskouer gekonfronteer te word. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Leighton Koopman gesels met Branco du Preez
Hy is een van die onbesonge helde van die Springbok-sewesspan, met sy donkiewerk en akkurate skopvoet wat dikwels minder applous ontlok as die skouspelagtige drieë in sewesrugby. Maar dit pla Branco … Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Powell wil met proewe skape van (Blits)bokke skei
Neil Powell gaan proewe hou om sy Blitsbokspan vir die laaste twee toernooie in die Wêreld-sewesreeks uit sy groot groep aanspraakmakers te kies. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Warren Leeus se XXX-faktor
Eendag, wanneer die son sak oor Warren Whiteley se loopbaan, sal die baadjiedraers van Ellispark sekerlik geen teenstand kry as hulle besluit om ’n standbeeld van hom op te rig nie. Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Frith se rekord tuimel byna!
Bongmusa Mthembu, die Comrades-kampioen, het Saterdagoggend in die 50ste Twee Oseane-wedloop oor 56 km in die Kaap gewys waarom hy beskou word as een van die beste ultra-atlete wat die land nog … Sport (21-04-2019)
Netwerk24 Druk laat Swys swig
Swys de Bruin het Woensdag eers sy vrou, Marilize, in Suid-Afrika gebel en met haar oor sy mediese toestand gepraat, voordat hy die Leeus se uitvoerende hoof, Rudolf Straeuli, oor die erns van sy … Sport (21-04-2019)