Netwerk24 Interpol, IKR wil knoeiers sáám vasvat
Die Internasionale Krieketraad gaan met Interpol, die internasionale polisieagentskap, saamwerk om knoeiery in krieket te probeer uitroei. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Walter Sisulu-span beter oppas vir KZN
Die uitslae sover in die Varsityskild-reeks beteken nou niks meer nie, sê Jarryd Buys, hoofafrigter van die Madibaz-rugbyspan. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Fenomeen Fuzile se grootste toets wag
Die puik Oos-Kaapse bokser Azinga Fuzile kom hierdie naweek in Port Elizabeth voor sy grootste toets te staan wanneer hy met ’n ervare Mexikaner kragte meet. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Opkikkers in padwedlope nou gepak
Die organiseerders van die wêreld se voorste marathon-wedlope gaan glo miljoene opdok vir ’n nuwe program om deelnemers wat opkikkers gebruik, hok te slaan. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Nuwe breier Kruger sien nou uit na T20-reeks
Dit is nog ’n trappie hoër, maar hy sien kans, want dis wat ’n ou wil doen, sê Alan Kruger, nuwe afrigter van die Knights, wat die laaste drie maande as waarnemende afrigter ’n voorsmaak daarvan … Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Jong Turke moet T20-spiere bult
Gee ons nuwe name om oor opgewonde te raak. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Swartpette, Proteas op selfde bladsy
Nieu-Seeland het die Wêreldbeker-ys gebreek toe hy Woensdag die eerste krieketspan geword het om sy groep vir dié skouspel bekend te stel en dit wil voorkom of die Kiwi’s en die Proteas dieselfde … Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Peyper volg in Kaplan-hul se voetspore
Suid-Afrika se Jaco Peyper word Saterdag slegs die vierde skeidsregter in die geskiedenis wat met 100 Superrugby-wedstryde kan spog. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Saru kies vrou in geskiedkundige stap
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) sal voortaan ook ’n vroue-verteenwoordiger op Wêreldrugby se hoofraad hê, het dié beheerliggaam ná sy jaarvergadering Woensdag in Kaapstad bevestig. Sport (03-04-2019)
Maroela Branco kan Frankie verbysteek
“Wanneer jy vir jou land op die veld stap, is dit voorwaar spesiaal.” Sport (03-04-2019)
Maroela Smith en Swift is SA se fiksste
CrossFitters probeer steeds om vir Spele te kwalifiseer. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Dries sal mylpaal eers ná uittrede vier
Dries van Schalkwyk “steur hom nie te veel” daaraan dat hy Sondag in sy 100ste Pro-rugbywedstryd speel wanneer die Southern Kings in die Madibaz-stadion teen die Dragons te staan kom nie. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs reg vir stryd teen ‘Wallis’
Die Cheetahs staar miskien in die loop van ’n geweer voor Saterdag se Pro14-wedstryd teen die Ospreys in Bloemfontein, maar dit pla hulle min. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Geen WB-kwotas vir Proteas, sê krieketbaas
Daar word van Ottis Gibson verwag om die Proteas ten minste tot die Wêreldbeker-eindstryd te voer as hy sy werk wil behou, maar hy het minstens die versekering dat daar nie by sy spankeuses ingemeng … Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Studie hou Divan dalk uit WB-toernooi
Dit is ’n Wêreldbekerjaar en menige speler in Suid-Afrikaanse rugby het dié skouspel in die agterkop. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Olivier laat Yorkshire groot skrik
Hoewel Duanne Olivier sy spanmaats laat skrik het met ’n kniebesering in ’n vriendskaplike wedstryd blyk hy oorgehaal te wees vir Yorkshire se eerste meerdagstryd teen Nottinghamshire wat Vrydag op … Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Om Larkham te pos was moeilik, sê Cheika
Die besluit om Stephen Larkham as Australië se aanvals-afrigter af te dank was ’n moeilike een, maar dit was nodig indien die Wallabies ’n kans wil staan om vanjaar die Wêreldbekertoernooi te win, sê … Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Kruger is Knights se nuwe breier
Die Knights se waarnemende afrigter, Alan Kruger, sal van Mei heeltyds in dié hoedanigheid betrokke wees. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Blitsbok Zain Davids op krukkelys
’n Skouerbesering wat die Blitsbok Zain Davids Woensdag in ’n oefening opgedoen het, gaan hom uit die naweek se sewestoernooi in Hongkong hou. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Bulle sonder 3 Bokke teen Jaguares
Afgesien van die haker Schalk Brits wat nie Saterdag teen die Jaguares kan speel nie, sal die Bulle ook sonder die Springbokke Handré Pollard en Jesse Kriel wees. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Marx ‘hartseer’ oor Akker nie gaan speel
Die appelswaaiery verlede naweek in Durban het Suid-Afrikaanse rugby ontneem van een van sy voorslag- individuele stryde. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Chiliboy se B-monster toets ook positief
Die B-monster van Chiliboy Ralepelle se urinemonster het ook positief getoets vir die verbode middel zeranol, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (Saids) Woensdag in ’n verklaring … Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Cipriani bereik ooreenkoms met Gloucester
Die losskakel Danny Cipriani het eindelik alle bespiegelinge beëindig deur ’n nuwe kontrak met die Engelse Premierliga-span Gloucester te onderteken. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Rugby se onsmaaklikste onderonsies
Terwyl ’n storm woed oor die vuisgeveg en skorsing van die Bulle se Schalk Brits en Akker van der Merwe van die Haaie, kyk ons na onlangse gevalle van rugby se lelikste en onsmaaklikste onderonsies. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Fleck lê snoeiskêr in by Stormers
Robbie Fleck, afrigter van die Stormers, het die snoeiskêr ingelê met sy spankeuses vir Vrydag se Superrugby-wedstryd teen die Reds in Brisbane. Sport (03-04-2019)
Netwerk24 Hoe harder, hoe lekkerder vir Simphiwe
As daar iemand was wat dalk gewonder het hoeveel dit vir die 21-jarige Simphiwe Matanzima beteken om Superrugby te speel, het Saterdag se indrukwekkende laaste skrum van die Bulle in Durban teen die … Sport (03-04-2019)