Netwerk24 Warriors jag 2 seges, as die reën ’n slag wegbly
’n “Gefrustreerde” Warriors-krieketspan soek twee oorwinnings binne die volgende paar dae, sê Mfuneko Ngam, die Oos-Kaapse span se hulpafrigter. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Spelers boikot sosiale media
’n Groep van die Engelse Premierliga se voorste spelers skaar hulle agter Engeland se Beroepsokkerspelersvereniging (PFA) se veldtog om sosiale media vir 24 uur te boikot. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Leonard nuwe voorsitter van Britse en Ierse Leeus
Die Engeland Wêreldbeker-wenner Jason Leonard vervang Tom Grace as die voorsitter van die Britse en Ierse Leeus-rugbyspan. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 SA se Chanel haal halfeind in Turkye
Suid-Afrika se Chanel Simmonds, eerste gekeur, het die halfeindronde van die ITF-$15 000-tennistoernooi in Antalya, Turkye, gehaal. Sport (19-04-2019)
Maroela Aussies laat Sharks rooi in die gesig
Reds wen vir die eerste keer sedert 2004 in Durban. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Keniane bly rekord jag
Die roete is oornag verander weens moontlike politieke onrus, maar die Keniaanse atlete gaan voort met hul planne om Saterdag Thompson Magawana se 31 jaar oue rekord in die Twee Oseane-wedloop oor 56 … Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Rassie gaan by Faf aanklop vir WB-raad
Hy is nie iemand wat veel emosie toon nie, maar toe daar Donderdag ’n video van die Proteas gewys is voor die aankondiging van die Wêreldbeker-groep, het hy nogal heel emosioneel geraak, sê Rassie … Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Reds rol die rigtinglose Haaie
Die Haaie was hul eie grootste vyand in Vrydag se nederlaag met 21-14 in die Superrugbyreeks teen die Reds in Durban. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Hendricks skud teleurstelling oor WB af
Reeza Hendricks het hom nie laat onderkry deur die teleurstellende nuus dat hy nie die Proteas se uitsoekgroep vir die Wêreldbeker-kriekettoernooi gehaal het nie. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 AB op pad na Aussies se BBL
Terwyl Suid-Afrikaners nog brom omdat AB de Villiers nie vir oulaas vir die Proteas in die Wêreldbeker-kriekettoernooi gaan speel nie, lyk dit asof die meesterkolwer sy buiging in die Australiese T20 … Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Dwaine kyk Thor-fliek om kalm te bly
Hy het die senutergende paar ure voor die aankondiging van die Wêreldbeker-groep deurgebring deur na ’n Thor-fliek te kyk, sê Dwaine Pretorius. Sport (19-04-2019)
Maroela Lions se Rubicon-oomblik in Hamilton
Whiteley lei beleërde Lions na spogsege teen Chiefs. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 ‘Broederskap’ help Leeus deur taai week
“Uiteindelik het die sterk gesinsverband wat in die span heers deurgekom en het almal vir mekaar gespeel,” sê Ivan van Rooyen, die Leeus se kondisioneringsafrigter. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Sunwolves skok so byna Hurricanes
Die Hurricanes moes Vrydag lank spook om die Sunwolves in hul Superrugby-wedstryd in Tokio te tem. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Dié WB-Proteas moet fiksheid bewys
Verskeie van die spelers in die Proteas se Wêreldbeker-krieketgroep gaan voor die einde van die maand in die kleure van die Suid-Afrikaanse Akademiespan kans kry om hul fiksheid te bewys. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Oud-Cobra Con (38) verloor stryd teen kanker
Huldeblyke van oudspelers en -spanmaats stroom in ná die krieketspeler Con de Lange Donderdagaand sy stryd teen breinkanker verloor het. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Leeus troef Chiefs ondanks drama agter skerms
Die drama wat die Leeus die afgelope paar dae agter die skerms beleef het, het nie op Goeie Vrydag op die veld gewys in hul sege met 23-17 oor die Chiefs in hul Super-rugbywedstryd in Hamilton nie. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 WP se skolerugby in warboel oor topskole haaks is
Skolerugby in die Westelike Provinsie is in ’n warboel, met honderde spelers wat sommige naweke nie by wedstryde betrokke is nie. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Wynand Olivier maak klaar met rugby
Die Warriors-senter Wynand Olivier, wat deel was van die seëvierende Springbokke by die Wêreldbekertoernooi in 2007, tree aan die einde van die seisoen uit. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Naels stomp gekou by skole-rillers
Die eerste dag van skolerugby se vernaamste Paastoernooie het vir ’n rits naelbytstryde gesorg. Sport (19-04-2019)
Netwerk24 Leeus se afrigter op pad terug na SA
Die Leeus sal hulle Superrugbytoer na Nieu-Seeland voltooi sonder hul breier, Swys de Bruin, terwyl ’n interne tugverhoor wag op die verdedigingsafrigter, Joey Mongalo. Sport (19-04-2019)