Netwerk24 Banyana sonder 3 sterre na VSA
Banyana Banyana sal hulle sonder drie van hul sterre teen Amerika, die wêreld se voorste vrouesokkerspan, moet meet. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 SA se 4x400 m-mansaflosspan gaan Japan toe
Suid-Afrika se 4x400 m-mansaflosspan het Woensdag genoeg gedoen by die tweede en laaste ronde van die Grand Prix-atletiekreeks om te kwalifiseer vir die Wêreld-aflosbyeenkoms. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Ou staatmaker gaan Windie-kolwers slyp
Die Wes-Indiese Eilande het die hulp van een van hul voormalige topkolwers ingeroep om dié span vir die komende Wêreldbeker-toernooi te help slyp. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Haaie moet hiéroor obsessief raak
Dit moet ’n obsessie by die Haaie wees om Vrydagmiddag se Superwedstryd teen die Reds in Durban te wen. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Junior Bokke kry bloedneus
Suid-Afrika se o.20-rugbyspan het sy internasionale reeks met ’n bloedneus afgesluit teen sy eweknie van Argentinië op die Markottervelde in Stellenbosch. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Henning skitter in VSA
Suid-Afrika se belowende jong tennisspeler Philip Henning is vroeg in sy eerste jaar aan die Universiteit van Georgia in Amerika reeds besig om naam te maak. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 ‘2018-wentyd sal nie vanjaar deug’
Haar oorwinning in 2018 se Twee Oseane-wedloop het haar hele hardloop-loopbaan verander. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 SA een van 9 wat vroue se WB wil aanbied
Suid-Afrika is een van nege lande wat die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue in 2023 wil aanbied. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Einde van ‘vonnis’ op kantlyn vir Oupa in sig
Die Springbok-losvoorspeler Oupa Mohoje kan teen die einde van die komende SuperSport-uitdaagreeks dalk sy terugkeer tot die spel maak. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Krisis op agtsteman vir Stormers
Die Stormers gaan die Brumbies dalk in Saterdag se Superrugby-wedstryd op Nuweland sonder ’n spesialis-agtsteman moet aandurf. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Engelse los Jofra, vir nou . . .
Hoewel Jofra Archer toe nie gekies is vir Engeland se voorlopige Wêreldbeker-groep van 15 spelers nie, is hy wel in die groep wat intussen opwarmwedstryde teen Pakistan en Ierland gaan speel. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Swys wil Gianni 80 minute op losskakel gee
Swys de Bruin, die Leeus se afrigter, is opgewonde om te sien wat die 21-jarige Gianni Lombard op losskakel kan vermag en wil hom ’n volle 80 minute in Vrydag se Superrugby-stryd teen die Chiefs in … Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Joshua-promotor skarrel ná opkikker-skok
Gesoek: Iemand wat bereid is om oor ’n rapsie meer as ’n maand teen die swaargewigkampioen Anthony Joshua deur die toue te klim. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Ons skrywers kies hul Wêreldbeker-groepe
Die finale WB-groep sal nie almal tevrede stel nie, dis altemit. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Rohan geskors ná hy Hougie bykom
Die Sale Sharks se Rohan Janse van Rensburg het hom ’n skorsing van ’n week op die hals gehaal vir die hou waarmee hy oor die naweek in ’n Engelse klubwedstryd sy mede-Springbok Francois Hougaard … Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Laat Amla tuis, sê oud-keurderbaas
As dit van die eertydse Suid-Afrikaanse keurderbaas, Joubert Strydom, afhang, sal Hashim Amla met Jan Tuisbly se karretjie ry wat die Wêreldbeker-kriekettoernooi betref. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Chiefs sonder 2 staatmakers teen Leeus
Die skrumskakel Brad Weber neem die leisels in die plek van die mede-kapteins Brodie Retallick en Sam Cane wanneer die Chiefs Vrydag teen die Leeus by die Waikato-stadion in Hamilton te staan kom. Sport (17-04-2019)
Netwerk24 Folau belsuit om vir sy loopbaan te veg
Die Wallaby-ster Israel Folau het Woensdag ’n gedragskode-verhoor versoek om Australiese rugbybase se besluit om sy kontrak te beëindig, te beveg. Sport (17-04-2019)