Netwerk24 The Rock, Stone Cold en die rofstoei-sepie
Die meeste mense sal jou aankyk of jy gek is as jy hulle vra: “Is dit dan reg met jou as ek jou aan neusgate rondsleep en dan met ’n volstruisskop platslaan? Of verkies jy ’n stoel in die gesig?” Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs wen, maar breier dalk verlore vir Cheetahs?
Die Cheetahs se vleuel Rabs Maxwane het Saterdagaand in Bloemfontein die rekord vir drieë (14) in die Pro14-reeks geëwenaar, maar dit was nie die groot nuus uit Bloemfontein nie. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Visser en Cremona skitter in Bloemfontein
Die Universiteit van Johannesburg se verspringer Zarck Visser en gewigstoter Orazio Cremona was Saterdagaand twee van die groot uitblinkers by die eerste ronde van die Grand Prix-atletiekbyeenkoms … Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Griffons maak Vrystaat goed skrik
Met vyf minute speeltyd oor het die Griffons die Vrystaat XV-tal goed die skrik op die lyf gejaag, maar helaas was dit nie goed genoeg nie. Sport (13-04-2019)
Maroela Groen Bulls laat die hoop flikker
Pretorianers weer op wenpad ná ’n sterk vertoning op Loftus. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke kan Sondag ‘vlieg’
Hou die Blitsbokke Sondag by die wedstrydplan in die uitspeelrondes van die sewestoernooi in Singapoer, kan die span dit ver bring, sê Suid-Afrika se hulpafrigter, Renfred Dazel. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Bulle vat vlam en gee Reds slae op Loftus
Daar is elke seisoen ’n hele paar wedstryde in die Superreeks wat gou vergete is. Sport (13-04-2019)
Maroela Sharks kom hárd terug aarde toe
Dit help veel jy is een week kaatjie van die baan, net om die volgende Saterdag ’n eenooggoudvissie in ’n té klein bak te wees. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Vrotsige Haaie afgeransel in Durban
Dis niks nuuts nie, die storie herhaal homself immers al drie jaar: Een week is die Haaie skitterend. Die volgende skokkend. Sport (13-04-2019)
Maroela Blitsbokke begin al hoe meer na pure goud lyk
Neill Powell, die Blitsbokke se afrigter, is besig om goud te delf met sy nuwe geslag sewesspelers. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Jong Bokke oorrompel span van Namibië
Die Junior Springbokke se voorbereiding vir die o.20 Wêreldbeker het Saterdag op koers gebly ná ’n gemaklike sege met 50-8 oor ’n Namibiese Vyftiental by die Tygerberg Rugbyklub. Sport (13-04-2019)
Maroela Lions verloor eerste toerwedstryd
Brumbies druk vyf drieë teen toerspan. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Leeus sukkel wéér met hul verdediging
Die Leeus se Supertoer na Australasië het Saterdag op ’n vals noot begin toe die Brumbies hulle in Canberra met 31-20 verniel het. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Dapper Blitsbokke klop Fidji
Danksy ’n manhaftige vertoning het die Blitsbokke Saterdag daarin geslaag om Fidji in hul laaste groepwedstryd in die sewestoernooi in Singapoer te klop. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Charles Tjiane maak dit 4 uit 4
Charles Tjiane (44) het Saterdag die eerste atleet geword wat Forever Resorts en die Middelburg-marathonklub se gewilde Loskop-wedloop oor 50 km in Mpumalanga ’n vierde keer kon wen – en dit boonop … Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Chief, Blues sorg vir fees van drieë
Die Chiefs het die Blues Saterdag naelskraaps met 33-29 getroef in ’n fantastiese drieëfees in Waikato. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke deel nog slae uit
Ná ’n effens onsekere begin het die Blitsbokke hul ritme gevind in hul tweede groepwedstryd in die Sewestoernooi in Singapoer deur Kanada bloedneus te slaan. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 F1 vier ‘1 000ste GP’, maar klop sy somme?
Formule Een vier sy 1 000ste wêreldkampioenskap-wedren Sondag by die Chinese Grand Prix in Sjanghai, maar hierdie mylpaal moet versigtig verwoord word. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke sit Skotte ore aan
Die Blitsbokke het met ’n kliniese vertoning op die aanval vorendag gekom om Skotland in hul eerste wedstryd in die sewestoernooi in Singapoer te oorheers. Sport (13-04-2019)
Netwerk24 Louis en Justin vuurwarm by Augusta
Gholf se wyse manne sal jou vertel dat Augusta ’n plek is waar die room van wêreldgholf elke April na bo rys – en een blik op die stand van sake by die halfpadmerk van vanjaar se Meesterstoernooi … Sport (13-04-2019)