Netwerk24 Oud-Bok Marcell speel Kings stukkend
Die voormalige Springbok Marcell Coetzee het Saterdagaand in Belfast ’n skittervertoning op agtsteman gelewer en Ulster gehelp om sy Pro14-wedstryd teen die Southern Kings met 33-19 te wen. Sport (23-03-2019)
Maroela Sharks wys weer tande in Durban
Die Sharks is weer op die wenpad ná ’n paar louwarm-vertonings. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Bafana by kruispad in laaste groepstryd
Bafana Bafana het die vermoë om ’n gemors van ’n piesangskilwedstryd te maak soos met die beslissende laaste groepwedstryd teen Libië ter kwalifisering van die Afrikabeker-sokkertoernooi. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Haaie verrys uit as teen Rebels
Die Haaie is die afgelope week in een van die dagblaaie daarvan beskuldig dat hulle “geestelik sag” is. Sport (23-03-2019)
Maroela Chiefs vee die vloer met Bulls
Die Nieu-Seelanders het vóór vandag nog nie een wedstryd gewen nie, maar hulle het soos ’n kampioenspan teen die Bulls gespeel. Sport (23-03-2019)
Maroela Lions trap Sunwolves se tjank af  
Ten spyte van ’n rits beserings het die Lions ses drieë tydens hul wegwedstryd teen die Sunwolves gedruk om vyf waardevolle ligapunte aan te teken. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Magtige Marx aan voorpunt van Singapoer-slagting
Die yster-haker Malcolm Marx het in ’n onderhoud verlede week gesê hy glo nie sy naam kan al opgeskryf word in die Springbok-span vir die Wêreldbeker-toernooi in September in Japan nie. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Italiaans kraai koning
Daar het Saterdagoggend meer Italiaans as gewoonlik op die eindstreep van die Cape Epic in Stellenbosch opgeklink. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Tahs gee Crusaders streepsuiker
Met ’n skitterende Israel Folau aan die spits het die Waratahs vir ’n yslike verrassing in die Superrugby-reeks gesorg, deur die verdedigende kampioen, die Crusaders, te klop. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Dapper Stormers net-net nie goed genoeg
Die Stormers het met baie eer uit die stryd getree, maar het hulself Saterdag in Wellington deur kritieke foute in die voet geskiet en hul Superrugby-wedstryd teen die Hurricanes met 28-34 verloor. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Rennie sê aikôna oor Wallaby-pos
Dave Rennie, hoogaangeskrewe afrigter van die Glasgow Warriors, ontken gerugte dat hy Michael Cheika as breier van Australië se rugbyspan gaan opvolg. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Rooi Drake se Jones vereer
Die kaptein wat Wallis se rugbyspan vanjaar na die Sesnasies-titel gelei het, is met die toekenning van Speler van die Reeks vereer. Sport (23-03-2019)
Netwerk24 Kry Bok nr. 16 op speelveld
Dikwels wonder Skuimkop as hy aan Springbokrugby dink – wat dikwels gebeur – hoe die harde ouens van destyds voel oor die harde ouens van nou se tyd as dit kom by die voorbereiding vir ’n toets. Sport (23-03-2019)