Netwerk24 Jaer sien uit na tweestryd met oud-Bok
Die Cheetahs se jeugdige heelagter Malcolm Jaer sien uit om hom in Saterdag se Pro14-wedstryd teen die Dragons te meet teen die immergroen Zane Kirchner, wat sy loopbaan in Europa gaan afsluit het. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Kaapse Skiereiland skok in Varsityskild
Die Kaapse Skiereiland het die Madibaz Donderdagaand in Port Elizabeth reg teen die einde met ’n drie geskok om die nuwe Varsityskild-houers te word. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Fleck se kop op blok in Melbourne
Robbie Fleck, die Stormers se afrigter, het die afgelope week gepraat oor hoeveel wedstryde sy span straks gaan moet wen om die uitspeelrondes van vanjaar se Superrugby-reeks te haal, maar of hy nog … Sport (11-04-2019)
Netwerk24 SA se Harding skitter in Meesters-debuut
Die onbesonge Suid-Afrikaanse gholfspeler Justin Harding het ’n uitstekende buiging gemaak in die eerste major van die jaar, die Meesters-toernooi op die Augusta-buiteklub in Georgia. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Aussies wil Folau se duur kontrak opskeur
Die Wallaby-ster Israel Folau se gevierde loopbaan is op die punt om tot ’n onverwagse einde te kom. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Michael Houlie skiet te kort by SA byeenkoms
Die 18-jarige Michael Houlie het gisteraand die pyn van ’n verydelde droom gevoel, toe sy strewe om vir vanjaar se Wêreldkampioenskappe te kwalifiseer in teleurstelling geëindig het. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Kings wil beter, maar teenstand sterker
Die Southern Kings skuld hul ondersteuners ’n goeie vertoning ná verlede week se “frustrerende vertoning” teen die Dragons, sê hul kaptein, JC Astle. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Min maanhare, maar daar is hoop
Die Leeus kan hulle – as motivering vir hul Superrugby-stryd teen die Brumbies Saterdag in Canberra – beroep op ’n uitstekende onlangse rekord Doer Onder. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 ‘Ek skryf Mapimpi se naam 1ste neer’
Hy is so beïndruk met die spel van sy linkervleuel, dat dit vir Robert du Preez ononderhandelbaar is dat Makazole Mapimpi later vanjaar in die Springbokke se Wêreldbeker-groep moet wees. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Anrich straks nie in T20-reeks te sien
Die beseerde Protea-snelbouler Anrich Nortjé hou streng by Krieket Suid-Afrika se herstelprogram en sal sy skouerbesering waarskynlik nie in die plaaslike T20-Uitdaagreeks beproef nie. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Vasily se flitsende vuiste kan Brit harpuis laat ruik
Een van die boksers met die vinnigste vuiste in die wêreld, Vasily Lomachenko, behoort Vrydagaand nog ’n teenstander uit sy pad te vee. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Kevin eers later op klei te sien
Suid-Afrika se Kevin Anderson sal sy kleibaanseisoen moontlik eers einde April in die Estoril-tennistoernooi in Portugal begin. Sport (11-04-2019)
Maroela Rugbyster in sop oor uitlatings
“Hoewel hy geregtig is op sy geloofsoortuigings, is die manier hoe hy dié oortuigings oordra nie in ooreenstemming met die waardes van die sport nie.” Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Sonny Bill se 3de WB-toernooi in gedrang
Die All Black- en Blues-senter Sonny Bill Williams ondergaan Vrydag ’n knieoperasie, wat sy deelname aan die Wêreldbeker-toernooi later vanjaar in die weegskaal plaas. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Amla bly sukkel, maar sê hy wíl WB toe
Indien Hashim Amla angstig is oor sy plek in Suid-Afrika se Wêreldbeker-krieketgroep, wys hy dit beslis nie. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Rebels-breier bedank Rassie vir sy sukses
Diegene wat deurloop in Superrugby-wedstryde teen die Rebels, kan met reg ook vir die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, kwaad wees. Sport (11-04-2019)
Maroela Bulls speel dié naweek in groen
Bulls-kaptein, Handré Pollard, het gesê die inisiatief is belangrik vir die spelers. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Jean-Luc terug vir Haaie
Jean-Luc du Preez het van ’n liesbesering herstel en is vir die eerste keer vanjaar by die Haaie se 23-tal ingesluit. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Folau in spervuur, vrae oor sy toekoms
Die Australiese rugbyster Israel Folau se toekoms in die spel en sy deelname aan die Wêreldbekertoernooi is in die weegskaal. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Leeus verander 9 vir stryd teen Brumbies
Die Leeus het die snoeiskêr lustig ingelê vir Saterdag se Super-rugbywedstryd teen die Brumbies in Canberra. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Meesters-kaartjies vir fortuin herverkoop
Kaartjies vir toegang tot die Amerikaanse Meesters-toernooi het op die vooraand van die gholfskouspel by die Augusta National-baan in Georgia in die VSA astronomiese pryse gehaal. Sport (11-04-2019)
Netwerk24 Hashim Amla tandloos teen Titans
Daar is ’n dik laag roes oor die kolf van Hashim Amla. Sport (11-04-2019)