Netwerk24 Walliese spelers dink aan uittog, sê Anscombe
Die Walliese Rugbyunie (WRU) en die streeksbase in die land moet die strydbyle begrawe en die chaos in klubgeledere tot ’n einde bring, anders gaan al hoe meer spelers hul heil in Engeland soek. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Beskadige fietswiel kos Nino-hulle die geeltrui in Cape Epic
Dit het vir drie dae klopdisselboom met die voorlopers gegaan. Dalk te goed. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Dan gereed om uit pa Michael se skadu te skuif
Tans ken baie mense hom as Michael se seun, maar Dan du Plessis hoop hy kan uit sy legendariese pa se skadu beweeg noudat hy uiteindelik nie meer deur beserings geteister word nie. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Dolphins draf Warriors kaf
Die Dolphins het Woensdagaand in Port Elizabeth vir ’n slag weer gevoel hoe dit voel om te wen toe hulle hul eendagwedstryd teen die Warriors by St. Georgepark met nege paaltjies gewen het. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Bulle-loesing maal deur Haaie se gedagtes
Hulle neem die pak slae wat die Bulle hulle twee weke gelede op Loftus Versfeld toegedien het, baie persoonlik op. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Stormers los Moslem-spanmaat amper in SA
Die aanvalle op moskees in Nieu-Seeland verlede week het die Stormers byna laat besluit om vir Salmaan Moerat eerder nie te laat saamtoer Australasië toe nie. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Olivier wil vir Engeland speel
Die voormalige Protea-voorslagbouler Duanne Olivier hoop om eendag weer internasionale krieket te speel – vir Engeland. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Nortjé, Ngidi speel nie in IPL
Die Proteas-bouler Anrich Nortjé se skouerbesering het hom nie net uit die T20-reeks teen Sri Lanka gehou nie, hy gaan ook die komende Indiese Premierliga misloop. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Dis in ons hande, sê Bafana-kaptein
Die goeie ding is dat kwalifikasie vir die Afrikabekertoernooi in hul eie hande lê, terwyl Libië eers Suid-Afrika se sokkerspan op die puntelys moet verbysteek voordat hy kan kwalifiseer. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Peyper 100 nie uit nie
Die Bloemfonteinse rugbyskeidsregter Jaco Peyeper (38) bereik Saterdag nog ’n mylpaal in sy loopbaan wanneer hy in sy 100ste Superrugby-wedstryd die fluitjie blaas. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 ‘Cheetahs ’n gevaarlike teenstander’
Moenie dat die telling in die vorige Pro14-ontmoeting teen die Cheetahs in Bloemfontein julle flous nie, dit gaan Saterdag niks beteken nie. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Divan begin op heelagter vir Bulle
Die Namibiër Divan Rossouw kry Saterdag sy eerste kans in die Bulle se beginspan wanneer hulle die Chiefs in die Superrugbyreeks op Loftus Versfeld pak. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Kings fokus vir eers op laaste wedstryde
Dit gons in die Oos-Kaap nadat die konsortium sakelui, wat die meerderheid aandele in die Southern Kings-franchise verkry het, verlede week die sluier op hul planne begin lig het. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Ek wil vir Engeland speel
Die voormalige Protea-voorslagbouler Duanne Olivier droom daarvan om eendag weer internasionale krieket te speel – vir Engeland. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Nuwe draers van geeltrui
Manuel Fumic en Henrique Avancini het Woensdag die voorlopers se teëspoed uitgebuit en hul eerste skofoorwinning in vanjaar se Cape Epic-bergfietstoer behaal. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Grey High-rugbyfees skop Donderdag af
Die rugbyspan van Grey High speel Donderdag op die eerste dag van sy jaarlikse rugbyfees op sy tuisveld in Port Elizabeth teen Northwood van Durban. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Swemster (26) ‘voel siek’ by oefenkamp, sterf
Die swemmer Kenneth To, wat twee medaljes vir Australië by die Statebondspele in 2014 verower het, is op ’n oefenkamp in Florida in die VSA in die ouderdom van 26 dood. Sport (20-03-2019)
Netwerk24 Dis glo binnekort ‘sayonara’ Sunwolves
Japan se deelname aan die Superrugbyreeks gaan glo binnekort tot ’n einde kom. Sport (20-03-2019)