Netwerk24 Ford red Engelse van vernedering teen Skotte
Engeland het Saterdag op dramatiese wyse daarin geslaag om gelykop teen Skotland op Twickenham te speel nadat hy so byna die wedstryd weggesmyt het. Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Grey maak soos Lasarus teen Parkies
Paarl Gimnasium het ’n groot waarskuwing aan sy teenstanders uitgestuur met sy sege van 43-29 oor die gedugte span van Hoërskool Monument Saterdag op die tweede dag van die … Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Markram maak stem dik oor WB-plek
Aiden Markram het Saterdagaand ’n duidelike boodskap aan die keurders gestuur dat hy nie vergeet moet word wanneer die groep vir vanjaar se Wêreldbeker-toernooi aangekondig gaan word nie. Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Wallis pleeg kuikenmoord teen Ierland
Wallis het Saterdag in Cardiff voor hul luidrugtige ondersteuners die Sesnasies-kampioenskap beklink deur Ierland oortuigend met 25-7 te klop. Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Leeus baas oor Rebels ná dramatiese U-draai
Die woorde waarmee Swys de Bruin sy Leeus-span se vertoning teen die Rebels Saterdagmiddag met rustyd verduidelik het, is nie publiseerbaar in ’n gesinskoerant nie. Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Hane laat Taljaners in trane
Italië se rugbyspan het straks sy beste kans vanjaar om ’n kragmeting in die Sesnasies-reeks te wen, verspeel toe hy Saterdag in Rome teen Frankryk vasgeval het. Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Reën beduiwel VSA se krieketspan
Amerika se krieketspan was goed op pad om sy eerste T20-wedstryd, dit boonop in sy buiging in dié formaat van die spel, te wen toe ’n reënbui ’n stokkie daarvoor gesteek het. Sport (16-03-2019)
Maroela Crusaders-stryd gekanselleer; Reds klop Sunwolves
Die Japanse Sunwolves het Saterdagoggend een van hul beste vertonings nog in die eerste helfte teen die Reds gelewer, maar toe die kluts in die tweede helfte kwytgeraak. Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Charné wen Om die Dam-wedloop
Die 43-jarige Charné Bosman, ’n voormalige Comrades-kampioen, het Saterdagoggend in die 29ste Om die Dam-wedloop oor 50 km om die Hartbeespoortdam in Noordwes gewys sy is slaggereed vir vanjaar se … Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Reds ontsnap uit Sunwolves se kake
’n Strafdoel kort voor die einde van die Reds se Superrugby-wedstryd teen die Sunwolves het die Australiese span sy eerste sege in vanjaar se reeks besorg. Sport (16-03-2019)
Netwerk24 Superwedstryd afgelas weens terreur
In die nadraai van die terreuraanvalle Vrydag in Christchurch, Nieu-Seeland, is besluit om die Superrugby-wedstryd tussen die Highlanders en die Crusaders wat Saterdagoggend (SA tyd) in Dunedin … Sport (16-03-2019)