Netwerk24 Bloedsweet-triomf vir Proteas
Die Proteas het die eerste T20-wedstryd gewen – maar eers ná ’n super-boulbeurt, omdat die wedstryd gelykop geëindig het. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Grey gee Garsies groot dwarsklap
Grey-kollege van Bloemfontein het die Hoërskool Garsfontein in Pretoria Dinsdag met 53-30 kafgedraf op die laaste dag van die Noord-Suid-skolerugbytoernooi. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Tienie duik en duik en duik vir Kings
Die Southern Kings-flank Tienie Burger sê dit voel vir hom soms op Sondae asof hy 80 jaar oud is. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Van de Winkel ry brons los
Suid-Afrika se Joanna van de Winkel het Dinsdag die bronsmedalje in die padwedren by die Afrika-fietsrykampioenskap in Sebat Emit, Ethiopië verower. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 SA wil ook WB vir vroue aanbied
Suid-Afrika het belangstelling getoon om sy naam in die hoed te gooi om gasheer te wees vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi vir vroue in 2023. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Dolly laat Baxter skrik in oefensessie
Bafana Bafana het Maandag hul eerste oefensessie gehou voor hul belangrike kwalifiserende wedstryd Sondag teen Libië vir die toernooi om die Afrika-beker. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 ‘Dis taai teen wêreld se bestes’
Jy verbeter elke jaar en word sterker, maar dit raak net moeiliker want jy ry teen die vinnigste ouens in die wêreld. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Leeus verloor Kwagga, Vincent én Boeboes
Die Leeus het al wéér ’n lostrio-krisis, nadat hulle Dinsdag moes hoor nie Kwagga Smith óf Vincent Tshituka kan saamreis na Singapoer vir die naweek se wedstryd teen die Sunwolves nie. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 SA atletiek kry nuwe borge
Atletiek Suid-Afrika (ASA) het Dinsdag nuwe borgskappe bekend gemaak vir die nasionale senior en junior atletiekkampioenskappe. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 MRK stel SuperSport-sittings uit
Die Menseregtekommissie (MRK) het bekend gemaak hy is nog nie gereed om vandeesweek die eerste SuperSport-sittings te hou nie. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Etzebeth kán ’Canes pak
Die Stormers kan danksy die feit dat hul laaste wedstryd op ’n Vrydag gespeel is, dalk nog die Springbok-slot Eben Etzebeth kies vir Saterdag se Superrugby-wedstryd teen die Hurricanes in Wellington. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Small-Smith bly tot 2021 ’n Cheetah
Te midde van die feit dat die getal beroepsrugbyspelers in Suid-Afrika drasties verminder gaan word, het die Cheetahs goeie nuus vir ondersteuners. Sport (19-03-2019)
Maroela Gibson wil span volgens spelpeil kies
Spelpeil eerste, dán reputasie vir Proteas in Wêreldbeker Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Chester-hulle juig, Hendro ween
Ná hul verrassende sege oor die Shimlas mag ’n plek in die halfeindronde van die Varsitybeker-rugbyreeks dalk in van die Ixias-spelers se agterkoppe wees, “maar dit is nie die fokus nie”. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Lizo laat Rassie voor groot besluit
’n Hele paar van Rassie Erasmus se voorgangers moes groot besluite geneem het in die aanloop tot ’n Wêreldbekertoernooi. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 WB-glorie binne ons bereik, sê Gatland
Warren Gatland, afrigter van Wallis, glo die nuutgekroonde Sesnasies-rugbykampioen kan in November vanjaar ook die Wêreldbeker (WB)-skouspel wen. Dis nou as die Rooi Drake die spelpeil handhaaf wat … Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Hopkins wik en weeg oor breierspos
Mark Hopkins, afrigter van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan in die Wêreldbeker-toernooi in Indië, oorweeg dit om heraansoek te doen vir die pos. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Switsers steeds tops op bergfietse
Nino Schurter en Lars Forster Scott-Sram het Dinsdag nog ’n skofsege in die Cape Epic-bergfietstoer behaal. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 G’n trofee, g’n probleem vir Roger
Roger Federer is vir ’n tweede jaar agtereenvolgens met leë hande weg by Indian Wells, maar die Switserse tennislegende glo hy kan weer op koers kom op die Miami-meesterstoernooi. Sport (19-03-2019)
Netwerk24 Ferreira verlaat ‘Canes sonder om te speel
Die Suid-Afrikaanse slot Andries Ferreira, wat hom skaars drie weke gelede by die Hurricanes in Nieu-Seeland aangesluit het, is vort by die Superrugby-franchise sonder om ’n wedstryd te speel. Sport (19-03-2019)