Netwerk24 Warner, Bairstow oortref rekord
Die kolwers David Warner en Jonny Bairstow het Sondag die rekord oortref vir die grootste aanvangsvennootskap nóg in die Indiese Premierliga. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Federer vee Isner van baan in Miami
Roger Federer het seker Sondagaand ’n afspraak in Miami gehad. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 IAAF paai Kenia oor verkorte byeenkomste
Die Internasionale Assosiasie van Atletiekfederasies (IAAF) het Sondag belowe dat die vermindering van Diamantliga-byeenkomste van 14 tot 12 van aanstaande jaar af nie ’n negatiewe impak op … Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Toon hou Delien nie terug
Delien Kleinhans het ondanks ’n beseerde toon voortgestorm om die meisies se o.18-eindstryd op die Suid-Afrikaanse junior tenniskampioenskappe in Bloemfontein te haal. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Noodlot ‘beroof’ Ferrari se Leclerc van debuutsege
Die Brit Lewis Hamilton het Sondagaand die Bahreinse Grand Prix gewen, maar pas nadat hy die wenstreep oorgesteek het op sy aanboord-radio aan sy Mercedes-kuipespan gesê dit was ’n gelukskoot. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Lloris se blaps besorg Liverpool ’n sege
Liverpool het sy hoop om sy eerste Premierliga-titel ooit te wen aan die lewe gehou met ’n oorwinning met 2-1 Sondag oor Tottenham Hotspur op Anfield. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Lopez bo in Barcelona
Die Astana-span van Kazakhstan se puik toetrede tot die fietsryseisoen duur voort. Die Colombiaan Miguel Angel Lopez het Sondag die Katalaanse Toer gewen. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Schalk, CJ in mekaar se visier
Die losvoorspeler-brekers CJ Stander en Schalk Burger gaan mekaar in die halfeindronde van Europese rugby se Kampioenebeker in die oë kyk nadat hul spanne die afgelope naweek hul kwarteindstryde … Sport (31-03-2019)
Maroela Titans wen die Momentum-beker!
Aiden Markram slaan nóg ’n honderdtal. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Sri Lanka se krieketkaptein bots met gereg
Die kaptein van Sri Lanka se toetskrieketspan, Dimuth Karunaratne, is Sondag vir dronkbestuur gearresteer ná ’n ongeluk in Colombo waarin een persoon beseer is. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Kry jou ‘seisoenkaartjie’ vir Bok-toetse
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), in vennootskap met die Blou Bulle en Goue Leeus, hoop om met ’n “Springbok-seisoenkaartjie” groter skares na vanjaar se toetse teen Australië en Argentinië te … Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Markram kolf Titans tot titel
Toe Aiden Markram Sondag in Centurion ’n aflewering van Daryn Dupavillon na middebaan stoot vir ’n enkellopie om sy honderdtal te bereik, het ’n belangrike man in die presidentslosie orent gekom in … Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Keniaan maak geskiedenis met landloop-sege
Die Keniaan Hellen Obiri het Sondag geskiedenis gemaak toe sy die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) se Landloopkampioenskap in Aarhus, Denemarke, gewen het. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Stormers hinkepink
Die Stormers sal Maandag die sluier lig oor hoeveel topspelers hulle kwyt is ná Saterdag se nederlaag van 9-24 teen die Blues in Auckland. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Super-boulbeurt wys Rabada se waarde teen einde
Suid-Afrika soek al jare lank na ’n bouler om aan die einde van wedstryde gesag met die bal af te dwing. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 SA Rugby maak weer wins ná 2 taai jare
SA Rugby het daarin geslaag om ’n verlies van meer as R60 miljoen in ’n wins van R2 miljoen om te swaai. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 ‘Nie mooi nie, maar ons vat die punte,’ sê Pote
Pote Human is Saterdag by Kingspark gevra of hy saamstem dat die Bulle ’n smash and grab-sege oor die Haaie behaal het. Sport (31-03-2019)
Maroela Springbok-seisoenkaartjies vir die eerste keer beskikbaar
ʼn Unieke Springbok-seisoenkaartjie is bekendgestel om die span die grootste hupstoot ooit te gee wanneer hulle later vanjaar in Japan teen wêreldspanne te staan kom. Sport (31-03-2019)
Maroela Chiefs klop Jaguares in doodsnikke
Die Chiefs het hul tweede agtereenvolgende wedstryd weg van die huis gewen. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Pollie is Pote se pêrel; Robert knor vir span
Pote Human, afrigter van die Bulle, was gisteraand baie tevrede met sy span se naelskraapse oorwinning oor die Haaie in Durban. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Deen deur ná hy ook Tiger troef
Die Deen Lucas Bjerregaard se verrassende droom-segetog in die Wêreldputjiespel-toernooi in Austin, Texas, duur voort met ook Tiger Woods wat Saterdag die knie voor hom moes buig. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Frans Steyn wil huis toe
Frans Steyn kan hom binnekort in die rol van die spreekwoordelike verlore seun bevind wat terugkeer na die Cheetahs se rugbykamp. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Fleck glo telling verbloem poging van span
Die telling weerspieël nie ons poging en wat ons ingesit het nie, sê die Stormers se afrigter, Robbie Fleck. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Lerena ‘deel van groter planne’ as hy bly wen
Kevin Lerena, wat oënskynlik deesdae met nuwe aggressie boks, is op die drempel van groot dinge, sê Peter Smith, afrigter van die Internasionale boksorganisasie (IBO) se junior swaargewig-kampioen. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Grace val vas; Louis bly in wedloop
Daar was gister vreugde vir een Suid-Afrikaner en ’n teleurstelling vir ’n ander een in die Wêreld-putjiespeltoernooi in Austin, Texas. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 4 spanne jag een Varsity-plek om te oorleef
Een plek is beskikbaar in die halfeindronde, en vier spanne veg daarvoor. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Powell motiveer Hongkong-Blitse met uitveër-les
“Dis ’n nuwe begin. Alles begin van vooraf en ons sukses in Kanada en dit wat ons verlede jaar in Hongkong bereik het, tel nie.” Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Gaan Amla Proteas se omstrede insluiting wees?
In elk van die laaste vier Wêreldbekerkriekettoernooie, was daar minstens een insluiting wat Protea-ondersteuners se menings verdeeld gehad het. Soms was sentiment betrokke, soms was die insluitings … Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Cheetah kap base oor teken van jong spelers
’n Onmoontlike droom word aan Suid-Afrikaanse rugbyspelers verkoop. Só sê die Cheetahs-senter en -vleuel, William Small-Smith, wat sy kontrak met die Bloemfonteiners met twee jaar verleng het. Sport (31-03-2019)
Netwerk24 Siya geveto, Stormers vou weer
Pieter-Steph du Toit wat ’n bal in die doodsnikke aanslaan, Siya Kolisi se gesag wat ondermyn word en SP Marais wat ’n verspot maklike strafdoel skeeftrek. Sport (31-03-2019)