Netwerk24 Kings pak sterk Ospreys sonder 2 staatmakers
Die Southern Kings het twee groot terugslae beleef voor hul Pro14-wedstryd Vrydagaand teen die Ospreys in Port Elizabeth. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Te veel alkohol in die Drinkwater
Danny Drinkwater, ’n Chelsea-middelveldspeler, is van dronkbestuur aangekla ná ’n voorval in Manchester. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs sê Dragons is g’n slaansak
Op die oog af behoort die Cheetahs se Pro14-wedstryd teen die Dragons Saterdag in Bloemfontein ’n aansienlik makliker een te wees, maar hulle gaan dit nie as vanselfsprekend aanvaar nie. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 6 swemmers van SA op pad na Suid-Korea
Ná net twee dae se aksie by die nasionale swemkampioenskappe in Durban, kan ses Suid-Afrikaners reeds begin voorberei op ’n vlug na die Wêreldkampioenskappe in Gwangju, Suid-Korea. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 FFR moet rugbybreier R15 miljoen betaal
Die Franse Rugbyfederasie (FFR) moet opdok nadat hy Guy Novès, ’n voormalige afrigter van Frankryk se nasionale span, “onregmatig” in die pad gesteek het. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Blitsbok Murphy het eers hokkie gekies
Dit is seker te verstane dat James Murphy stom van verbasing was toe hy verlede week die oproep kry om hom by die Blitsbokke in Hongkong aan te sluit. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Aussie-sensasie (16) wil volgende Bolt wees
Hy mag dalk nou eers 16 jaar oud wees, maar Australië is reeds gaande oor hul nuwe atletieksensasie, wat beoog om Usain Bolt se toekomstige opvolger te word. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Vuurwarm Francke vat voor vir Junior Bokke
Dit was vir meer as ’n uur nie ’n wafferse vertoning nie, maar Suid-Afrika se o.20-rugbyspan het Dinsdag by Paarl Gimnasium in die laaste 10 minute losgetrek om Georgië met 58-10 te klop. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Starc eis miljoene by versekeraar
Die Australiese snelbouler Mitchell Starc het tot regstappe teen sy versekeraar oorgegaan om $1,53 miljoen (sowat R21 miljoen) terug te eis wat hy verloor het nadat hy in 2018 se Indiese Premierliga … Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Chad, Erin kwalifiseer, maar Aussie steel kollig
Chad le Clos en Erin Gallagher was Maandag die eerste twee Suid-Afrikaanse swemmers wat hul name op die spanlys vir die Wêreldkampioenskappe in Gwangju, Suid-Korea, neergepen het. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Subsidie op bier vir krieket-toeskouers
Die organiseerders van krieket se Wêreldbekertoernooi gaan glo die prys van bier by die skouspel in Engeland subsidieer in ’n poging om toeskouers gelukkig te hou. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Coetzee kan Notshe se WB-ambisies knou
Jaco Coetzee se goeie spelpeil as die Stormers se agtsteman in die Superrugby-reeks dreig om Sikhumbuzo Notshe se Springbok-ambisies vir die Wêreldbeker-toernooi ’n knou toe te dien. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 ‘Krieketspelers gaan minder verdien’
Die Suid-Afrikaanse Krieketspelersvereniging (SAKV) is nie net bekommerd omdat die herstrukturering van plaaslike krieket kontrakte vir beroepspelers gaan beperk nie, maar ook dat baie spelers minder … Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Blues sonder Sonny Bill, Gibson
Die Blues sal sonder die dienste van twee sleutelspelers vir die volgende twee weke wees met Sonny Bill Williams en Blake Gibson wat weens beserings nie beskikbaar is nie. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 ‘Ons het soos mal goed geoefen’
Swys de Bruin en sy Leeus sal die lesse uit die verlede ter harte moet neem indien hulle wil oorleef op hul Australasiese Superrugby-toer wat Saterdag met ’n stryd teen die Brumbies begin. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Haaie het geweet sege is om die draai
Die Haaie het geweet ’n groot vertoning kom. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 ‘Ferrari-brandstof ruik soos pomelosap’
Nuwe vrae het ontstaan oor die wettigheid van Ferrari se enjin vir die 2019 Formule Een-seisoen. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Uurglas vir Amla loop vinnig uit
Hashim Amla het Woensdagaand een van min oorblywende geleenthede om Ottis Gibson en die nasionale krieketkeurders daarvan te oortuig dat hy reg sal wees vir die Wêreldbeker-toernooi in Engeland en … Sport (09-04-2019)
Netwerk24 ‘Pyn soms jou beste vriend’
Pyn is soms jou beste vriend en laat jou wakker skrik. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Savea sê hy maak g’n skuif na Kings
Hoewel die All Black-vleuel Julian Savea sê hy is nie op pad na die Southern Kings nie, is dit nie te sê dat daar geen spelers van die Franse klub Toulon wel in die toekoms vir die Oos-Kaapse … Sport (09-04-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se Nasionale Swemkampioenskap het gister in Durban begin. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 'Cheetahs, Kings moet moed hou'
Die Cheetahs en die Southern Kings moet geduldig wees in die Pro14-reeks, dinge gaan nie oornag gebeur nie. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 ‘Los Crusaders-naam uit’
’n Petisie wat ’n beroep doen op die Crusaders om sy naam onveranderd te laat in die nadraai van die terreur in Christchurch, Nieu-Seeland, het reeds meer as 26 000 handtekeninge gekry. Sport (09-04-2019)
Netwerk24 Cane na All Black-kamp, Nonu oor hoof gesien
Sam Cane het vandeesweek twee keer goeie nuus ontvang: Hy het van sy gebreekte nek herstel en is genooi na ’n All Black-oefenkamp, ’n aanduiding dat die flank steeds deel is van Steve Hansen, … Sport (09-04-2019)