Netwerk24 Goue vierkuns vir Goudveld se Olivier
Goudveld se bielie-slot Rian Olivier het vier drieë gedruk in sy span se oorwinning van 53-10 teen die Rooiskool in die Griffons-liga in Kroonstad. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Maties spog met 5de titel
Wéér kampioene! Die Maties het Maandagaand voor 20000 passievolle ondersteuners in die Danie Craven-stadion in Stellenbosch hul Varsitybeker-titel suksesvol verdedig deur hul tradisionele aartsvyand, … Sport (15-04-2019)
Netwerk24 2 sekondes skei voorstes in Boston-marathon
Twee sekondes het Maandag die wenner en naaswenner in die Boston-marathon geskei. Die Keniane Lawrence Cherono en Kenneth Kipkemoi en die Ethiopiër Lelisa Desisa het die laaste kilometer sy aan sy … Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Hans Moore nuwe kampioen in NWU-reeks
Die Hoërskool Hans Moore van Benoni se eerste rugbyspan is die nuwe kampioen van die NWU-Pukke Sportreeks. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Garín breek Chileense droogte op tennisbaan
Christian Garín het Sondagaand die eerste speler van Chili in ’n dekade geword om ’n ATP-tennistitel te verower. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Edwards bly nou langer by Rooi Drake
Wallis se verdedigingsbreier, Shaun Edwards, het Maandag gesê hy gaan nie meer die pos as Wigan Warriors se hoofafrigter aanvaar nie. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Fleck het ’n buksie-babelaas
Robbie Fleck, afrigter van die Stormers, is op hete kole oor ’n moontlike besering aan sy voorkeur-skrumskakel, Herschel Jantjies, voor Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Brumbies op Nuweland. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Bokke in onderonsie in Engeland
Die Springbok-senter Rohan Janse van Rensburg moet Dinsdag in ’n tugverhoor verskyn nadat hy ’n mede-Bok, die skrumskakel Francois Hougaard, na bewering Saterdag in ’n Engelse klubrugbywedstryd … Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Varsitybeker-eindstryd: Maties t. Tuks
Maties en Tuks pak mekaar Maandag in die eindstryd van die Varsitybeker-reeks in Stellenbosch. Volg al die aksie hier. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Dakar aanstaande jaar in Saoedi-Arabië beslis
Die Dakar-veldtydren gaan, ná ’n dekade in Suid-Amerika, aanstaande jaar in die woestyn van Saoedi-Arabië beslis word. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Monnas beëindig Glenwood se segetog
Die Hoërskool Monument het Saterdag in Durban Glenwood High School se segetog tot ’n aardskuddende einde gebring. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 4de keer skeepsreg vir Patria
Ná drie jaar se trane het die Patria-manskoshuis van die Pukke uiteindelik daarin geslaag om weer die Varsitybeker-koshuisliga te wen. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Karthik bo Pant in Indië se WB-groep
Die ervare Dinesh Karthik eerder as die belowende Rishabh Pant het die regmerkie as tweede paaltjiewagter in Indië se Wêreldbeker-groep gekry. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Wie ry en wie bly?
Met ’n handvol beseerde Blitsbokke wat binnekort weer fiks gaan wees, wag ’n paar moeilike besluite op die span se afrigter, Neil Powell. Sport (15-04-2019)
Maroela Paarl Gim looi vir Affies
Dit was ’n aksiebelaaide naweek vir die land se skoolspanne. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Para-swemmers na Londen oor Israel-kwessie
Londen is as die gasheerstad vir die Wêreld-paraswemkampioenskappe aangewys nadat Maleisië van die reg gestroop is om dié byeenkoms vanjaar aan te bied. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Rabada, Tahir troon uit in IPL
Imran Tahir en Kagiso Rabada het Sondag in die Indiese Premierliga (IPL) nogmaals bevestig dat hulle eersdaags die Proteas se skerpste angels in die Wêreldbekertoernooi gaan wees. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Kent betrek Trott
Die jare van boul en later balle gooi as afrigter het sy tol geëis op die skouer van die voormalige Protea-voorslagbouler Allan Donald. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Gewese Wallaby-kaptein klaar met rugby
Die voormalige Wallaby-kaptein James Horwill gaan sy stewels aan die einde van die Engelse rugbyseisoen ophang. Sport (15-04-2019)
Maroela Folau staan by sy uitlatings
“Natuurlik is ek mal oor rugby en ek sal dit beslis mis. Maar my geloof in Jesus Christus is wat eerste kom.” Sport (15-04-2019)
Netwerk24 ‘Ek wou wen vir my kinders’
Toe Tiger Woods sy 14de major-titel gewen het, was sy dogter, Sam, ’n skattige peuter en sy seuntjie, Charlie, nog nie gebore nie. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Besering kelder All Black-buks se WB-droom
'Hy kan tot agt, nege maande buite aksie wees.' Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Woods laat Nicklaus se ‘broek bewe’
Jack Nicklaus se “broek bewe” noudat Tiger Woods sy lang droogte in major-gholftoernooie beëindig het. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Aussies kies Smith, Warner vir WB-toernooi
Steve Smith en David Warner is Maandag by Australië se Wêreldbekergroep ingesluit nadat albei krieketspelers weens balpeutery vir ’n jaar geskors was. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Rugby Australië draai sy rug op Israel
Australiese rugbybase het Israel Folau se kontrak beëindig weens sy uitlatings op sosiale media dat gay mense hel toe gaan as hulle nie tot inkeer kom nie. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 Maties het Tuks in hul visier
Baie min kenners sal geld daarop verwed dat die Maties nie Maandag hul Varsitybeker-titel suksesvol teen Tuks in Stellenbosch gaan verdedig nie. Sport (15-04-2019)
Netwerk24 SA juniors wil Afrika-goud ‘ontgin’
Suid-Afrika se junior atlete sal hul atletiekspiere bult wanneer hulle van Dinsdag af aan Afrika se Jeug- en Junior Kampioenskappe deelneem. 36 Afrika-lande is verteenwoordig by die kampioenskappe, … Sport (15-04-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Kry al jou sportnuushoogtepunte hier. Sport (15-04-2019)