Netwerk24 Wallaby wat Bokke nie wou pak, oorlede
Lloyd McDermott, ’n gewese Wallaby-vleuel wat in 1963 geweier het om teen die Springbokke te speel weens Suid-Afrika se apartheidsbeleid, is Saterdag op 79-jarige ouderdom in Sydney oorlede. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Davy keer terug na sy ou weiveld
Davy Jacobs se kringloop is letterlik voltooi. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Boishaai werk hard vir sege oor Kwaggas
Hoër Jongenskool Paarl se sewende agtereenvolgende oorwinning oor Outeniqua en die ietwat verrassende sege van Durbanville oor SACS is onder die glanspunte van die afgelope Saterdag se eerste … Sport (07-04-2019)
Maroela Twee uit SA lewer vonk vir Pro 14-seges
Twee Suid-Afrikaners het die vonk vir hul oorsese spanne gelewer om belangrike seges in die jongste ronde Pro14-wedstryde te behaal. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Yank derde keer ’n yster in die Baai
Ben Hoffman van Amerika en Lucy Charles-Barclay van Brittanje het Sondag onderskeidelik die mans- en vroue-afdelings van die Ironman Afrika-driekampbyeenkoms in Port Elizabeth gewen. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Paterson tem Lions met suinige laaste beurt
Die Cape Cobras het met vyf paaltjies in die laaste twee boulbeurte daarin geslaag om die Lions Sondag met vyf lopies in die T20-Uitdaagstryd tussen dié spanne op die Wanderers te klop. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Banyana en Reggae Girls speel gelykop
Banyana Banyana se die Reggae Girlz van Jamaika se geskiedkundige eerste sokkerwedstryd het Sondag gelykop – 1-1 – in die Moses Mabhida-stadion in Durban geëindig. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Winde van verandering by Stormers
Daar kan lank oor moontlike veranderings aan die span getob word, maar die Stormers se afrigter, Robbie Fleck, sal eerder moet poog om vuur te maak onder die spelers tot sy beskikking. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Eindtelling vlei Kings én Walliesers
As ’n mens sarkasties wil wees, kan jy seker sê die Southern Kings en die Dragons was Sondag albei gelukkig om in hul Pro14-wedstryd in die Madibaz-stadion in Port Elizabeth met 18-18 elk gelykop te … Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Franco krap kop oor bottervingers
“Ek is teleurgesteld. In daardie laaste vyf minute het ek gesit en dink wat ons anders kon gedoen het, want ons het vang- en aangeewerk geoefen van die eerste dag wat ek hier gekom het.” Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Breier mor ná Griekwas se losmaker
’n Groot terugslag het Griekwas se rugbyspan getref met die nuus dat die senter Edwin Sass sy kakebeen in Saterdag se oefenwedstryd teen ’n Vrystaat 15-tal in Bloemfontein gebreek het. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Bulle moet ingesteldheid verander, mor Pote
Die Bulle sal ’n ander ingesteldheid moet kry wanneer hulle in die Superreeks teen oorsese spanne speel, waarsku Pote Human, dié span se hoofafrigter. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Gholfspeler (28) dood in hotelkamer aangetref
Die Maleisiese beroepsgholfspeler Arie Irawan is Sondag dood in ’n hotelkamer van ’n Chinese eilandoord aangetref. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Fidji kraai wéér koning in Hongkong
Fidji se sewesspan het gewys dat hy nie sy gelyke in Hongkong het nie, deur dié toernooi Sondag ’n vyfde agtereenvolgende jaar te wen. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Als in ag geneem vaar jong Blitse nie te goor
Die Blitsbokke se toekoms lyk ongetwyfeld blink as jy kyk na die jongelinge wat in die Hongkong-sewestoernooi diens gedoen het. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Beast se rol in sege enorm, sê Robert
Robert du Preez, die afrigter van die Haaie, het sy span se klinkende sege van 42-5 oor die Leeus Vrydagaand op Ellispark grootliks voor die deur van die Springbok-voorryman, Beast Mtawarira, gelê. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Alzarri laat son sak vir Sunrisers
’n Jong snelbouler van die Wes-Indiese Eilande het die naweek ’n rekord in die Indiese Premierliga opgestel toe hy ses paaltjies vir die Mumbai Indians geneem het. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Swys soek antwoorde ná Leeu-loesing
“Ons moet opstaan en soos manne terugveg.”. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 4 Franse blasers in aksie by WB
Asof die Springbokke se groep in vanjaar se Wêreldbeker nie genoeg eise aan die span sal stel nie, is ’n oormag Franse skeidsregters ook nog hul voorland. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke uit Hongkong geboender
Daar is geen einde aan die Blitsbokke se naweek van trane in Hongkong nie, nadat Argentinië ook die Suid-Afrikaners geklop het. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 García sal liefs moet suutjies trap
Daar was Sergio García se setperk-vandalisme in Saoedi-Arabië. Matt Kuchar se rooi gesig nadat sy suinigheid teenoor joggies op sosiale media uitgebasuin is. Die eenhou-boete wat Rickie Fowler op die … Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Amerika breek Blitsbokke se harte
Danksy ’n verwoede aanslag by die afbreekpunte het Amerika die Blitsbokke in die kwarteindronde van die sewestoernooi in Hongkong geklop. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 'Dit was puik en dit was vir Beast’
Die Haaie wou nie net die Leeus Vrydagaand klop nie, hulle wou ’n spesiale vertoning lewer as geskenk vir hul Springbok-ster Tendai “Beast” Mtawarira nadat hy Adriaan Strauss se rekord vir die meeste … Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Toer- toffie!
Die Stormers se ligte is af. En nou soek hul afrigter, Robbie Fleck, na die hoofskakelaar om die kragtoevoer te herstel ná sy span se derde agtereenvolgende nederlaag oorsee in die Superrugby-reeks. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Halfeind-plekke wink vir dié vier
Die kwarteindronde van sokker se Europese Kampioeneliga is dikwels duister om te voorspel, maar vanjaar se loting het vier duidelike gunstelinge om die halfeind te haal. Sport (07-04-2019)
Netwerk24 Marizanne Kok oor die Meesterstoernooi
Die idee dat hy volgende Maandag kan wakker word as lid van ’n eksklusiewe klub, saam met “legendes van gholf wat ek as kind liefgekry het”, laat Rory McIlroy se hart vinniger klop. Sport (07-04-2019)