Netwerk24 Kaapse Stings is hul ‘Bytjie’ kwyt
Die Wes-Kaapse Stings is twee groot angels kwyt. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Leus kolf kontrak by Derbyshire los
Leus du Plooy, ’n voormalige Knights-speler wat die afgelope seisoen teruggekeer het na die Titans – waar hy sy krieket geleer het – het ’n kontrak van twee jaar met die Engelse graafskap Derbyshire … Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Proteas wat tuis speel, ‘nie afgeskeep’
Al het agt Proteas tans die voorreg om hul netbal in oorsese ligas te beoefen, word die res van Suid-Afrika se voorste spelers nie afgeskeep nie. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Zee vind nuwe rugbytuiste by Haaie
Die skrumskakel Zee Mkhabela, wat verlede jaar stil-stil by die Vrystaat-Cheetahs weg is nadat sy kontrak verstryk het, kan volgende week moontlik vir die Haaie uitdraf teen sy ou span wanneer hulle … Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Durbanville SA se nuwe klubkampioen
’n Honderdtal deur Byron Boshoff het die Durbanville-krieketklub gehelp om Woensdag as nasionale klubkampioen gekroon te word. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Kubaan pak Joshua dalk om sy titels
Die Kubaanse bokser Luis Ortiz word geoormerk om in die plek van Jarrell Miller op 1 Junie in Madison Square Garden, New York, teen Anthony Joshua te boks. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Keniane beplan fyn om rekord te troef
Vir die eerste keer in meer as drie dekades lyk dit of daar ’n ernstige aanslag op wyle Thompson Magawana se rekord in die Twee Oseane-wedloop oor 56 km sal wees. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Ierland se Best groet rugby ná WB-toernooi
Ulster en Ierland se kaptein, Rory Best, het gesê hy sal na die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan later vanjaar, sy rugbystewels vir goed wegbêre. Sport (18-04-2019)
Maroela Amla in Wêreldbekergroep ingesluit
Die Proteas se groep vir die komende Wêreldbeker is pas bekend gemaak. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 ‘G’n politieke inmenging in kies van WB-groep’
Daar is gesoek na spelers wat op die krieketveld vir hul land sal sterf. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Yoshiro Mori bedank uit WB-pos
Yoshiro Mori het in ’n verrassende wending sy bedanking as erevoorsitter van die Japanse Rugbyunie aangekondig. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Herfsreën slaan T20-liga vir ’n 6
Die Dolphins en die Warriors se T20-krieketwedstryd Woensdag in Durban is die vyfde van 14 tot dusver in vanjaar se Uitdaagreeks wat weens reën nie ’n uitslag opgelewer het nie. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Keurderbaas het wakker gelê oor Amla
Hy het heelwat slapelose nagte gehad in die aanleiding tot die besluit om Hashim Amla uiteindelik in die 15-tal in te sluit vir die Wêreldbeker-toernooi, erken die grootbaas van die nasionale … Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Bybreker Von Berg los Titans vir Knights
Die Titans-bybreekbouler Shaun von Berg, wat die Proteas se kriekettoer na Sri Lanka in 2018 meegemaak het, is op pad na die Knights. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Stormers verras met Kolisi op bank
Siya Kolisi, die Springbok-kaptein, bevind hom op die Stormers se plaasvervangersbank vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Brumbies op Nuweland. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Protea moet wittebrood uitstel ná hy WB-span haal
Die snelbouler Anrich Nortjé se wittebrood is vir eers op ys. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Chean vee voor eie deur ná Junior Bokke kleitrap
Chean Roux, afrigter van Suid-Afrika se o.20-rugbyspan, het die fout by homself eerder as sy span gesoek nadat die Junior Springbokke Woensdag in Stellenbosch met 33-34 teen Argentinië verloor het. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Top-breiers glo Gianni sal pyp rook vir Leeus
Daar sal duim vasgehou word dat Gianni Lombard met dieselfde sierlikheid waarmee hy as atleet oor die hekkies geseil het, Vrydag sy groot uitdaging as losskakel vir die Leeus teen die Chiefs in die … Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Kings sê nee dankie vir Bok-vleuel
Die voormalige Springbok-vleuel Jamba Ulengo sal nie volgende seisoen vir die Southern Kings speel nie. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Proteas se WB-groep word aangekondig
Die Proteas se 15 man-groep vir die Wêreldbeker-toernooi wat later vanjaar in Engeland gespeel word, word Donderdag in Johannesburg aangekondig. Sport (18-04-2019)
Maroela Grey Kollege begin die jaar goed
As daar nou een onderwerp is wat ouers warmer onder die kraag as die onwettige tenderproses vir die snoepie kan kry, dan is dit skolerugby -ranglyste. Sport (18-04-2019)
Maroela Morgan-hulle wag vir Faf
Engelse span vir Wêreldbeker so te sê gereed; Protea-groep word om 13:00 aangekondig. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Bancroft moker 151 op debuut vir Durham
Cameron Bancroft het ’n onoorwonne 151 lopies behaal in sy eendag-debuut vir Durham op ’n dag wat die onteerde Aussie die Engelse graafskap se geloof in hom beloon het. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Farr-Jones kap Cheika se houding jeens Folau
Die voormalige Wallaby-kaptein Nick Farr-Jones is nie beïndruk met Michael Cheika, afrigter van Australië, se behandeling van Israel Folau nie. Sport (18-04-2019)
Netwerk24 Toe Frith die fiets teen Chappies wou help stoot
Sy het so sterk teen Chapmanspiek uitgehardloop die vrou op die fiets wat die voorloper begelei, kon nie byhou nie en Frith van der Merwe het in ’n stadium vir haar gevra of sy moes help stoot. Sport (18-04-2019)