Netwerk24 Naholo se WB-kans dalk daarmee heen
’n Kniebesering gaan straks Waisake Naholo se kanse in die wiele ry om die All Blacks later vanjaar by die Wêreldbeker (WB)-toernooi te verteenwoordig. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Skolie se skoolgeld betaal – Franco
Die senter Carel-Jan Coetzee kan die naweek uiteindelik sy buiging in die Pro14-reeks maak nadat hy verlede seisoen vir die Vrystaatse spanne in die SuperSport-uitdaag- en Curriebeker-reekse op die … Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Murray slaan weer tennisballe
Twee maande nadat die Britse tennisspeler Andy Murray ’n heupvervanging ondergaan het, is hy terug op die baan. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Potch-tweeling vir Knights beskikbaar
Die Jansen-tweeling, hemelbesem-snelboulers van Noordwes wat die Vrystaat onlangs kis geboul het in ’n provinsiale wedstryd, is volgende seisoen vir die Knights beskikbaar. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 ‘Curwin verdien beginkans’
Robert du Preez is tevrede met die Haaie se diepte op die haker, selfs al moet hulle sonder Akker van der Merwe, Craig Burden en Chiliboy Ralepelle klaarkom. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Geen vuilspel, sê komitee ná Kruger se rooikaart
Tertius Kruger sal Sondag vir die Southern Kings kan speel nadat die rooikaart wat hy op 23 Maart teen Ulster gekry het nietig verklaar is. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Michael se klong toets nuwe Ferrari
’n Volsirkel-oomblik. Só het die BBC-joernalis Andrew Benson Dinsdag geswymel nadat die 20-jarige Mick Schumacher in Bahrein die eerste Schumacher in meer as 12 jaar geword het wat agter die … Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Brits se skorsing bitter pil vir Bulle
Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) sê sy mislukte appèlaansoek teen die haker Schalk Brits se skorsing vir ’n vuisgeveg in ’n Superrugbywedstryd is ’n bitter pil om te sluk, maar hy respekteer dit en … Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Akmal in sop oor aandjie uit
Die omstrede Pakistanse kolwer Umar Akmal is weer in die sop by dié land se krieketbase, dié keer ná ’n laat aandjie uit. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Swys verleng Leeu-kontrak tot 2021
Dit is die geleentheid om van die welpies in die Leeus se rugbyspan in maanhare te help verander wat Swys de Bruin laat besluit het om deel van die opset by Ellispark te bly. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Nuwe baadjie vir plaaslike rugbyreekse
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Dinsdag talle veranderinge aan die plaaslike strukture vir 2019 aangekondig, met talle buitelandse spanne wat ook sal kom gesig wys. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Aphiwe op senter, want ‘hy kan enige plek speel’
Die Leeus staal hulself vir ’n hewige aanslag voorlangs in Vrydagaand se Super-rugbywedstryd teen die Haaie op Ellispark. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Bosch kry eindelik sy kans, maar nie op nr. 10
Curwin Bosch kry Vrydag uiteindelik weer ’n kans in die Haaie se beginspan, maar dit is steeds nie in sy voorkeur-posisie van losskakel nie. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Protea-hokkiespeler op pad na Nieu-Seeland
Die Protea-hokkiespeler Nicole Walraven het ’n afrigterspos in Nieu-Seeland gekry, maar sal vir Suid-Afrika beskikbaar bly. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Bytende bokser as ‘dier’ beskryf
’n Bokser wat Saterdagaand kannibalistiese neigings getoon het se lisensie is vir eers deur die Britse Boksbeheerraad teruggetrek. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Cyle is terug in Leeus-lostrio
Die flank Cyle Brink sal Vrydagaand op Ellispark teen die Haaie vir die eerste keer vanjaar uitdraf en welkome spierkrag aan die Leeus se lostrio verskaf. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Schalk vir 5 weke op kantlyn weens vuisgeveg
Die Bulle-haker Schalk Brits se appèl teen sy skorsing weens ’n vuisgeveg in die Superreeks was onsuksesvol. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Stormers kan verras met skrumskakel
’n Seldsame geleentheid vir Justin Phillips op skrumskakel is in die Stormers se beplanning vir Vrydag se Superrugby-wedstryd teen die Reds in Brisbane. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 ‘Sy is nie my tipe’, sê bokser in sop oor soen
Die swaargewigbokser Kubrat Pulev het teruggekap na die vrouejoernalis wat hom dreig met regsaksie deur te sê “sy is nie my tipe nie”. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Leclerc ‘wêreld-kampioen in wording’
Die sjampanje op die Bahrein-podium sou weliswaar Sondag suur vir die 21-jarige Charles Leclerc geproe het – maar hy sal vinnig kop optel ná die stortvloed lofprysinge wat sy vertoning in die woestyn … Sport (02-04-2019)
Netwerk24 ‘Ek sal Aiden se kaartjie na WB koop’
As jy die Titans se breintrust vra, is daar geen kwessie nie: Aiden Markram moet eenvoudig na die Wêreldbekertoernooi toe gaan. Sport (02-04-2019)
Netwerk24 Wêreldfees na Affies, maar gehalte kwel
Suid-Afrika se spanne het hul oorheersing in die Wêreldskolerugbyfees verlede week voortgesit in ’n toernooi waarin die gehalte van die buitelandse teenstanders weer bevraagteken moet word. Sport (02-04-2019)