Netwerk24 Afganistan gee groot treë in krieketarena
Dit het lande soos Sri Lanka en Bangladesj bykans twee dekades geneem om in die dieselfde asem as die groot kanonne van die internasionale krieketwêreld genoem te word. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 May wil steeds baklei vir klein unies
“As ons aanhou soos nou, gaan die doodsklok vir klein rugbyunies lui.”. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Rugbybase kom tot hul sinne met Super14
Die Suidelike Halfrond se rugbybase het ná jare van hulself slim hou uiteindelik tot hul sinne gekom en op ’n Superrugby-formaat besluit wat maklik is om te verstaan. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Twee Oseane sluit nou aflos in
Jy kan nou ook aflos in die Twee Oseane-wedloop hardloop. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Hees, of te vrees?
Die Leeus sou die afgelope week presies ontleed het watter fisieke eise die Sunwolves Saterdag in Singapoer gaan eis, maar daar was geen manier om te voorspel wat die sielkundige ingesteldheid van … Sport (22-03-2019)
Netwerk24 SA t. Sri Lanka
Volg TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede T20-stryd tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Centurion hier. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Ulster kriewel rond oor Kings
Die Southern Kings moet dalk maar duime vashou dat Ulster Saterdag al aan Leinster dink en die Kings onderskat. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 SA vlag wapper in Eikestad
Viva Suid-Afrika! Daar was Vrydag groot vreugde toe die Suid-Afrikaner Matthys Beukes eerste oor die wenstreep ry op die Coetzenburg-sportveld in Stellenbosch. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Gesonde verstand . . . én ’n sepie by Stormers
Net nou die dag het harsingskudding Patrick Lambie se loopbaan beëindig. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Bulle durf gekweste Chiefs nie onderskat
Plaaslike rugbyliefhebbers het al tot vervelens toe daarmee vrede gemaak om kasterolie te drink wanneer hul spanne Nieu-Seelandse teenstand in Superrugby het. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Steyn voltooi Sondag 16de Epic
’n Roos onder die dorings. ’n Aanhouer en vasbyter soos min. As die draaiboek hom reg afspeel, sal die Kaapse bergfietsryer Hannele Steyn Sondag haar 16de Cape Epic voltooi. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Tommy jag sege teen gedugte Rus
Tommy Oosthuizen sal Saterdag in Jekaterinburg, Rusland, weer op die wenpad probeer kom wanneer hy in ’n geveg in die afdeling vir junior swaargewigte teen Alexey Egorov te staan kom. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Tyd vir Haaie om kopwurms te verdryf
“Nee, hy gaan dit nie maak nie. Kopwurms . . .”. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Thelo nie gou Luiperds se grootbaas
Thelo Wakefield is nie ’n kandidaat om André May as president van die Luiperds Rugbyunie (LRU) op te volg nie. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Eben Etzebeth dop fiksheidstoets
Die Springbok-slot Eben Etzebeth sal nie vir die Stormers opdraf in Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Hurricanes in Wellington nie. Sport (22-03-2019)
Maroela Blues klop Highlanders in doodsnikke
Rieko Ioane en Kie. breek wendroogte teen Nieu-Seelandse spanne. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 SA paar wen 5de Cape Epic-skof
Die Suid-Afrikaners Philip Buys en Matthys Beukes het Vrydagoggend die uitdagende vyfde skof van die Cape Epic-bergfietstoer gewen. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Durham kies balpeuteraar as kaptein
Durham het die Australiese aanvangskolwer Cameron Bancroft as sy kaptein aangewys vir dié Engelse graafskap se veldtogte in die County Championship- en One-Day Cup-reeks hierdie seisoen. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Lewis geloof vir vertoning in Mercedes
Die vyfmalige Formule Een-kampioen Lewis Hamilton het ’n verbluffende vertoning gelewer gegewe die toestand van sy Mercedes in die Australiese Grand Prix verlede Sondag. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Blues beëindig wendroogte teen Kiwi-spanne
Die Blues het Vrydag eindelik hul wendroogte teen ander Nieu-Seelandse spanne verbreek toe hulle op hul tuisveld, Eden Park, met 33-26 teen die Highlanders gewen het. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 1ste vir NFL nadat span 2 vroue-breiers aanstel
Die Amerikaanse voetbalspan die Tampa Bay Buccaneers het die eerste NFL-franchise geword om twee heeltydse vroue-afrigters aan te stel. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Heino Kuhn vir eers Kent se kaptein
Die voormalige Protea-kolwer Heino Kuhn sal as kaptein van die graafskap-krieketspan Kent waarneem wanneer hy na Engeland terugkeer. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Dis amptelik ‘sayonara’ Sunwolves in 2021
Sanzaar, die beheerliggaam van die Superrugbyreeks, het Vrydag bevestig Japan se Sunwolves kry die trekpas in 2021. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Caster hoor eers in April oor saak teen IAAF
Caster Semenya sal eers in April hoor of sy haar saak teen die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) gewen het. Sport (22-03-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Suid-Afrika en Sri Lanka se tweede van drie T20-wedstryde word vanaand op Supersport Park in Centurion gespeel en in die Pro14-reeks is sewe wedstryde vir dié naweek geskeduleer. Sport (22-03-2019)
Netwerk24 Bokke, All Blacks moedig alma maters aan
Springbokke, All Blacks en selfs ’n lid van die Azzurri het hul ondersteuning laat hoor vir hul alma mater wat volgende week op Paul Roos Gimnasium in die Eikestad sal toesak vir die … Sport (22-03-2019)