Netwerk24 Nog ’n stryd van twee helftes vir Cheetahs
Geen verskonings, die Cheetahs was in die eerste helfte teen die Glasgow Warriors in hul Pro14-wedstryd Saterdagaand in Skotland eenvoudig net nie fisiek genoeg nie. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Bafana op pad na Afrikabeker-toernooi
Suid-Afrika het Sondag vir die Afrikabeker-sokkertoernooi gekwalifiseer nadat hy Libië in hul laaste groepwedstryd met 2-1 in Sfax, Egipte, geklop het. Sport (24-03-2019)
Maroela Triomfantelike oomblik vir Cape Epic-wenners
“Dit is regtig moeilik om hierdie resies te wen, jy het baie geluk en ʼn sterk span nodig. Ons is baie opgewonde hieroor.” Sport (24-03-2019)
Maroela Proteas wen mik-en-moker-reeks
Die Proteas het vandag op die Wanderers die T20-reeks 3 – 0 teen Sri Lanka gewen. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Faf en McGuigan se eindpoging net te laat
’n Sterk eindpoging, gelei deur twee Suid-Afrikaners, was nie genoeg om die Sale Sharks se rugbyspan Saterdag teen die Newcastle Falcons in Engeland te laat wen nie. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Een jaar later is David Warner steeds warm
Draai die horlosie aan tot Sondag, 24 Maart in Kolkata in Indië toe David Warner sy loopbaan ná sy skorsing weer op koers gekry het. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Trotse Bulle gaan terugslaan
Die Haaie se Superrugby-wedstryd Saterdag teen die Rebels op Kingspark het vir Robert du Preez, die Durbaniete se afrigter, slegs oor één ding gegaan. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Dwaine kry A+ vir Ottis se eksamen
Dwaine Pretorius moes Sondag op die Wanderers teen Sri Lanka ten aanskoue van die genadelose krieketpubliek sy finale Wêreldbekergroep-eksamen aflê. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Els maak geskiedenis met nr. 300
Ernie Els het Sondag die eerste speler ooit geword om vir die 300ste keer onder die top tien in ’n groot toernooi te eindig sedert die amptelike gholf-wêreldranglys in 1986 in gebruik geneem is. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Kings sien rooi oor rooi- en geelkaart
’n| Mens kan die Southern Kings dalk verskoon indien hulle begin dink hulle speel volgens een stel reëls en hul teenstanders volgens ’n ander stel. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Langvad steel Schurter se kollig
Twee van die wêreld se beste bergfietsryers het Sondag om die kollig meegeding in die laaste skof van die Cape Epic. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Seer lywe en harte by Stormers
In Nieu-Seeland raak ’n toer tyd bitter selde makliker en vir die Stormers is daar op etlike fronte groot uitdagings voor Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Blues in Auckland. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Van Heerden bo, Oosthuizen onder
Twee Suid-Afrikaanse boksers het die afgelope naweek gemengde welslae op die wêreldverhoog gehad. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 SA t. Sri Lanka
Volg TeamTalk se regstreekse kommentaar oor die derde T20-wedstryd tussen Suid-Afrika en Sri Lanka op die Wanderers in Johannesburg hier. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Laaste WB-kans vir Reeza, Aiden
Reeza Hendricks en Aiden Markram kry straks vandag in die derde T20-wedstryd teen Sri Lanka op die Wanderers die laaste kans om die Proteas-keurders te beïndruk vir ’n plek na die … Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Schurter wen 2de Epic-titel
Die Suid-Afrikaners Philip Buys en Matthys Beukes het Sondagoggend die petrol ingetrap om die laaste skof van die Cape Epic-bergfietstoer buite die Paarl te wen. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Epic maak reg vir einde
Daar is afwagting in die lug by die Val de Vie-landgoed buite die Paarl waar die 16de Cape Epic Sondag klaarmaak. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Brumbies het rooi gesigte ná Reds wen
Die Reds het ’n bonuspuntsege verseker toe hulle die Brumbies Sondagoggend in Brisbane met 31-14 geklop het. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Anderson vorder in Miami Ope, groot vrouename uit
Twee van die grootste trekpleisters in die vroueafdeling van die Miami Ope-tennistoernooi het Saterdag hul tasse gepak. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Crusaders buig knie in emosionele stryd
Die emosie van verlede naweek se moskee-aanvalle in Christchurch het gister in Sydney straks te swaar op die Crusaders geweeg, met die Superrugby-kampioen wat ’n skadu van sy ware self was in ’n … Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Geld is rede vir die Sunwolves se ondergang
Betaal deelname-geld van $1 miljard (nagenoeg R14,5miljard) of die Sunwolves is uit. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 IPL sluk klaar van Tahir se draai-gif
’n Mens kan maar net hoop daar slaap snags ’n lyfwag buite Imran Tahir se hotelkamer in Indië en dat daar iemand naderby is wat seker maak hy val nie van ’n trap of uit ’n spanbus nie. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Kitshoff los dalk oorsese kontrak
Die Westelike Provinsie is besig om die oorhand oor Sale Sharks in hul skrumstryd oor Steven Kitshoff se handtekening te kry. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Saru gaan vir Jurie helpendehand gee
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gaan ’n bedryfshoof aanstel om die druk op die uitvoerende hoof, Jurie Roux, te verlig. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 ‘KSA se plan kan R40 m. bespaar’
Johan van Heerden, uitvoerende hoof van die Knights, is ten gunste van Krieket Suid-Afrika (KSA) se plan om van die 2020/21-seisoen af sy getal eersterangse spanne van ses na 12 te vermeerder. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 My muse uit graf
Die gewig van verlies hang soos ’n wolk oor Daniel Kasende terwyl hy op die paviljoen sit en uitstaar oor die rugbyveld waar sy hom Maandag ná Maandag kom ondersteun het. Sport (24-03-2019)
Netwerk24 Unies sal minder koop by Cravenweek
Die aandrang dat die aantal gekontrakteerde rugbyspelers in die land verminder moet word weens skraler inkomstebronne gaan vanjaar ook op die Cravenweek deur Suid-Afrika se voorste skolespelers … Sport (24-03-2019)