Netwerk24 Maties verneder Shimlas voor tuisskare
Die Shimlas het hard probeer, maar dit was eenvoudig nie goed genoeg teen die verdedigende kampioen, die Maties, nie. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Vrystaatse veldatlete maak provinsie trots
Die vertonings van Phethisang Makhethe in meisies 17-hamergooi en Miné de Klerk in die meisies 17-gewigstoot was die tweede en derde beste vertonings onderskeidelik deur meisies by die … Sport (25-03-2019)
Netwerk24 4 groentjies in SA amateurspan
Die beheerliggaam van amateurgholf in Suid-Afrika het Maandag sy nasionale manspan van 19 spelers aangewys, onder hulle vier nuwelinge. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Pukke maak amok in Bloem
Diegene wat gedink het dat die Pukke se Varsitybeker-veldtog is besig om ’n stadige dood te sterf, is Maandag in Bloemfontein verkeerd bewys. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Affies, Helpies al ligpunte vir Noorde
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) en Helpmekaar Kollege was die enigste ligpunte vir Gauteng by die Noord-Suid-toernooi wat verlede week by die Hoërskool Garsfontein gehou is. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Eers Bulle, toe amper Tuks
Daar is oënskynlik ’n nuwe kwaal onder Pretoria se voorste rugbyspanne om hulle teenstanders lelik te onderskat. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Vuiste klap tydens motorfietsren
Twee motorfietsjaers is vir twee jaar geskors nadat hulle verlede maand tydens ’n wedren handgemeen geraak het. Die voorval het tydens die eerste ronde van Costa Rica se nasionale kampioenskappe in … Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Willemse binnekort na Edinburgh
Die voormalige Suid-Afrikaanse o.20-haker Michael Willemse van die Southern Kings, sluit hom aan die einde van die huidige Pro14-seisoen by die Skotse klub Edinburgh aan. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Bulle terug aarde toe, maar het lesse geleer
Daar is glo ’n ongeskrewe reël in Superrugby dat ’n span deur die loop van die seisoen drie onverwagse nederlae gaan ly. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Casey wen weer, Louis lyk skerp
Die Engelsman Paul Casey het Sondag in Florida sy tweede Valspar-gholftoernooi agtereenvolgens gewen toe hy ’n aanslag van Suid-Afrika se Louis Oosthuizen en die Amerikaner Jason Kokrak afgeweer het … Sport (25-03-2019)
Maroela Nóg ’n Sharks-speler in die sop
Speler vir gevaarlike duikslag teen Rebels uitgewys. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Klofie-netbalfees sorg vir tonne opwinding
Nagenoeg 1 400 meisies het verlede week op die Hoërskool Waterkloof toegesak vir sy jaarlikse netbalfees waar skole in alle ouderdomsgroepe mekaar die stryd aangesê het. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Haaie verwag ’n omgekrapte Bulle-span
Dit is ’n gewilde en ou cliché, maar jy móét elke naweek op jou beste wees in Superrugby. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Kopsere vir Stormers
Harsingskudding, harsingskudding, nogmaals harsingskudding en ’n seer skouer. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Baxter vol lof ná Bafana dadelik terugslaan
Die spelers het groot karakter gewys om weer die voortou te neem na die omstrede strafskop wat aan Libië toegeken is. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Affies-netbalspan steel kollig in eie toernooi
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool se Xania van der Walt het gewys dat sy nie skroom om die kollig te gaps nie toe sy as die Speler van die Toernooi en Mees Belowende Speler gekroon is ten tyde van … Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Kommer ná Aussie-blits skouer ontwrig
Die Australiese blitsbouler Jhye Richardson het Sondag sy skouer in ’n eendagwedstryd teen Pakistan ontwrig en sal in ’n stryd teen tyd gewikkel wees om betyds vir die Wêreldbeker-kriekettoernooi in … Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Read pak Hurricanes saam met Crusaders
Daar was darem ’n skeut goeie nuus vir die Canterbury Crusaders ná tien moeilike dae toe daar Maandag aangekondig is die All Black-kaptein, Kieran Read, maak sy terugkeer vir dié Superrugby-franchise. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Wêreld sak toe op Markötter vir rugbyfees
Die Markötter-sportterrein van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch is ingerig en die besoekers het reeds die Eikestad begin instroom vir die Wêreld-skolerugbyfees wat Dinsdag begin. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Vrouespelers kry kans teen bestes
Heelwat Proteas is in aksie in die nasionale vrouekrieketweek wat Maandag in Bloemfontein begin het. Sport (25-03-2019)
Netwerk24 Die naweek se Super-hoogtepunte
Die sesde ronde van vanjaar se Superrugbyreeks het verskeie verrassings gebring. Hier is die hoogtepunte van al die wedstryde. Sport (25-03-2019)