Netwerk24 Knights verstewig voet in agterdeur
Pat Kruger (79, 54b) en Shadley van Schalkwyk (5/25) het die Knights teen die Dolphins Sondag in Kimberley met ’n tweede agtereenvolgende bonuspuntsege gehelp om ’n voet in die deur in die plaaslike … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Grey, Gimmies bal vroeg vuis
Grey-kollege en Paarl Gimnasium het in die eerste ronde van die Noord-Suid-rugbytoernooi by die Hoërskool Garsfontein, Pretoria, hul voorneme duidelik gemaak om as die nieamptelike voorste skolespan … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 De Bod nuwe Afrika-tydtoetskampioen
Stefan de Bod het die Afrika-tydtoetskampioenskap in Ethiopië gewen toe hy voor Eritrea se Sirak Tesfom en sy landgenoot van Suid-Afrika Ryan Gibbons geëindig het. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Qeshile is nuut en Morris is terug
Die paaltjiewagter Sinethemba Qeshile, die kolwer Aiden Markram en die naatbouler Anrich Nortjé gaan hul T20-buiging vir Suid-Afrika in die komende reeks teen Sri Lanka maak. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Cheetahs mor oor hoe Ox behandel is
Die appèlverhoor van Cheetahs se Springbok-stut Ox Nche sal Vrydag in Cardiff gehou word. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Migliozzi (22) wen Kenia Ope
Guido Migliozzi van Italië, een van die gesamentlike voorlopers, het vasgebyt om die Kenia Ope Sondag in Nairobi te wen, sy eerste titel op die Europese Toer. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Quinny nou vierde op IKR-ranglys
Die Suid-Afrikaanse aanvangskolwer Quinton de Kock het tot die vierde plek op die jongste ranglys van die Internasionale Krieketraad vir eendagkolwers gevorder na sy reek goeie vertonings teen Sri … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Stormers wil gety in Nieu-Seeland draai
Die Stormers trek nou al in hul sesde seisoen sedert hulle laas ’n Superrugby-wedstryd in Nieu-Seeland kon wen, maar het selfvertroue as ’n belangrike bondgenoot vir Saterdag se kragmeting met die … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Crusaders oorweeg nuwe naam
Die Crusaders sal ’n naamsverandering oorweeg ná Vrydag se aanval op twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Schurter en Lars druk stempel af
Die Switserse kombinasie van Nino Schurter en Lars Forster het Sondag die eerste slag geslaan in die Cape Epic-bergfietstoer. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Laaste skrum was ’n wonderwerk
Toe die skeidsregter, Egon Seconds, Saterdagmiddag met minder as ’n halfminuut speeltyd oor sy hand in die lug druk om nog ’n strafskop vir die Leeus teen die Rebels aan te dui, het ’n massiewe brul … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 ‘Two Guns’ sit Duitser op sy plek
Twee voorheen onoorwonne boksers is hierdie naweek aan weerskante van die Atlantiese-oseaan wreed ontnugter. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Wallis spel gevaar vir WB... as beserings wegbly
Wallis lyk na die Europese rugbyspan wat vanjaar Wêreldbeker-glorie kan smaak, veral ná sy Grand Slam-sukses die naweek in die Sesnasies-reeks, maar beserings kan die span se kanse erg in die wiele … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Bottas nie weer die strooijonker
Die Finse renjaer Valtteri Bottas het sy Mercedes-spanmaat en heersende Formule Een-kampioen, Lewis Hamilton, ore aangesit om Sondag die eerste ren van die Grand Prix-seisoen in Melbourne, Australië … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Ná WB kom die Groot Trek
Tot 15 Springbokke wat nou rande verdien, se salarisse kan ná die Wêreldbekertoernooi in pond, jen of euro betaal word. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 KSA in geldnood, maar wil 12 franchises hê
Krieket Suid-Afrika (KSA) oorweeg radikale veranderinge aan die sport plaaslik. Sou dinge uitwerk soos hulle hoop, sal die plaaslike opset heeltemal anders lyk aan die begin van die 2020/’21-seisoen … Sport (17-03-2019)
Maroela Markram se Wêreldbeker-liggie bly skyn
Die Proteas wen die reeks ná spreiligte op Nuweland die gees gee Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Eers woer-woer, toe wonderwerk
Die eerste skoppie het net-net nie in sy guns gehop nie. Die tweede skop het woer-woer kantlyn toe sy hart tot in sy skoene laat sak. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Moenie die kleintjies uit rugby boelie
Rugby, soos enige ander sport, het sy porsie van suur saam met die soet. En Theo van Rensburg ken daardie soet en suur van rugby. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Dobson skrik g'n vir Kaapse streke
Hy weet hy gaan hare op sy tande nodig hê om die Stormers deur die onstuimige waters van Superrugby te brei, maar dis ’n uitdaging waarvoor John Dobson aanstaande jaar kans sien. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 JP sê dis tyd dat hy gesin eerste stel
Met sy skoueroperasie en in die lang tyd wat hy nie op die veld was nie, het JP Duminy genoeg kans gehad om oor sy eendagkrieketloopbaan te besin. En daarom het hy tot die besef gekom dat dit tyd is … Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Outydse radiohisterie gee TV-kykers stuipe
Dit begin al hoe meer lyk of rugby se voorgenome Wêreldliga ’n berg is wat ’n muis gaan baar. Sport (17-03-2019)
Netwerk24 Fleck sê Loftus-spook vervaag ná 3 seges
Kan die Stormers hul wen-sukses oorsee voortsit? Sport (17-03-2019)