Netwerk24 Dodelike Deepak maak IPL-rekord syne
Deepak Chahar, naatbouler van die Chennai Super Kings, se 20 aflewerings waarvan die Kolkata Knight Riders Dinsdag geen lopies kon aanteken nie, was die meeste nog in die Indiese Premierliga (IPL). Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Suinige Bokkies maak Chean bly
Chean Roux, afrigter van die Junior Springbokke, was in sy noppies met sy span se suinige verdediging in Dinsdag se wedstryd teen Georgië by Paarl Gimnasium. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Franco sê sy pos by Cheetahs is veilig
Al het die Cheetahs dié seisoen teleurstellend in die Pro14-reeks vertoon, hang daar nie ’n swaard oor die kop van Franco Smith en sy afrigtingspan nie. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Om afrigter te wees is bitter moeilik
Dit is allermins maanskyn en rose om die afrigter van een van die voorste rugbyspanne ter wêreld te wees, sê Jake White, oudbreier van die Springbokke. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Stormers se heil Vrydag in jong hande
Kommer oor leierskap by die lynstane is die rede vir Robbie Fleck, afrigter van die Stormers, se verrassende keuse van Ernst van Rhyn op flank vir Vrydag se Superrugby-wedstryd teen die Rebels in … Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Meer soet as suur vir Pote
Dit is nooit ideaal om agt veranderings aan ’n rugbyspan te maak nie, maar as daar in die proses ses Springbokke is wat terugkeer, maak dit baie meer sin. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Mypaal vir onbesonge Branco
Die Blitsbok Branco du Preez is fisiek nie die grootste speler op ’n rugbyveld nie, maar dit het hom nie gekeer om groot drome te droom nie. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Dale glo Tiger gaan kloue wys in Meesters
Die 83ste Amerikaanse Meesterstoernooi kan net dalk in annale opgeteken word as Tiger Woods se langverwagte 15de major-sege. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Nóg ’n eerbewys vir lopiemasjien Kohli
Virat Kohli is wéér as krieket se “toonaangewende speler” aangewys. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Hardlooprugby op spyskaart
Toeskouers kan hulle regmaak vir ’n opwindende wedstryd wanneer die Madibaz en die Kaapse Skiereiland mekaar Donderdagaand in Port Elizabeth in die eindstryd van die Varsityskild-reeks pak. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Donald sê Amla ’n moet vir WB-toernooi
Jy kan nie na ‘n Wêreldbeker-toernooi sonder Hashim Amla gaan nie. Dit is die mening van die Protea-legende Allan Donald net meer as 50 dae voor die begin van die Wêreldbekertoernooi in Engeland. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Asiese gewigstoot-kampioen lank geskors
Die Indiese vrouegewigstoter Manpreet Kaur is vier jaar geskors nadat sy positief getoets is vir die gebruik van ’n verbode middel. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Folau kap weer na gay ‘sondaars’
Die omstrede Australiese rugbyspeler Israel Folau het hom weer tot die sosiale media gewend om sy teenkanting teen gays aan die groot klok te hang. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Haaie-haker skrik nie vir ‘een van bestes nóg’
In sy eerste wedstryd in die Haaie se opdrafspan het hy teen “een van die beste hakers in die wêreld” te staan gekom. Saterdag kruis die Haaie-haker Kerron van Vuuren swaarde met “een van die beste … Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Brit wen ná sy 0-6, 0-5 (30/40) agter was
Die Britse tennisspeler Tara Moore was op die randjie van ’n vernederende drag slae met 0-6, 0-6 toe sy in een van die merkwaardigste terugvegpogings die afgelope ruk daarin geslaag het om ’n … Sport (10-04-2019)
Netwerk24 ‘Topspanne is selfsugtig’
Die wêreld se voorste rugbylande sien net om na hul eie belange, het Michael Leitch, kaptein van Japan se nasionale span, in ’n striemende aanval gesê. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Pasop, Wallabies kan verras in WB
Die mees ervare rugbyspeler tot nog toe in Australië, George Gregan, glo die Wallabies gaan baie mense verras in vanjaar se Wêreldbekertoernooi as hulle die wisselvalligheid kan oorkom wat hulle die … Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Bulle kry Springbok-slaankrag
Vir ’n tweede week agtereenvolgens het Pote Human, hoofafrigter van die Bulle, meer as ’n halfdosyn veranderings aan sy beginspan gemaak. Sport (10-04-2019)
Maroela Oosthuizen lei SA aanslag op Augusta
Suid-Afrikaners jag eerste meesterstitel sedert Ernie Els in 2012 die Ope Kampioenskap gewen het. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Bokke net 2 keer vanjaar tuis in aksie
Toetse teen die Wallabies op Ellispark en Argentinië op Loftus Versfeld sal Suid-Afrikaanse toeskouers se enigste kans wees om die Springbokke vanjaar op tuisbodem in aksie te sien. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Impala, Durbell in Gold Cup-eindstryd
’n Herhaling van 2015 se Gold Cup-eindstryd speel hom Sondag tussen Rustenburg Impala en Durbanville-Bellville af. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Brumbies 'aangeskakel' vir Leeus
Die Brumbies is op koers om van hul groot kanonne terug te verwelkom wanneer die Leeus in Canberra aankom vir Saterdag se Superrugby-kragmeting by die GIO-stadion. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Rebels top-driedrukker kwyt vir Stormers-stryd
Jack Maddocks, die voorste driedrukker tot dusver in vanjaar se Superrugby-reeks, gaan nie Vrydag teen die Stormers in Melbourne speel nie. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Graeme Smith vrees vir David Warner se ego
David Warner moet sy ego in toom hou wanneer hy sy terugkeer vir Australië maak, want hy is nie meer ’n onmisbare deel van die span nie, meen die voormalige Proteas-kaptein, Graeme Smith. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Kitshoff span Stormers se seile
Steven Kitshoff moet nie net die Stormers-skrum se reputasie in ere herstel nie, maar ook die Kaapse span aanvoer in Vrydag se Superrugbywedstryd teen die Rebels in Melbourne. Sport (10-04-2019)
Netwerk24 Gholfwêreld verloor LPGA-stigter Smith (89)
Marilynn Smith, ’n pionier in vrouegholf en een van die stigters van die LPGA, is Dinsdag in die ouderdom van 89 dood. Sport (10-04-2019)