Netwerk24 Klein Venter maak gróót indruk vir Grey
Grey-kollege se haker, André-Hugo Venter, het Saterdag teen HTS Middelburg gewys dat hy vanjaar weer moeilik uit die Vrystaat se Cravenweek-span gehou gaan word. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Parkies se meisies puik op hokkieveld
Die Hoërskool Menlopark se eerste meisieshokkiespan het uitstekend gevaar by die St. Mary’s School Waverley se hokkiefees. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Fees van driekunste in skolerugby
Hy het dalk ’n paar wedstryde geneem om sy beste peil te herwin, maar die Hoërskool Monument se Henco van Wyk gaan vanjaar nog talle spanne in hê. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 SA gaan met gedugte span na Ivoorkus
Suid-Afrika sal met ’n gedugte skole-atletiekspan reis na die 2019 Jeugkampioenskappe wat van 16 tot 20 April in Ivoorkus gehou word. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 SA help Afganistan slyp vir WB-toernooi
Afganistan se krieketspan gaan ter voorbereiding van sy tweede Wêreldbeker (WB)-toernooi ’n klompie wedstryde op ’n oefenkamp in Suid-Afrika speel. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Maties maak maalvleis van Shimlas
Die Maties sal die oorweldigende gunsteling vir die Varsitybeker-eindstryd wees nadat hulle die Shimlas Maandagaand in Stellenbosch se Danie Craven-stadion genadeloos met 47-5 in die halfeindronde … Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Dié duo in wedloop om Small-Smith te vervang
William Small-Smith se Pro14-reeks is verby en die Cheetahs sal Saterdag in Bloemfontein met ’n nuwe regtervleuel in hul voorlaaste wedstryd teen die Dragons uitdraf. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Knights gee belowende jonges kans
Die Knights het drie Suid-Afrikaanse o.19-krieketspelers van die afgelope twee seisoene by hul groep ingesluit vir die T20-Uitdaagwedstryd teen die Warriors Dinsdag in Kimberley. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Afrikabeker straks KSA se kroonjuweel
Die Afrika-T20-beker kan moontlik die vooraanstaande provinsiale T20-toernooi in die land word nadat KSA aangekondig het die huidige T20-Uitdaagreeks gaan van volgende jaar af nie meer plaasvind nie. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Bulle nie paniekerig ná Jaguares-bloutjie
Die pad na ’n uitspeelplek in die Superrugby-reeks raak al hoe steiler, maar die Bulle gaan beslis nie nou die wit vlag hys nie, verseker die senter Burger Odendaal. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Tuks byt vas in naelbyter teen Pukke
Of die Tukkies die beste span op die veld was, is oop vir debat, maar die telbord in die Tuks-stadion het Maandagaand gewys die tuisspan het net genoeg teen die Pukke gedoen om vir sy vyfde eindstryd … Sport (08-04-2019)
Netwerk24 SA tennisspan pak Dimitrov-hulle in Kaap
Daar word die eerste keer in 17 jaar weer Davisbeker-tennis in die Kaap gespeel wanneer Suid-Afrika op 13 en 14 September teen Bulgarye te staan kom by die Kelvin Grove-klub. Sport (08-04-2019)
Maroela Bokheld oor sy Bafokeng-skop, afrigtersloopbaan en meubelwinkel
“Ek sou graag die kennis wat ek later opgedoen het, vroeër in my loopbaan wou gebruik het.” Sport (08-04-2019)
Maroela Jovan se vurige sprong
Sprong van oor die 8 m maak van hom atletiekbloubloed. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Pybus gepos voor WB?
Richard Pybus sal Dinsdag weet wat sy lot is en of hy die Wes-Indiese Eilande nog as breier na die Wêreldbeker-kriekettoernooi in Engeland sal vergesel. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Junior Bokke toets kombinasies
Ses spelers wat in 2018 vir die Junior Springbokke uitgedraf het, word Dinsdag teen Georgië in ’n vierhoekige reeks in die Paarl losgelaat. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Blitsbok-sukses kom nie oornag, sê Kabamba
Die Blitsbokke se twee krankes, Impi Visser en Branco du Preez, is fiks verklaar vir die naweek se sewestoernooi in Singapoer. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Koes vir Genia, Cooper, sê Stormers se Feeney
Die Stormers gaan wéér op hul baadjie kry as hulle nie ’n manier vind om die Rebels se Wallaby-skakelpaar van Will Genia en Quade Cooper hok te slaan in Vrydag se Superrugby-wedstryd in Melbourne nie. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Leeus vertrek sonder Whiteley oorsee
Die Leeus vlieg Dinsdag sonder hul gereelde kaptein, Warren Whiteley, na Australasië vir hul drie Super-wedstryde daar teen onderskeidelik die Brumbies, Chiefs en Crusaders. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Kanadees se wilde rit na plek in Meesters
Die Kanadees Corey Conners het Sondag ’n verstommende sege met twee houe oor die Amerikaner Charley Hoffman in die Texas Ope-gholftoernooi behaal en daarmee die laaste plek in vandeesweek se … Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Pacquiao pak dalk ook skopbokser
Die bokslegende Manny Pacquiao gaan skynbaar in die spore van sy ou vyand Floyd Mayweather volg en ’n paar vinnige jen by die Japanse gemengde gevegskuns-organisasie Rizin verdien. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Bokke se maer jare verby, sê Davies
Die Springbokke se maer jare is verby en die swakpunte wat daar in hul spel was, blyk uitgestryk te wees. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 ‘SA spelers sielkundig sag’
Suid-Afrikaanse rugbyspelers is nie sielkundig opgewasse om naweek ná naweek goeie vertonings in die Superreeks te behaal nie. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Affies vermorsel Helpmekaar in Jhb
’n Ou sêding lui dat baie in ’n week in rugby kan verander. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Catrakilis keer dalk terug Kings toe
Daar is ’n kans dat een van die Southern Kings se pioniers van 2013, die losskakel Demetri Catrakilis, volgende seisoen weer vir die Oos-Kapenaars kan uitdraf. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Fuzile bly onoorwonne, maar...
As Azinga Fuzile ’n bietjie minder in die kryt pronk en meer boks, kan hy ’n wêreldkampioen word. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Stormers-aanhangers draai teen Fleck
Robbie Fleck, afrigter van die Stormers, verduur kwaai kritiek van die span se aanhangers nadat die Kapenaars Vrydag met 12-24 teen die Reds in Brisbane verloor het. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Die naweek se Superrugby-hoogtepunte
Die agste ronde van die Superrugbyreeks het oudergewoonte ’n klompie verrassings verskaf. Hier is die hoogtepunte van al die naweek se aksie. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 'Jaguares nie volwasse genoeg'
Die Jaguares het seges soos Saterdag s’n op Loftus Versfeld nodig om vorentoe te wys hulle hoort in die Superrugbyreeks. Sport (08-04-2019)
Netwerk24 Oud-Protea en haar dogter verongeluk
Die voormalige Protea-vrouespeler Elriesa Theunissen-Fourie en haar dogter is Vrydag in ’n motorongeluk in Stilfontein dood. Sport (08-04-2019)