Netwerk24 Langeraad Lars bied Bafana angel voor doelhok
Die lenige Lars Veldwijk is dit eens dat hy vanweë sy lengte ’n beduidende rol in Bafana Bafana se laaste en beslissende Afrikabeker-kwalifiseerder kan speel. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Caster Semenya kry hupstoot
Die Verenigde Nasies se Raad vir Menseregte het Donderdag in Geneva ’n resolusie deur Suid-Afrika aanvaar om die middelafstandatleet Caster Semenya se reg te beskerm om as vrou aan internasionale … Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Lewies speel in 2019 vir Harlequins
Die Suid-Afrikaanse slot Stephan Lewies gaan hom aanstaande seisoen by die Engelse Premierliga-rugbyklub Harlequins aansluit. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Droom word dalk waar vir Ralph
Om Sondag die Afrika-afdeling te wen sal ’n droom wees wat waar word. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Kings-heelagter nie bang vir eendeweer
Dit lyk of dit Saterdag in Belfast, Ierland – waar die Southern Kings in ’n Pro14-wedstryd teen Ulster gaan speel – gaan reën. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Harsingskudding ook gevaarlik vir fietsryers
Fietsry is nie ’n kontaksport nie, maar dit beteken nie dit is nié gevaarlik om jou fiets te ry as jy harsingskudding opgedoen het nie. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Burden maak Haaie se haker-las ligter
Craig Burden gaan nie, soos aanvanklik aangekondig is, Saterdag vir die eerste keer in ses jaar vir die Haaie uitdraf nie. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Damian ’n derduiwel wat Bulle beangs maak
Hy weeg skaars 80 kg en Steve Hansen, die All Black-breier, het op ’n keer gesê hy is soos ’n vlieg in ’n bottel op die aanval. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Rory, Vernon vou Knights op Nuweland
Die Cape Cobras het die Knights Donderdag met sewe paaltjies afgeransel en so seker gemaak van ’n plek in die halfeindronde van die plaaslike Eendagbeker-reeks. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Thelo nuwe Luiperd-ringkop?
André May gaan in April die leisels as president van die Luiperds-rugbyunie (LRU) neerlê. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Skof uit die hel wag nou op Epic-trappers
Hulle noem dit die “koninginskof”, maar daar is niks koninkliks aan die uitmergeling wat Vrydag op die deelnemers aan die Cape Epic wag nie. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Qeshile wil in AB se spore volg
Vir ’n blink jong krieketster soos hy is dit nie altyd maklik om die sosialemediageraas uit te doof nie. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Leeus gooi Vermaak wéér aan diepkant in
As die vertoning van die Leeu-welpies wat die laaste twee naweke teen die Jaguares en die Rebels aan die diepkant ingegooi is een ding wys, is dit dat Swys de Bruin en sy mede-afrigters dinge op die … Sport (21-03-2019)
Netwerk24 ‘Kopdokter ’n móét vir Bokke’
’n Sielkundige in die Springbokke se bestuurspan kan ’n belangrike komponent wees in die strewe om hulle weer die voorste span in wêreldrugby te maak. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Cheetahs moet groot berg klim
Die Cheetahs is sonder die flank Junior Pokomela na Skotland vir hul Pro14-rugbywedstryd Saterdag teen die Glasgow Warriors. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Anderson straks dié keer op baan
Suid-Afrika se Kevin Anderson sal teen Jaume Munar van Spanje of die Indiese kwalifiseerder Prajnesh Gunneswaran in die tweede ronde van die Miami Ope in sy terugkeer tot die tennisbaan speel. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Stormers bly hoop ná terugslag met Eben
Die Springbok-slot Eben Etzebeth se deelname aan Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Hurricanes is skielik in die weegskaal nadat hy dit nie deur ’n volle kontakoefensessie van die Stormers kon … Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Junior Bokke slyp voor Wêreldbyeenkoms
Die Junior Springbokke kom in April in die Wes-Kaap teen sowel die o.20-spanne van Georgië en Argentinië as ’n Namibiese XV-tal in ’n internasionale reeks te staan. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Sunwolves dalk ‘nie vir wolwe gegooi’
Hulle gaan van 2021 af dalk nie meer deel van die Superrugby-reeks in sy huidige formaat wees nie, maar die Sunwolves word allermins vir die wolwe gegooi. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Franse soek Gatland as breier
Die Franse Rugbyunie (FRU) wil alles in die stryd werp om Warren Gatland ná vanjaar se Wêreldbeker (WB)-toernooi as sy nuwe hoofafrigter aan te stel. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Leeus pak Sunwolves met 2 slotte in lostrio
Die Leeus sal die Sunwolves Saterdag in Singapoer pak met ’n beginspan wat ses veranderings ondergaan het. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 IAAF se ‘Caster-reël’ onwetenskaplik, sê kenners
Om beperkings op vroueatlete se testosteroonvlakke te plaas word nie deur die wetenskap ondersteun nie. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Viëtnam laat wiel met Formule Een
Jean Todt, die Formule Een-baas, het volgende jaar se grand prix in Viëtnam beskryf as ’n gulde geleentheid om deure oop te maak vir mense met ’n passie vir motorsport in die suidooste van Asië. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Craig Burden ná 6 jaar terug vir Haaie
Craig Burden maak ná vyf seisoene in Frankryk Saterdag sy terugkeer as plaasvervanger-haker vir die Haaie in hul Superrugby-wedstryd teen die Rebels in Durban. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Novak sê daar is g’n tweespalt met Roger, Rafa
Novak Djokovic het gerugte van onenigheid met Roger Federer en Rafael Nadal afgelag en sê hy verwelkom hul menings oor die omstrede uitdrywing van die ATP-voorsitter, Chris Kermode. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Cape Epic-bergfietsren in foto’s
Die beste sportfotograwe is byeen by die Cape Epic. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Hurricanes rus All Blacks, maar . . .
Robbie Fleck, die Stormers se afrigter, sê die Hurricanes is ten spyte van die veranderinge steeds “baie gevaarlik”. Sport (21-03-2019)
Netwerk24 Bok- én Blits-woema vir Stormers
Die Blitsbok Ruhan Nel en Springbok-haker Bongi Mbonambi is terug in die Stormers se beginspan vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Hurricanes in Wellington. Sport (21-03-2019)