Netwerk24 Bulle wil wéér partytjie in Haaitenk bederf
Daar is sowat ’n jaar gelede gespot dat die Haaitenk, en nie Loftus Versfeld nie, na dese die Bulle se tuisveld is. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Bottas wil in Bahrein aan wengevoel bly klou
Formule Een se Australiese Grand Prix het Mercedes se Valtteri Bottas met ’n wengevoel gelaat waaraan hy vasbeslote is om Sondag in Bahrein vas te klou. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Noord-Gauteng oorheers jeug-atletiek
Die atletiekspan van Noord-Gauteng het Vrydag sake oorheers by die o.18 en o.20 Suid-Afrikaanse kampioenskappe, wat tot Saterdag in die Dal Josaphat-stadion in die Paarl plaasvind. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Gimmies, Monnas draf buitelanders kaf
Paarl Gimnasium moes ’n moedige poging van Hartpury College van Engeland in die eerste helfte afweer om eindelik met 41-12 die botoon te voer op die derde dag van die Wêreld-skolerugbyfees in … Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Cheetahs ‘perd om op te wed’, sê Saru-baas
Borgskappe in enige sportsoort is noodsaaklik vir spanne se voortbestaan en daarom is Toyota se borgskap van die Cheetahs vir die volgende drie jaar so belangrik. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Noordwes onttroon WP in vroue-krieketweek
Noordwes het Vrydag met die Protea-naatbouler Tumi Sekhukhune aan die spits die Westelike Provinsie in die eindstryd van die nasionale vroue-krieketweek in Bloemfontein onttroon. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Bok-plekke op die spel, sê Du Preez
Aan die een kant van die kryt staan ’n rugbyspan wat verlede week op wreedaardige wyse platgeslaan is ná ’n voorafgaande segetog. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Junior Bokke se oefengroep aangewys
Drie spelers wat reeds in Wêreldrugby se o.20-kampioenskap gespeel het, Rikus Pretorius, David Coetzer en Phendulani Buthelezi, is onder die 34 spelers wat deel is van die Junior Springbokke se … Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Glenwood klop Dragons, Sacs val vas
In ’n wedstryd van twee uiterstes moes Glenwood High School van Durban alles in die stryd werp om die Africa Pacific Dragons met 33-10 te klop. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Stormers se groot toets kom nou eers
Die Stormers se vermoë om die verlies van sleutelspelers te absorbeer in hul komende toerwedstryde teen die Reds en Rebels in Australië, kan straks ’n groot invloed op hul lot in vanjaar se … Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Ek soek my Rio-goud
“Ek soek my Rio-goud.”. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Wallabies ‘nie miljoen myl weg van WB-sukses’
Australië staan net so ’n goeie kans soos enige ander span om later vanjaar die Wêreldbekerrugbytoernooi te wen, glo dié land se nuwe direkteur van rugby, Scott Johnson. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Sunwolves skok Waratahs in Newcastle
Die Sunwolves het die besluitnemers van Sanzaar die middelvinger gewys vir die Superrugby-afjak wat hulle uit die bloute gekry het, toe hul die Waratahs Vrydag met 31-29 in Newcastle getroef het. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Einde van die Hopmanbeker?
Perth is aangewys as die derde stad om gasheer te wees vir die jaarlikse ATP-bekertennistoernooi wat in Januarie 2020 die eerste keer beslis word. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Grace, Louis op wenpad, maar Rory klop Harding
Branden Grace het een voet in die Wêreldputjiespel-kampioenskap se ronde van 16, nadat hy die wêreld se voorste speler, Dustin Johnson, Donderdag in Texas verslaan het. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Crusaders oorweldig ’Canes in Wellington
Die Crusaders het die Hurricanes Vrydag in Wellington, Nieu-Seeland, met ’n byna sistematiese vertoning oorweldig. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Federer maak maalvleis van Anderson
Die Switserse tennisspeler Roger Federer het min genade betoon in sy afranseling van Suid-Afrika se Kevin Anderson Donderdag in die kwarteindronde van die Miami Ope Vrydag. Sport (29-03-2019)
Netwerk24 ‘IPL is nie klubkrieket’
Die Indiese krieketspeler Virat Kohli, wat vir die Royal Challengers Bangalore (RCB) speel, het Donderdag gal gebraak teen die skeidsregters in die Indiese Premierliga (IPL). Sport (29-03-2019)
Netwerk24 Skotte en Amerikaners vat rugbyhande
Die Skotse Rugbyunie het ’n aandeel in die Old Glory DC bekom, ’n Amerikaanse rugbyspan wat van 2020 af aan die Major League Rugby (MLR) in Amerika gaan deelneem. Sport (29-03-2019)