Netwerk24 Biltongboere slyp in Uruguay se toernooi
Namibië sal sy tande by vanjaar se Nasiesbeker-toernooi slyp vir sy Wêreldbeker (WB)-kragmetings met die Springbokke en die All Blacks by die Wêreldbeker-toernooi in Japan. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Waratahs spaar mekaar nie die roede
Die Waratahs het “eerlike gesprekvoering” gehad ná die vernederende tuisnederlaag teen die Sunwolves in die Superrugbyreeks en is reg om Saterdag hard terug te slaan teen die Blues van Auckland, sê … Sport (04-04-2019)
Netwerk24 2 poste laat Kings se Booi skarrel
Chumani Booi, die Southern Kings se agterlyn-afrigter, hoop die weer speel Sondag saam sodat die Oos-Kapenaars vir ’n slag weer die bal lustig kan rondgooi. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Oud-Bok Pretorius help Hugo slyp
Die Pukke se kookwater-losskakel Schalk Hugo is leergierig en die oud-Bok André Pretorius is gretig om sy kennis met hom te deel. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Bafana gee piepklein treetjie boontoe
Die Suid-Afrikaanse sokkerspan het ’n enkele plek, tot 73ste, op die jongste wêreldranglys geklim. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Coulthard kom F1-tekkies brand in Kaap
Die voormalige Formule Een-jaer David Coulthard sal agter die stuurwiel wees wanneer ’n Red Bull-renmotor later vanjaar deur die strate van Kaapstad brul. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Toulon en Kings gaan hande vat
Die Southern Kings en die Franse glansklub Toulon het ’n ooreenkoms aangegaan waarby die Oos-Kaapse rugbyfranchise sekerlik net kan baat vind. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Kyk atletiek én rugby met 1 kaartjie in Bloem
Sportliefhebbers in Bloemfontein word bederf met ’n dubbele dosis vermaak wanneer die Vrystaat-atletiekstadion volgende week gasheer is vir ’n Grand Prix-atletiekbyeenkoms en die Cheetahs minute … Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Kerevi spel gevaar vir Stormers
’n Rugbyspan draai nie om ’n individu nie, maar die Stormers sal nietemin ’n plan moet hê om die Reds se binnesenter en kaptein, Samu Kerevi, in toom te hou in Vrydag se Superrugby-wedstryd in … Sport (04-04-2019)
Netwerk24 ‘Meeste swart mense steun nie kwotas’
Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) het ’n peiling gedoen wat toon die oorgrote meerderheid van swart Suid-Afrikaners glo verdienste moet die enigste kriteria vir die kies van nasionale … Sport (04-04-2019)
Netwerk24 ‘Meeste swart mense steun nie kwotas’
Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) het ’n peiling gedoen wat toon die oorgrote meerderheid van swart Suid-Afrikaners glo verdienste moet die enigste kriteria vir die kies van nasionale … Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Blitsbokke moet Hongkong-spook verdryf
As die Blitsbokke die uitspeelrondes die naweek in Hongkong kan haal, is daar geen rede waarom hulle nie dié sewestoernooi ’n eerste keer kan wen nie. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Pelé hospitaal toe ná aand saam met Mbappé
Die Brasiliaanse sokkerlegende Pelé is vroeër vandeesweek in ’n Paryse hospitaal met ’n hoë koors opgeneem. Sport (04-04-2019)
Maroela Mening: Varsitybeker – Dis mos nie krag teen krag nie!
Pienaar het sowat ʼn maand gelede gewaarsku dat die reeks in ʼn klug kan ontaard as dit deur net ʼn paar spanne oorheers word. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Beast kry nóg ’n inskrywing in SA rugby-annale
“Ek kan steeds my eerste wedstryd onthou,” het Beast Mtawarira met heimwee gesê in die week wat hy nóg ’n bladsy in die geskiedenisboeke van Suid-Afrikaanse rugby vol skryf. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Proteas onttrek Duminy aan T20-reeks
Kommer oor JP Duminy se “swak” skouer beteken dat hy nie beskikbaar gaan wees vir die Cape Cobras vir die meerderheid van die plaaslike T20-Uitdaagreeks nie. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Bokser wat teenstander byt, sê jammer
Kash Ali, die Britse swaargewigbokser wat die afgelope naweek sy teenstander gebyt het, het ’n amptelike verskoning uitgereik. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Leeus en Haaie wil dié etiket vermy
Wanneer dit by Suid-Afrikaanse derbies kom, was dit nog alles behalwe prettig vir die Leeus en die Haaie in vanjaar se Super-rugbyreeks. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 ‘Vroue kan nie kla oor prysgeld in gholf’
Die prysgeld in vrouegholf kwyn teenoor die rykdom op die spel vir mans, maar Laura Davies dink die $70 miljoen beskikbaar in die LPGA-reeks vanjaar verteenwoordig sukses teen enige redelike maatstaf. Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Schumacher terug op renbaan in Alfa
Mick Schumacher het Woensdag, ’n dag nadat hy die eerste Schumacher in meer as 12 jaar geword het wat agter die stuurwiel van ’n Ferrari-F1-motor ingeskuif het, die sesde vinnigste tyd behaal in ’n … Sport (04-04-2019)
Netwerk24 Spele-eindstryd vir mans nou oor 3 stelle beslis
Die enkelspel-eindstryd vir mans by die Olimpiese Spele sal voortaan oor drie stelle beslis word, wat beteken slegs Grand Slam-kragmetings sal in die toekoms uit die beste van vyf stelle bestaan. Sport (04-04-2019)