Maroela Stormers sukkel om uitklophou op Nuweland te plant
Die Stormers was verlede week so te sê onstuitbaar teen die Rebels, maar het vanmiddag weer gewys hoe om ’n wen in die asblik te smyt. Sport (20-04-2019)
Netwerk24 Man sterf tydens Twee Oseane
’n Mansatleet het Saterdagoggend tydens die Twee Oseane-halfmarathon aan ’n hartaanval beswyk. Sport (20-04-2019)
Maroela Nog ʼn Lions-speler terug na SA
Die Lions se sege oor die Chiefs het teen ‘n prys gekom. Sport (20-04-2019)
Netwerk24 Frith stuur boodskap aan Gerda Steyn
Gerda Steyn het Saterdag briljant in die Twee Oseane-wedloop gehardloop, sê Frith van der Merwe wat al 30 jaar die rekordhouer in dié wedloop oor 56 km hou. Sport (20-04-2019)
Netwerk24 Foley voortreflik in Waratahs se sege
Die Waratahs het Saterdag 16 punte in die tweede helfte aangeteken om die Rebels in ’n taai Superrugbyderby in Sydney met 23-20 te troef. Sport (20-04-2019)
Netwerk24 Bongmusa wys hy is 1 van die bestes
Bongmusa Mthembu, die Comrades-kampioen, het Saterdagoggend in die 50ste Twee Oseane-wedloop oor 56 km in die Kaap gewys waarom hy beskou word as een van die beste ultra-atlete wat die land nog … Sport (20-04-2019)
Netwerk24 SA atlete bobaas in Twee Oseane
Twee Suid-Afrikaners het Saterdagoggend heel gepas die 50ste Twee Oseane-ultramarathon in Kaapstad gewen. Sport (20-04-2019)
Netwerk24 Highlanders troef Blues in Kiwi-derby
Die Highlanders is vir die eerste keer sedert die tweede week van die Superrugbyreeks terug op die wenpad danksy hul sege Saterdag met 24-12 oor die Blues in Dunedin. Sport (20-04-2019)
Netwerk24 Is Amir Khan te dapper of te dom?
Die Britse bokser Amir Khan sê hy is “té dapper gebore”. Sport (20-04-2019)