Netwerk24 De Kock is SA se Wêreldbeker-troef
Die Proteas se groep van 15 spelers vir die Wêreldbekertoernooi in Engeland word Donderdag bekend gemaak. Tinus van Staden, ons man wat saam met die span sal reis, gee sy mening oor die samestelling … Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Baxter beplan oefenkamp in Midde-Ooste
Bafana Bafana se afrigter, Stuart Baxter, het reeds begin om seker te maak sy span is deeglik geslyp vir die Afrikabeker-sokkertoernooi in Junie in Egipte. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Crolla ‘wil loopbaan nie só eindig’
Anthony Crolla se boksloopbaan is byna iets van die verlede ná sy verpletterende nederlaag Vrydag in Los Angeles teen Vasiliy Lomachenko. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 ‘Ons swakste in ’n lang tyd’
Die Haaie het geen ywer gewys nie en hul ingesteldheid was boonop vrot, sê die span se breier, Robert du Preez, oor hul vernederende nederlaag van 17-51 Saterdag teen die Jaguares in Durban. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs blus Dragons se vuur, nou vir ‘eindstryd’ teen Kings
Die vertoning wat die Cheetahs Saterdagaand in Bloemfontein in die tweede helfte gelewer het teen die Dragons in dié spanne se Pro14-wedstryd het, is waarvoor hulle bekend is. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Liverpool, City bly houe uitdeel
Twee doele binne die bestek van twee minute, insluitend ’n wonderdoel deur Mohamed Salah, het Liverpool Sondag op Anfield weer die voortou laat neem in sy tweestryd met Manchester City om die Engelse … Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Tiger Woods wen die Meesters!
Tiger Woods is weer ’n major-kampioen! Dis ses woorde wat die wêreld byna elf jaar gewag het om weer te lees. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Gatebe wys in Loskop-wedloop hy is reg vir Twee Oseane
In die 30 km wat David Gatebe Saterdag in die Loskop-wedloop oor 50 km in Mpumalanga afgelê het, het hy gewys hy sal eerskomende naweek ’n faktor wees in die Twee Oseane-wedloop oor 56 km in die Kaap. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Cobras pik Dolphins
Die Cape Cobras het hul posisie in die plaaslike T20-uitdaagreeks verstewig deur die Dolphins Sondagmiddag op Nuweland in Kaapstad met agt lopies te klop. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Rustenburg Impala klop Durbell in klubeindstryd
Rustenburg Impala se rugbyspan het Sondag op sy tuisveld die Gold Cup ’n derde keer gewen toe hy Durbell van Kaapstad met 37-31 in die eindstryd geklop het. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Zeus van die kryt
Toe Mary Christodoulou haar man, Stan, in 1968 ontmoet, het sy aan hom gedink as net so vreemd en voor op die wa soos haar pa gesê het Johannesburgse kêrels is. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Ospreys se uitspeellig brand steeds
’n Mens kon duidelik sien dat daar meer op die spel was vir die Ospreys as vir die Southern Kings in Saterdag se Pro14-wedstryd in Port Elizabeth. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 ‘Eindstryd het my grys gemaak’
Wedstryde soos die eindstryd van die sewestoernooi Sondag in Singapoer is die rede hoekom hy so grys is, sê Neil Powell, afrigter van die Blitsbokke. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Loftus se mense knor oor dreigende Bul-afleggings
Die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU) wil weens finansiële druk vyf werknemers afdank – en Eugene Hare, hul uitvoerende hoof, is blykbaar een van hulle. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Leeus sal moet slyp aan verdediging
Die Leeus sal moet leer om te keer. Hul vrot verdediging was Saterdag weer die rede hoekom hulle streepsuiker gekry het teen die Brumbies in Canberra in hul eerste toerwedstryd in Australasië. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Kok en Geduld haal Droomspan
Twee Blitsbokke is in die Droomspan van die sewestoernooi in Singapoer ingesluit. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Smith voortaan Italië se breier
Dit is amptelik: Die Cheetahs se afrigter, Franco Smith, neem in 2020 by Conor O’Shea oor as Italië se afrigter. Sport (14-04-2019)
Maroela Briljante Blitsbokke klop Fidji
Dit was mooi man, sommer baie mooi! Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Hamilton seëvier in Shanghai
Lewis Hamilton het Sondag die 1 000ste Formule Een-wedren in Shanghai gewen om daarmee by sy Mercedes-spanmaat, Valtteri Bottas, oor te neem as die algehele voorloper vanjaar. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke wen Singapoer-toernooi
Die Blitsbokke het die bykans onmoontlike reggekry deur Fidji in die eindstryd van die sewestoernooi in Singapoer te verslaan. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Bulle bly oor sege, maar harde werk lê voor
Allesbehalwe die Bulle se beste vertoning sover die seisoen, maar dit is steeds ’n bonuspunt-sege. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke speel VSA deurmekaar
Die Blitsbokke het met ’n reuse-spanpoging vorendag gekom om Amerika op sy baadjie te gee en hul plek in die eindstryd van die sewestoernooi in Singapoer te bespreek. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Top-16 wink nou weer vir Pumas, Griekwas
Die kanse lyk goed dat die Pumas en Griekwas deel kan word van ’n vergrote Pro14-rugbyreeks, met die Kings en die Cheetahs wat reeds aan dié kompetisie deelneem. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Bok-senters bly ná WB aan in Japan
Die Springbok-senterpaar, Damian de Allende en Jesse Kriel, kan albei ná vanjaar se Wêreldbekertoernooi in Japan agterbly. ’n Derde Bok, Jason Jenkins, sal ook volgende jaar sy salaris in Japan … Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke oorkom fisieke Samoa
Die Blitsbokke het hul plek in die halfeindstryd van die sewestoernooi in Singapoer bespreek deur Samoa Sondag te klop. Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Molinari moet alweer die Tier van die deur hou
Die Italianer Francesco Molinari gaan die laaste ronde van die Amerikaanse Meesterstoernooi met 'n voorsprong van twee houe binne - en sal Sondag in die laaste ronde saam met niemand minder nie as … Sport (14-04-2019)
Netwerk24 ‘Blus die Maties se lente’
Die Maties verdedig môreaand op Stellenbosch hul Varsitybeker-titel teen Tuks in ’n klassieke Suid-Noord-derby. Leighton Koopman het met die twee afrigters, Nollis Marais (Tuks) en Hawies Fourie … Sport (14-04-2019)
Netwerk24 Oorsese span lok Franco uit Bloem
Franco Smith, hoofbreier van die Cheetahs, se kop staan Europa toe nadat hy ’n uiters aanloklike afrigterspos aangebied is. Die kanse is goed dat die voormalige hulpafrigter van die Springbokke teen … Sport (14-04-2019)
Netwerk24 De Kock is SA se Wêreldbeker-troef
Die Proteas se groep van 15 spelers vir die Wêreldbekertoernooi in Engeland word Donderdag bekend gemaak. Tinus van Staden, ons man wat saam met die span sal reis, gee sy mening oor die samestelling … Sport (14-04-2019)
Netwerk24 KSA keer Moroe se ‘veto’
Thabang Moroe, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), wou dit glo op ’n KSA-raadsvergadering amptelik laat aanteken dat hy die finale sê oor Protea-spankeuses moet hê. Sport (14-04-2019)