Netwerk24 Aanvangskolwers hou sleutel in eindstryd
Noordwes sal vroeg van Laura Wolvaardt ontslae moet raak as hy die Westelike Provinsie as kampioen wil onttroon in die eindstryd van die nasionale vroue-krieketweek Vrydag in Bloemfontein. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Alonso leer by Giniel
Is daar lewe ná Formule Een? As jou naam Fernando Alonso is, is die antwoord ’n gewisse ja – agter die stuur van ’n Toyota Hilux-Dakar-wenbakkie! Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Klubspanne in pylvak van Europese rugbyreeks
Daar word voorspel dat Ierse rugby sy oorheersing in Europa sal voortsit wanneer die kwarteindronde van die Europese Kampioenebeker-reeks die naweek beslis word. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Zazini nael goud los in 400-hekkies
Die junior wêreldkampioen in die 400 m-hekkies, Zazini Sokwakhana, het Donderdag sy segetog voortgesit by die nasionale o.18- en o.20-atletiekkampioenskappe in die Paarl se Dal Josaphatstadion. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Dolphins verneder Oos-Kapenaars
Die Dolphins kan met heelwat selfvertroue na Centurion reis vir Sondag se eindstryd in die eendag-krieketreeks teen die Titans ná hulle die Warriors Donderdag in Durban in hul halfeindstryd verneder … Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Gimmies lek lippe af vir Hartpury
’n Moeilike uitdaging wag op Hartpury College van Engeland wanneer hy Vrydag by die Wêreld-skolerugbyfees in Stellenbosch met Paarl Gimnasium swaarde kruis. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Lang pad na Blitsbokke het Shakes gebrei
Toe die nuwe Blitsbok-kaptein, Siviwe Soyizwapi, ’n kind was, het hy nie rugbyhelde gehad nie, en was rugby slegs ’n bykomende buitemuurse aktiwiteit. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Burden het wéér las van besering
Gesoute Haaie-ondersteuners sal ’n mate van déjà vu gemeng met teleurstelling ervaar oor die nuus dat hulle nóg langer sal moet wag om die strydros-haker Craig Burden terug op Kingspark te verwelkom. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Bulle sal rugbyles ter harte neem teen Haaie
Superrugby is genadeloos en ’n lang kompetisie wat hoë eise stel. Een daarvan is om elke naweek met niks minder as 100% op te daag nie, sê Handré Pollard, Springbok-losskakel en kaptein van die Bulle. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Solskjaer kry ‘droompos’ United se breier
Dis die werk waaroor hy nog altyd gedroom het. Dis iets wat hy nog altyd wou gehad het en hy is in die wolke om dit nou heeltyds te kan doen. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 ‘Ons het oor radio gehoor van Cheetahs se nood’
Die Cheetahs se beursie gaan vir die volgende drie jaar bult met Toyota Suid-Afrika wat Donderdag amptelik sy borgskap van die unie met nog drie jaar verleng het. Sport (28-03-2019)
Maroela Barrett en McKenzie in sop oor Instagram-foto’s
Instagram-foto’s moet waai ná vonkelwynklagtes. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Harding gryp sege uit kake van nederlaag in Texas
Justin Harding se strewe om vandeesweek ’n uitnodiging na die Amerikaanse Meesterstoernooi by Augusta los te speel, het Woensdag perfek afgeskop, met ’n oorwinning in sy eerste wedstryd van die … Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Briekdans straks by Spele in 2024 ingesluit
Briekdans tel onder vier sportsoorte wat voorlopig die groen lig gekry het vir insluiting in die Olimpiese Spele in Parys in 2024. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Craig Burden terug in Haaie-trui
’n Ligte skeet het hom verlede naweek daarvan weerhou om sy terugkeer ná ses jaar vir die Haaie te maak, maar Saterdag is die strydros-haker Craig Burden uiteindelik terug op Kingspark. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Jong speler wen harte met sportmanskap
’n Jong sokkerspeler van die Turkse klub Galatasaray is van oral geprys vir sy unieke gebaar van sportmanskap toe hy opsetlik ’n strafdoel mis geskop het wat hy geglo het verkeerdelik aan sy span … Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Skaad Hashim Amla sy nalatenskap?
Hashim Amla het nie ’n enkele keer sy handskoene omgeruil in sy marathonbeurt van 311* in 2012 teen Engeland op die Oval in Londen nie. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Skaad Hashim Amla sy nalatenskap?
Hashim Amla het nie ’n enkele keer sy handskoene omgeruil in sy marathonbeurt van 311* in 2012 teen Engeland op die Oval in Londen nie. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Kevin pak Roger vir plek in halfeind
’n Kliniese Roger Federer is op koers vir ’n vierde Miami Ope-titel, met Suid-Afrika se Kevin Anderson wat in die kwarteindronde op die Switserse tennislegende wag. Sport (28-03-2019)
Netwerk24 Willemse op heelagter vir Stormers
Damian Willemse is terug in die Stormers se beginspan, maar op heelagter eerder as losskakel vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Blues op Edenpark in Auckland. Sport (28-03-2019)