Netwerk24 Grey se Nabo wil soos Carter maak
Dit is seker nie verbasend dat Grey-kollege se nuutste rugbyster ’n bewonderaar is van die voormalige All Black-losskakel Dan Carter nie. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Ixias skok Shimlas in Bloem
’n Hoogs gemotiveerde Ixias het vir die grootste verrassing van vanjaar se Varsitybeker-reeks gesorg, toe hy sy buurman, die Shimlas, Maandagaand geklop het. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Tuks bo in komedie van foute
Die Varsitybeker-wedstryd tussen Tukkies en Pukke Maandagaand in Potchefstroom het een saak bevestig: Die Pretoriase studente is die Maties se grootste mededinger om die titel. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Cheetahs moet vergoed vir laaste toer
Die Cheetahs vertrek Dinsdag op hulle laaste Pro14-toer van die seisoen met vyf spelers wat nie die vorige toer meegemaak het nie, terug in sy geledere. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Spanne verwelkom bonuspunt in GP-renne
Valtteri Bottas het Sondag die openingsren van die nuwe seisoen gewen en met sy vinnigste rondte in die Australiese Grand Prix boonop Formule Een-geskiedenis laat herleef. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Wits troef Ikeys naelskraap
Wits het ’n verwoede terugvegpoging deur die Ikeys afgeweer om hul tweede wedstryd in vanjaar se Varsitybeker-reeks Maandagaand in Johannesburg te wen. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Die ligte skyn glo weer op Nuweland
Nuweland se krieketbase is vol vertroue dat daar Dinsdagaand geen probleme met die spreiligte in die stadion gaan wees nie. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Ashwin wil ‘rassisme’ aan MRK ontbloot
Die voormalige Springbok-vleuel Ashwin Willemse is oorgehaal om dit voor die Menseregtekommissie (MRK) bo alle twyfel te stel dat rassisme hom in 2018 uit ’n ateljee van SuperSport laat stap het. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 SA met nuwe hokkiekaptein na Spanje
Die kenmerkende solo-lopies van Shelley Jones is iets wat nie vanjaar in Protea-hokkiewedstryde gesien gaan word nie. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Kopdokter moet Eddie se Rose regruk
Eddie Jones, afrigter van Engeland, gaan die hulp van ’n kundige inkry om sy span te help om sielkundige druk te verwerk in die aanloop tot die Wêreldbeker-rugbytoernooi. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Schurter-hulle los voor in Epic
Daar was ’n bietjie drama, maar min verrassings Maandag in die eerste skof van die Cape Epic. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Kings ná Ierland sonder Super-Sarel
Die Southern Kings sal Woensdag sonder Sarel Pretorius na Ierland vertrek vir hul Pro14-wedstryd Saterdag teen Ulster. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Rilee se Gladiators PSL-kampioen
Die voormalige Protea-kolwer Rilee Rossouw (39*, 32 b) het in die 18de beurt die wenlopie aangeteken vir die Quetta Gladiators om die Pakistanse Superliga (PSL) die eerste keer te wen. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Kevin, Lloyd skuif af op ranglys
Dominic Thiem van Oostenryk beklee ná sy sege oor Roger Federer in Indian Wells – sy eerste Meesters-1 000-titel – die vierde plek op die nuutste wêreldranglys. Sport (18-03-2019)
Maroela Mosselbaaise rugbyspeler ernstig beseer in Spanje
“Ek vertrou die Here met my hele hart. Ek weet dat sy wil sal geskied en dit is my motivering.” Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Switsers bobaas in eerste skof van Epic
Die Switsers is nie in die Boland met vakansie nie. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 St. Stithians seëvier in omstrede reeks
Gauteng se St. Stithians College is vir die vierde keer as die Skole T20-kampioene gekroon nadat hulle met St. Charles College van Pietermaritzburg afgereken het. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Savea se uurglas loop leeg by Toulon
Julian Savea bly in onguns by sy Franse klub Toulon wat die naweek sy 11de nederlaag van die seisoen gelei het. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 'Usyk kan sukkel as swaargewig'
Dis nie altyd maklik vir ’n bokser om op te skuif na ’n ander gewigsafdeling en dadelik suksesvol te wees nie. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Bok-vrouespan berei voor in Kaapstad
Die Springbok-vrouerugbyspan en sy ondersteuners word in Oktober getrakteer wanneer twee toetse teen Skotland in Kaapstad gespeel word. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Grey die gunsteling teen Garsies
Kan die eerste span van die Hoërskool Garsfontein Dinsdag geskiedenis maak voor sy tuisskare en die magtige Grey-kollege se seisoen omkeer? Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Kempies duik Brakkies plat by rugbyweek
Die Hoërskool Kempton Park en die Hoërskool Lichtenburg het albei wegholseges behaal op die eerste dag van die Oakdale-rugbyweek wat in Riversdal by die Hoër Landbouskool Oakdale gehou word. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Die naweek se rugby-hoogtepunte
Het beurtkrag jou rugby-kykgenot oor die naweek gekortwiek? Hier is die hoogtepunte van die naweek se Sesnasies- en Superrugbywedstryde. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Thiem klop Federer; tiener skok Kerber
Dominic Thiem het Roger Federer Sondag van ’n sesde Indian Wells-titel ontneem deur die Switserse tennislegende in die eindstryd met 3-6, 6-3, 7-5 te klop. Sport (18-03-2019)
Netwerk24 Plan B vir Caster Semenya?
Caster Semenya staal haarself moontlik daarvoor om haar aandag eerder na die 5 000 m te skuif, sou haar saak teen die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) oor hul nuwe regulasies … Sport (18-03-2019)