Netwerk24 Dolphins en Warriors kruis swaarde in Durban
’n Rapsie meer as ’n week gelede het die Dolphins die Warriors in Port Elizabeth in ’n eendagwedstryd met nege paaltjies afgeransel. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Titans bespreek plek in eindstryd
Die Titans se mengsel van jeug en ervaring het Woensdag op SuperSport-park in Centurion seker gemaak van ’n plek in Sondag se eindstryd van die plaaslike Eendagbeker-reeks. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Ferrari wil weer Vet(tel) gee in Bahrein
Die Duitse renjaer Sebastian Vettel mik Sondag na ’n derde oorwinning agtereenvolgens in die Bahreinse grand prix, wat dan ook vir Ferrari op koers sal kry. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Vrou op fiets lewenslank van marathon geskors
’n Vrou wat uitgevang is dat sy op ’n fiets gery het tydens Sondag se Xuzhou-marathon in China, is verbied om weer aan die marathon deel te neem. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Grey, Paul Roos stoomroller oor Nieu-Seelanders
Die Suid-Afrikaanse spanne het Woensdag in Stellenbosch hul oorhand oor die Nieu-Seelanders voortgesit met Grey-kollege en Paul Roos Gimnasium wat groot slagtings uitgedeel het op die tweede dag van … Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Pote los snoeiskêr in laai vir stryd teen Haaie
As Pote Human die druk voel ná die treurige vertoning wat sy span Saterdag op Loftus Versfeld gelewer het, steek hy dit goed weg. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Toyota verbind hom tot Cheetahs
Te midde van die benarde situasie waarin die Cheetahs hulle in die Pro14-reeks op die puntelys bevind, én die feit dat hulle in 2018 moes uitspeel om hul Curriebeker-status te behou staan hulle … Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Knights kry nog ’n SA o.19-kaptein
Die Knights sal volgende seisoen twee kapteins van die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan in hul geledere hê. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Grey vermorsel Christchurch Boys High
Die Nieu-Seelandse skolerugbykrag Christchurch Boys High School het hulle Woensdag wéér in ’n ongenadige Grey-kollege vasgeloop op die tweede dag van die Wêreld-skolerugbyfees wat by Paul Roos … Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Fleck moet teen Blues waak om agter te waag
Ondersteuners verpes ’n eentonige speelstyl en dit gee ook aan kritici hul ammunisie, maar Robbie Fleck, die Stormers se afrigter, moet teen populisme waak wanneer hy op sy span en wedstrydplan … Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Anderson deur na kwarteindronde, Djokovic gly
Suid-Afrika se Kevin Anderson het die kwarteindronde van die Miami Ope gehaal toe hy die Aussie Jordan Thompson met 7-5, 7-5 geklop het. Sport (27-03-2019)
Maroela Bulls wil verlore aansien teen Sharks herwin
Bokbreker gaan teen Durbaniete uitdraf. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 ‘Ek is geen bedreiging’
Caster Semenya se prokureurs sê sy hou “geen bedreiging” vir vrouesport in nie. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Springbok-museum Sondag gesluit
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) “oorweeg ’n paar opsies” vir die toekoms van sy museum in die V&A Waterfront in Kaapstad, wat dié naweek sy deure sluit. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Shakes nuwe Blitsbok-kaptein
Siviwe Soyiwapi neem die kapteinskap van die Blitsbokke by die beseerde Philip Snyman oor vir aanstaande week se toernooi van Wêreldrugby se sewesreeks in Hongkong. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Fassi nou voor Bosch in die Haaie-tou
Die een wunderkind het vanjaar ’n ander wunderkind se plek in die son by die Haaie gesteel. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Crusaders gee perde, ridders glo trekpas
Die Crusaders maak gereed om weg te doen met die tradisionele manier waarop hulle hul toeskouers voor tuiswedstryde vermaak. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Boland Landbou swoeg vir sege oor Napier
Boland Landbou het sy onoorwonne rekord by die Wêreld-skolerugbyfees op koers gehou toe hy na ’n harde stryd ’n tweede agtereenvolgende jaar vir Napier Boys High van Nieu-Seeland geklop het. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Pote torring nie veel voor stryd teen Haaie
Pote Human het ’n mosie van vertroue in sy Bulle-beginspan gestel ná Saterdag se groot loesing teen die Chiefs op Loftus Versfeld. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Affies maak pasta van Italianers
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) van Pretoria het Woensdag met 36-12 klaargespeel met die Italian All-Stars op die tweede dag van die Wêreld-skolerugbyfees by Paul Roos Gimnasium in … Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Affies maak pasta van Italianers
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) van Pretoria het Woensdag met 36-12 klaargespeel met die Italian All-Stars op die tweede dag van die Wêreld-skolerugbyfees by Paul Roos Gimnasium in … Sport (27-03-2019)
Netwerk24 ‘Mankad’-reël noodsaaklik, sê reëlmakers
Die Marylebone-krieketklub (MCC), sedert sy stigting in 1787 die amptelike gesag oor die reëls van die spel, hou vol die “Mankad”-reël is noodsaaklik. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Bokser reageer op kritiek oor soen
Die topswaargewigbokser Kubrat Pulev (37) het gereageer op kritiek oor ’n voorval waar dit voorkom asof hy ’n vrouejoernalis in ’n televisieonderhoud in Amerika sonder haar toestemming vasgryp en op … Sport (27-03-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Wêreldrugby se nuwe voorgestelde kompetisie waaraan die wêreld se voorste lande sal deelneem, kry die wind van voor uit Engeland. Sport (27-03-2019)
Maroela SA skoolspanne vertoon sterk by rugbyfees
Glenwood, Monument, SACS en Paarl Gimnasium was onder die eerste dag se wenners. Sport (27-03-2019)
Netwerk24 Haaie se Louw vir 3 weke geskors
Marius Louw, senter van die Haaie, is vir drie weke uit die Superrugbyreeks geskors nadat hy skuld erken het vir ’n gevaarlike duikslag verlede naweek. Sport (27-03-2019)