Netwerk24 Magawana se stokou rekord in Keniane se visier
Dis nou 31 jaar wat die rekord van die Twee Oseane-wedloop agter die naam van Thompson Magawana pryk. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Dis SA aflosspanne teen die stophorlosie
Die tweede ronde van die Grand Prix-atletiekreeks sal letterlik ’n wedloop teen tyd wees vir twee van Suid-Afrika se aflosspanne, wat in Potchefstroom vir die Aflos-wêreldbyeenkoms sal wil … Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Lerena pak oud-skopbokser in kryt
Ilunga Makabu het sy neus voor Kevin Lerena gekry in die wedloop om vir een van Oleksandr Usyk se titels te boks. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Bokvroue speel eerste tuistoets in 6 jaar
Die Springbokvrouerugbyspan sal in September vir die eerste keer in ses jaar weer op eie bodem ’n toets speel. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Vergete Bok Ulengo soek nou heil by Kings
Die vleuel Jamba Ulengo, wat drie jaar gelede een toets vir die Springbokke gespeel het, se rugbyloopbaan kan dalk weer by die Southern Kings spoed opbou. Sport (16-04-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Ná die eerste Major van die jaar, die Amerikaanse Meesters, het Tiger Woods opgeskuif na die sesde plek op die wêreldranglys. Daar is ook ʼn nuwe no. 1. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Hawies sal nie nee sê vir Cheetahs se pos
Hawies Fourie, die triomfantelike Maties se afrigter, sal nie nee sê as die geleentheid hom voordoen om die Cheetahs weer af te rig nie. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Raven verloor saam met nuwe dubbelsmaat
Suid-Afrika se Raven Klaasen het sonder sy gebruiklike dubbelspelspanmaat Dinsdag in die eerste ronde van die Monte Carlo-meesterstoernooi gesneuwel. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 ‘Moenie kibbel nie, kies vir Amla’
Lance Klusener sê daar is by hom geen twyfel nie – die ervare Hashim Amla móét in die finale groep wees wat Donderdag aangekondig word. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Jekyll en Hyde-Haaie moet dié streek afskud
Skud daardie wisselvallige streek van julle af. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Dis nie ‘wêreldkrisis’, sê Kurt oor volkslied-flater
Dit is nie ’n “wêreldkrisis” as ’n mens die volkslied verkeerd sing nie, sê Kurt Darren. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Makelaar R18 miljoen ryker danksy Tiger
Die beroepswedder William Hill het Maandag ’n tjek ter waarde van $1,275 miljoen (bykans R18 miljoen) aan ’n man van Wisconsin oorhandig nadat hy $85 000 (R1,2 miljoen) daarop verwed het dat Tiger … Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Engeland beplan reeds optog om WB-titel te vier
Engelse krieket het dalk ’n vloek oor sy eie toernooi uitgespreek, met planne wat reeds gemaak word vir ’n Wêreldbeker-oorwinningsoptog vir sy span. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Monnas oorweeg nie stappe oor dáái plettervat
Die slag wat op 16 Maart in die Kwagga-rugbyweek vir o.14’s by Hoërskool Outeniqua in George rondom die veld weergalm het na dáárdie plettervat, is nog vars in die geheue van die Hoërskool Monument … Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Groentjie-bouler moet Tiere in WB laat brul
Die groentjie-swaaibouler Abu Jayed is in Bangladesj se groep vir die komende Wêreldbeker-toernooi in Engeland en Wallis ingesluit. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Folau se uitsprake kan sy vrou ook benadeel
Die omstrede Wallaby Israel Folau het dalk nie net sy eie rugbyloopbaan gekelder nie. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Whiteley lei Leeus teen Chiefs, Marx rus
Warren Whiteley is terug as kaptein en agtsteman vir die Leeus se rugbyspan in hul Superwedstryd teen die Chiefs in Hamilton op Goeie Vrydag. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Woods se sege ’n sege vir gholf-besigheid
Tiger Woods se oorwinning Sondag by die Meesters-toernooi sal na verwagting ’n hupstoot verskaf aan die afset van borge, uitsaaiers en bane wat ’n toernooi aanbied waar die Amerikaner verskyn. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Saracens waarsku ster oor steun vir Israel
Die Engelse losvoorspeler Billy Vunipola het ’n “formele waarskuwing” ontvang, met sy klubspan, Saracens, wat sê hy het ’n “ernstige oordeelsfout begaan” deur Israel Folau se omstrede uitlatings op … Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Franco het aanbod, maar niks is finaal
Franco Smith, die Cheetahs se afrigter, was Maandag met sy spelers in gesprek nadat dit oor die naweek rugbaar geword het dat hy as Italië se afrigter kan oorneem. Sport (16-04-2019)
Netwerk24 Kurt gekap oor flater met volkslied
Die gewilde Suid-Afrikaanse musikant Kurt Darren het hom Maandagaand in ongewenste geselskap saam met diegene soos Ras Dumisani en Ard Matthews aangesluit. Sport (16-04-2019)