Netwerk24 Blitsige Dambile mis rekord net-net
Die Tuks-sportskool se blitsige Sinesipho Dambile het die Suid-Afrikaanse jeugrekord met 0.11 sekondes in die 200 m gemis op die o.18- en o.20- Suid-Afrikaanse Kampioenskappe by die Dal … Sport (30-03-2019)
Netwerk24 Christchurch Boys skok amper Affies
Dit het ’n doelskop in die doodsnikke deur die heelagter, Dieter Crafford, geverg om die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) van ’n nederlaag te red teen Christchurch Boys High van Nieu-Seeland. Sport (30-03-2019)
Netwerk24 Bulle kom bo uit in getjommel op Kingspark
Die skobbejak-gedrag van Schalk Brits en Akker van der Merwe, twee van rugby se “goeie ouens”, vertel die storie van Saterdag se Superrugby-kragmeting tussen die Haaie en die Bulle in Durban vertel. Sport (30-03-2019)
Netwerk24 Griekwas drink weer Tafel Lager
Tafel Lager, ’n produk van die Namibiese Brouerye, het sy borgskap met die Griekwaland-Wes Rugbyunie (GWRU) vir nog ’n jaar verleng, het Jannie Louw, president van die GWRU, Saterdag in ’n verklaring … Sport (30-03-2019)
Netwerk24 'Balpeutery al lankal deel van krieket'
Balpeutery is niks nuuts nie, dis waarskynlik deel van krieket lank voor Cameron Bancroft in die kriekettoets tussen Australië en Suid-Afrika in 2018 op Nuweland met ’n stukkie skuurpapier in die … Sport (30-03-2019)
Netwerk24 Rebels te goed vir Reds in Brisbane
Die Rebels het Saterdag ’n slordige Superrugbywedstryd teen die Reds in Brisbane met 32-13 beklink. Sport (30-03-2019)
Netwerk24 Stormers klop hulself in Auckland
SP Marais se verbroude strafdoel laat in die wedstryd het die verhaal vertel: Die Stormers het elke geleentheid gehad, maar deur hul eie toedoen Saterdag se Superrugby-wedstryd op Edenpark teen die … Sport (30-03-2019)
Netwerk24 Meng jou met die semels...
As daar ’n Breinfloute van die Maand-prys was wat hier uitgedeel moet word, oorhandig Skuimkop dit met oorgawe aan die Bulle se Springbok-losvoorspeler Duane Vermeulen. Sport (30-03-2019)