Netwerk24 Griffons pak VS met voormalige WP-slot
Die Griffons het ’n voormalige slot van die Westelike Provinsie in hul geledere vir hulle oefenwedstryd teen die Vrystaat XV vandag (17:00) in Bloemfontein. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Pybus sy pos by Windies kwyt
Ná skaars drie maande aan die stuur van die Wes-Indiese Eilande se krieketspan, is Richard Pybus as tussentydse afrigter vervang. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Ospreys mors met Kings in die Baai
Die Ospreys van Wallis het die Southern Kings Vrydagaand in die Madibaz-stadion in Port Elizabeth met ’n kragvertoning al sommer in die eerste helfte getroef. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Folau doen rugby meer kwaad as goed
Die graf waarin Israel Folau se rugbyloopbaan voortydig neergelê gaan word, het hy self gegrawe. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Haaie se Phepsi voer Bokkies aan
Phepsi Buthelezi, wat vanjaar al vir die Haaie in die Superrugby-reeks diens gedoen het, voer die Junior Springbokke Saterdag aan. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Tandy bespreek sy plek in SA swemspan
Die Suid-Afrikaanse swemspan wat in Julie na die Wêreldkampioenskappe in Suid-Korea gaan, is Vrydag met ’n bewese medalje-wenner versterk, toe Brad Tandy die negende lid daarvan geword het. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Tuks kan by Ikeys leer voor eindstryd
Die Maties is die oorweldigende gunstelinge om Maandag die Varsitybeker-eindstryd teen Tuks in Stellenbosch te wen, maar die studente van Pretoria kan inspirasie put uit een van die grootste … Sport (12-04-2019)
Netwerk24 BBM ondersoek Xander vir bedrog
Daar is al lank vrae en aantygings oor die Bulle se kontraktering van spelers en die BBM het nou in ’n onthulling bevestig dat sy voormalige hoëprestasiebestuurder, Xander Janse van Rensburg, weens … Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs wil Walliesers vroeg moeg maak
Die Cheetahs wil die Dragons se tonge sommer vroeg al laat hang in Saterdag se Pro14-wedstryd in Bloemfontein. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 AB se sukkelende span stuur SOS na Dale
Die Protea-snelbouler Dale Steyn gaan as ’n plaasvervanger vir die sukkelende Royal Challengers Bangalore sy terugkeer in die Indiese Premierliga maak. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Geen krisis, sê KSA, hy wou net ‘ysberg vermy’
Dit is glad nie waar dat Krieket Suid-Afrika (KSA) se besuinigingsmaatreëls ’n “herstelplan” is nie. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Fleck loof Stormers se lakwerk
Robbie Fleck, afrigter van die Stormers, het sy span se verdediging as “uitstaande” geloof ná Vrydag se sege van 41-24 oor die Rebels in hul Superrugby-wedstryd in Melbourne. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Blitse gaan mekaar in Bloem opdreun
Twee mans wat die 100 meter al in minder as 10 sekondes afgeblits het, sowel as die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat dit in minder as 11 sekondes vermag het, is van die trekpleisters in die Grand … Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Bal nou in Blitsbokke se hande
Knap julle dissipline op, wees klinies en aanvaar verantwoordelikheid vir hoe julle speel, is Neil Powell, afrigter van die Blitsbokke, se boodskap aan sy spelers. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Bulle gee om vir oud-spelers
Hierdie is ’n goue verlede en soveel tradisie en julle het Loftus Versfeld help bou met jul durf, sweet en bloed. Daarvoor moet oudspelers altyd erkenning kry, sê Willem Strauss, president van die … Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Folau gaan veg om kontrak te behou
Rugby Australië (RA) is steeds van plan om Israel Folau van sy kontrak vry te stel ná ’n vergadering met die Wallaby-heelagter Vrydag in Sydney. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Stormers skeur draaiboek op Doer Onder
Wie het dít sien kom? Gegewe hul gesukkel op toer in die voorafgaande weke en ’n rits beserings, is daar gevrees dat die Stormers Vrydag verneder en hul beleërde afrigter, Robbie Fleck, vroeg … Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Haaie kry kans om dié juk af te skud
Louis Schreuder het Donderdag onwetend opgesom wat sy span die laaste paar jaar daarvan weerhou het om mededingers om die Superrugby-titel te wees. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Die swakste verbroude kans ooit?
Eric Maxim Choupo-Moting het hom skuldig gemaak aan een van die swakste verbroude kanse in die geskiedenis van sokker toe Paris St-Germain ’n kans verbeur het om die Franse Ligue 1-titel teen … Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Dhoni beboet vir woede-uitbarsting
Mahendra Singh Dhoni se woedebui oor ’n omstrede beslissing het veroorsaak dat die Chennai Super Kings-kaptein met 50% van sy wedstrydgeld beboet is in Donderdagaand se Indiese Premierliga- (IPL) … Sport (12-04-2019)
Netwerk24 R20 miljoen per seisoen vir Pollard!
Oorsese klubs is bereid om groot geld uit te haal om later die seisoen die room van Suid-Afrikaanse rugby te skep. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Crusaders bederf Smith se groot aand
Die Crusaders se rugbyspan is steeds soos ’n sneltrein op pad na die eindstryd van die Superrugby-reeks. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Leeus het ’n ‘Beast’ nodig teen Brumbies
Trek ’n “Beast” op die Brumbies. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 10 uit 10-gimnas los Michael Jackson-musiek
Die gimnas Katelyn Ohashi van die Universiteit van Kalifornië (UCLA) het vroeër vanjaar mense se asem weggeslaan met haar perfekte vloerroetine. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Shamsi moet 5 kg afskud
Herschelle Gibbs reken die Proteas het nie ’n bykomende kolwer nodig op die Wêreldbeker-toernooi nie. Hy sal dus vir Hashim Amla én Rassie van der Dussen met Jan Tuisbly se karretjie laat ry. Sport (12-04-2019)
Netwerk24 Augusta het geen duiwels, sê witwarm Harding
Justin Harding se eerste ronde ooit in die Amerikaanse Meesterstoernooi het net 69 houe ingesluit - beloning, sê hy, vir die feit dat hy nie in sy eie pad gaan staan het nie. Sport (12-04-2019)