Netwerk24 Ervare Whitehead voer Poubloues aan
Die nuwe era in Griekwa-rugby, onder die afrigterskap van Brent Janse van Rensburg, kry Saterdag gestalte wanneer die Poubloues ’n Vrystaatse 15-tal in ’n losmaker in Bloemfontein pak. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Haaie versuip Leeus
Die Haaie het ’n yskoue en nat Ellispark Vrydagaand vuurwarm gespeel in hul oorweldigende sege met 42-5 oor die Leeus in hul Super-rugbykragmeting.. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Madibaz pak Kapenaars in Skild-eindstryd
Die rugbyspanne van die Madibaz en die Kaapse Skiereiland pak mekaar Donderdag in Port Elizabeth in die eindstryd van die Varsityskild-reeks. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Skote klap in skolerugby die naweek
Liefhebbers van skolerugby sal Saterdag landwyd met ’n magdom titaniese kragmetings bederf word. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Geelkaart was doodsteek, sê Fleck
Siya Kolisi se geelkaart aan die einde van die eerste helfte was die begin van die einde vir die Stormers in Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Reds in Brisbane. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 SA pak wêreld se nr.2-span in tuisreeks
Die Proteas se deelname aan die Wêreldbeker-toernooi in Julie is nie die enigste hoogtepunt op Suid-Afrikaanse netbal se kalender in 2019 nie. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Warren Gatland ’n ‘god’ in Wallis
Warren Gatland, die Rooi Drake se afrigter, wat ná afloop van vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Japan die tuig as dié toetsnasie se breier neerlê, is ’n “god” in Wallis. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Rekord wink vir drieëvraat Rabz
Die Cheetahs se linkervleuel, Rabz Maxwane, kan geskiedenis maak wanneer hy Saterdag in sy span se Pro14-wedstryd teen die Ospreys in Bloemfontein uitdraf. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Tiener-blits Gerald kan Knights-buiging maak
Die 18-jarige Gerald Coetzee kan in die komende T20-Uitdaagreeks sy buiging vir die Knights-krieketspan maak. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Hopelik is Blitse nou wakker
Die paar benoude oomblikke wat Blitsbokke teen Japan gehad het, behoort ’n wekroep vir die span te wees, sê Neil Powell, afrigter van Suid-Afrika. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Kolisi gaan nie deel wees van Bok-uittog
Siya Kolisi, die Springbok-kaptein, is nie van plan om van aanstaande jaar af sy loopbaan in Japan voort te sit nie. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 City die beste ter wêreld, sê Klopp
Daar is geen beter sokkerspan ter wêreld as Manchester City nie. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Libbok se skopstewel op nat Loftus onder loep
Doer Onder is dit die Melbourne Rebels en in Nieu-Seeland nogmaals die Crusaders, maar dit is steeds nie duidelik watter span vanjaar in Suid-Afrika die pas aangee in die Superreeks nie. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Betaal, of geen proewe vir jou
Daar sal van hoërskool-rugbyspelers wat vanjaar aan die Vrystaat-proewe deelneem verwag word om R500 te betaal. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Bergh beloon met Ixias-kontrak tot 2022
Pieter Bergh se kontrak as afrigter van die Ixias se rugbyspan is met drie jaar verleng. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Rugby se leeubyt-slagoffer nou sku vir Bloem-katte
Sowat 18 maande nadat die Walliese rugbyspeler Scott Baldwin wêreldwyd opslae gemaak het toe hy deur ’n leeu in ’n reservaat buite Bloemfontein gebyt is, het hy met sy terugkeer na die Rosestad nog … Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Fleck se waagstuk ontplof in sy gesig
Die Stormers se afrigter, Robbie Fleck, se besluit om nie sy sterkste opdrafspan te kies vir Vrydag se Superrugby-wedstryd teen die Reds in Brisbane nie, het lelik in sy gesig ontplof. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke amper ‘ge-Brighton’
Dit was allermins ’n afgeronde vertoning, maar die Blitsbokke het oor hul eerste hekkie by die Wêreldreeks-sewestoernooi in Hongkong gekom. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Buttler breek stilte oor ‘Mankad’-uitloop
Jos Buttler het hom vir die eerste keer uitgelaat sedert hy die slagoffer was van ’n omstrede “Mankad”-uitloop in die Indiese Premierliga (IPL) deur vir klarigheid in die reëls van die spel te vra. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Kyle verdedig sy Afrika-titel in PE
Alle oë sal die naweek op Kyle Buckingham, die Suid-Afrikaanse driekampatleet, wees wanneer hy sy titel in die Standard Bank Ironman Afrika-kampioenskap verdedig. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Hurricanes wen riller teen Highlanders
Die Hurricanes het Vrydag iets reggekry wat baie min rugbyspanne die afgelope paar jaar in die Forsyth Barr-stadion in Dunedin kon vermag – om die Highlanders daar te klop. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 IPL-kommentator met dood gedreig
Die voormalige Nieu-Seelandse snelbouler Simon Doull, deesdae ’n bekende in die kommentaarhokkie, is deur ’n ontstoke Indiese krieketaanhanger met die dood gedreig. Sport (05-04-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Drie Suid-Afrikaanse spanne is reeds vandag in aksie in die Superrugby-reeks. Sport (05-04-2019)
Netwerk24 Besering noop All Black om loopbaan kort te knip
Die voormalige All Black-agterspeler Israel Dagg het Vrydag sy uittrede uit rugby aangekondig nadat hy nie daarin kon slaag om van ’n kniebesering te herstel nie. Sport (05-04-2019)