Netwerk24 Aankondiging oor Knights-breier kom eers later
Die aankondiging oor die Knights-krieketspan se nuwe afrigter sal nie onmiddellik ná Woensdag se onderhoude bekend gemaak word nie. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Meer as 600 juniors speel tennis in Rosestad
Sewe spelers van die Suid-Afrika o.18-tennisspan wat in die Afrika-kampioenskap in Marokko was, is in aksie in die Suid-Afrikaanse junior kampioenskap wat Woensdag in Bloemfontein begin. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Marnus op skool al veelsydige voorspeler
Hy moes in sy matriekjaar in 2015 kies of hy Mpumalanga se atletiekkampioenskappe gaan bywoon en of hy in die eerste rugbyspan van die Hoërskool Nelspruit se eerste tuiswedstryd gaan speel. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Kvitova se aanvaller kry 8 jaar tronkstraf
Die aanvaller wat die tweemalige Wimbledon-kampioen Petra Kvitova in haar huis oorval en met ’n mes gesteek het, is Dinsdag in ’n Tsjeggiese streekhof tot agt jaar gevangenisstraf gevonnis. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 SA spanne bult spiere teen buitelanders
Die Hoërskool Monument van Krugersdorp het vir Hartpury College van Engeland met 32-21 uit die weg gevee op die eerste dag van die Wêreld-skolerugbyfees wat in Stellenbosch gehou word. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 ‘Bafana hoef niemand te vrees in Egipte’
Bafana Bafana se afrigter, Stuart Baxter, sê sy span hoef niemand in die komende Afrikabeker-sokkertoernooi te vrees nie. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Titans, Cobras se Proteas moet impak maak
Hulle sal sê hul fokus is op die welslae van hul franchises gerig, maar dit sal die Cobras en Titans slegs tot voordeel strek as hul onderskeie terugkerende Proteas speel asof hulle ’n punt het om … Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Tyson Fury in kryt teen ‘wilde’ Duitser
Al het die swaargewigbokser Tyson Fury se volgende teenstander nie ’n groot naam nie, is hy fisiek groot. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Sacs gans te goed vir Steelers van Zimbabwe
Die South African College High Schools (Sacs) het in ’n saai affêre vir die Zambezi Steelers van Zimbabwe met 43-24 getroef. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 WB-besluit oor Amla nog nie geneem, sê Gibson
Eers wanneer Hashim Amla terug is van sy menslikheidsverlof – wanneer dit ook al gaan wees – sal daar ’n besluit oor sy potensiële deelname aan die Wêreldbeker (WB)-toernooi geneem word. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Stel skandes reg met ’n wen, sê Jannes
Daar is net een manier om te vergoed vir Saterdag se vernedering op Loftus Versfeld: Maak seker van ’n wegoorwinning oor die Haaie in Durban, sê Jannes Kirsten, flank van die Bulle. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Ontmoeting tussen Roger, Kevin wink
Suid-Afrika se Kevin Anderson pak die Aussie Jordan Thompson Dinsdagaand (Suid-Afrikaanse tyd) om ’n plek in die kwarteindronde van die Miami-tennisope. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Glenwood werk hard vir sege oor moedige Kiwi’s
Glenwood High School van Durban het Dinsdag die eerste hou vir Suid-Afrika uitgedeel toe hy John McGlashan College van Dunedin, Nieu-Seeland met 32-12 ore aangesit het by die Wêreld-skolerugbyfees. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Schumacher maak F1-toetsdebuut
Mick Schumacher, seun van die sewemalige Formule Een-wêreldkampioen Michael, maak sy F1-toetsdebuut vir Ferrari op 2 April. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Sonny Bill Williams wag vir Stormers
Die All Black-senterster Sonny Bill Williams gaan straks na die Blues se 23-tal terugkeer vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Stormers op Eden Park. Sport (26-03-2019)
Netwerk24 Poppe dans oor ‘Mankad’-uitloop
Ravichandran Ashwin sê sy “Mankad”-uitloop van Jos Buttler in die Indiese Premierliga (IPL) Maandag was nie teenstrydig met die gees van die spel nie, al word die voorval deur sy medespelers en … Sport (26-03-2019)
Netwerk24 President beloon sokkerspan met grond
John Magufuli, president van Tanzanië, het die spelers van die nasionale sokkerspan beloon met stukke grondgebied nadat hulle vir die Afrikabeker-toernooi in Egipte gekwalifiseer het. Sport (26-03-2019)