Netwerk24 Shimlas trap UJ vir halfeind-plek
Die Shimlas van die Universiteit van die Vrystaat het Maandagaand hul plek in die halfeindronde van die Varsitybeker-rugbyreeks bespreek, toe hulle die Universiteit van Johannesburg in ’n sopnat … Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Maties maak (rol)maalvleis van UWK
Só maak ’n mens mos jou litte los vir ’n halfeindstryd!. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Pukke slaan Wits pimpel en pers
Vir nege kort minute Maandagaand kon Wits droom van ’n sege in Potchefstroom wat hulle dalk net in die Varsitybeker-halfeindronde kon kry. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Cheetahs hou asem op oor William, Aranos
’n Paar skete het kop uitgesteek aan die vooraand van die Cheetahs se Pro14-wedstryd teen die Ospreys Saterdag in Bloemfontein. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Blitse spog nou met drie Davidse
Moenie dink die nuutste Blitsbok, Angelo Davids, is ’n kloon van sy helde Rosko Specman en Seabelo Senatla nie. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Cyle terug om Leeus-lostrio te stu
Is die batterye herlaai of die momentum verbreek?. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Ikeys knip Ixias se seisoen kort
Met die Green Mile as bondgenoot het die Ikeys hul kanse om vir die uitspeelrondes van die Varsitybeker-rugbyreeks te kwalifiseer, Maandagaand lewendig gehou. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Stormers soek Senatla se spoed
Dis bitter jammer dat ’n talentvolle senter soos Dan du Plessis moes terugkeer Kaap toe met ’n kniebesering, maar aan die positiewe kant het dit die weg gebaan vir Seabelo Senatla om in Brisbane by … Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Noord-Gauteng pronk met sak vol medaljes
Noord-Gauteng het met ’n sak vol medaljes teruggekeer ná ’n suksesvolle uitstappie na die Paarl vir die o.18 en o.20 Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe wat by die Dal Josaphatstadion gehou is. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 MyPlayers se baas op Bokke se bestuurspan
Eugene Henning, die besturende direkteur van MyPlayers, sal vanjaar tot en met die Wêreldbeker-toernooi op die Springbokke se bestuurspan wees. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Pumas se Henko weer reg soos ’n roer
Die Puma-senter Henko Marais behoort oor twee weke terug op die rugbyveld te wees nadat hy die afgelope naweek harsingskudding in ’n oefenwedstryd opgedoen het. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Pasop, Giant King . . . Justice wag!
Justice Siliga kan Ruann Visser tot die uiterste toe beproef indien dié twee swaargewigte mekaar in die kryt sou pak. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Bulle boos oor Schalk se straf
Die Haaie het nou ’n haker-krisis in die Superreeks met Akker van der Merwe se skorsing van drie weke, maar die Bulle neem Schalk Brits se straf van vier weke op appèl. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Reeksnederlaag kos Proteas miljoene
Die onverwagse reeksnederlaag in die toetsreeks teen Sri Lanka het die Proteas ’n stewige R4,2 miljoen gekos. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Monnas seëvier net-net teen moedige Pietersburg
Die Hoërskool Monument in Krugersdorp se meisies se eerste hokkiespan het met die louere weggeloop by hul eie toernooi wat verlede week tussen Dinsdag en Vrydag gehou is. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Ek het al baie só gespeel, sê aanvallende Elgar
Die aanvallende wyse waarop Dean Elgar gekolf het in die eindstryd van die eendagreeks, sou baie krieketondersteuners wat gewoond is aan hom in die toetsarena, stomslaan. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Vrystaters wen albei o.18-tennistitels
Twee Vrystaters is gekroon as o.18-kampioene by die Suid-Afrikaanse junior tenniskampioenskappe wat Maandag in Bloemfontein ten einde geloop het. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Vrot witjasse bederf eindstryd, kla Zondo
In ’n bitter ongewone stap vir die kaptein van ’n sportspan, het Khaya Zondo Sondag geen moordkuil van sy hart gemaak toe hy oor die skeidsregters se vertoning in die eindstryd van die eendagreeks … Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Schalk vir 4 weke geskors, Bulle gaan appelleer
Daar is Maandag by Loftus Versfeld met ’n gemor en ’n gekla kennis geneem van die Bulle-haker Schalk Brits se skorsing van vier weke. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Nog ’n WB-jaar, nog ’n Aussie-triomftog?
Ses maande nadat hulle genadeloos onder die giftonge van hul kritici deurgeloop het, lyk Australië se eendagspan nou skielik na een wat gevrees moet word in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Toer afgelas ná aanvalle op moskees
In die nadraai van die skietery by twee moskees in Maart in Christchurch, gaan Nieu-Seeland se o.19-krieketspan se beplande toer na Bangladesj nie meer voort nie. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Krisistyd by Haaie ná Akker se skorsing
Die nuus dat Akker van der Merwe vir drie weke geskors is vir sy vuisgeveg met Schalk Brits, laat die Haaie met ’n groot krisis op haker. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 SA voorspelers is boelies, sê oud-Stormer
Suid-Afrikaanse voorspelers beskou hul eweknie van Australië in die Superrugby-reeks as “sag” en dink dis maklik om hulle fisiek te intimideer, sê die Reds se stut JP Smith. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Harding gaan Augusta toe
Die Stellenbosser Justin Harding het verlede week die eerste keer as beroepspeler op Amerikaanse bodem agter ’n gholfballetjie aangeloop. Maar van deur doeane stap en ’n vlug huiswaarts haal, was … Sport (01-04-2019)
Netwerk24 5de rooikaart laat Gerrad boos
Ná Rangers se doelskieter Alfredo Morelos se vyfde rooikaart van die seisoen, het Steven Gerrard, die span se afrigter, sy geduld verloor. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Wiehahn Herbst nou ’n Bul
Die Bulle-voorhoede het ’n versterking uit Ierland gekry. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Aaron verbind hom tot All Blacks
In ’n tydperk waar baie All Blacks pen op papier sit met oorsese klubs, het die skrumskakel Aaron Smith besluit om langer by Nieu-Seelandse rugby te bly. Sport (01-04-2019)
Netwerk24 Uit die skadu van pyn
Wanneer Dwaine Pretorius met ’n krieketbal in sy regterhand instoomroller om ’n kolwer 22 treë weg te terroriseer, sal die oningeligte kyker nooit raai hoe gehawend die regterknie is van waar hy … Sport (01-04-2019)