Netwerk24 Affies werk hard om Stellenberg te klop
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) se eerste rugbyspan moes Vrydagaand hard werk om die Hoërskool Stellenberg met 28-21 te klop in die hoofwedstryd van die eerste dag van die … Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Twee breiers in drukkoker in Cardiff
Om te sê dat die emosie hoog loop in die Walliese hoofstad aan die vooraand van Saterdag se Sesnasies-toets tussen die tuisspan en Ierland is om dit te sagkens te stel. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Stormers laat Jaguares huis toe verlang
Nog baie ruimte vir verbetering, maar die Stormers het al hulle verlore selfvertroue teruggewen met Vrydagaand se sege van 35-8 oor die Jaguares in hul Superrugby-wedstryd op Nuweland. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Henties stuit omgekrapte Fichies
Die Hoërskool Fichardtpark kon nie op die goeie begin wat hy die rugbyseisoen beleef het voortbou nie. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Second help Knights tot 1ste sege
Die Knights het met Rudi Second, wat mooi kop gehou het terwyl dit paaltjies gereën het, hul eerste sege in die plaaslike eendagreeks teen die Warriors Vrydag in Oos-Londen behaal. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 SA vroue derde in Afrika-kampioenskap
Skaars ’n maand nadat Liezel Jordaan die individuele tydtoets in die nasionale padfietskampioenskap gewen het, was sy deel van Suid-Afrika se span wat Vrydag derde in die spantydtoets op die … Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Highlanders span tiener teen Crusaders in
Maak die Crusaders voorlangs sag, wees meer genadeloos as die groot oomblikke hulle voordoen en moenie punte afstaan wanneer jy punte aangeteken het nie. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Alle oë op Elton en Quade
Nege van die 23 Leeus-spelers wat Saterdagmiddag op Ellispark uitdraf, was vier jaar gelede nog op die skoolbanke. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 St. Stithians mors met St. Andrew’s
St. Stithians se krieketspan het sy stem dik gemaak toe hy die verdedigende kampioen, St. Andrew’s, Vrydag in Pretoria op die eerste dag van die T20-skolekampioenskap met 46 lopies geklop het. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Duminy groet kitskrieket op Nuweland
JP Duminy is oorgehaal om die Proteas te help tot ’n oorwinning in sy laaste internasionale eendagwedstryd op Nuweland in Kaapstad. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Kings-konsortium spring aan die werk
Die konsortium sakelui wat die meerderheid aandele in die Southern Kings-franchise gekry het, laat nie gras onder hul voete groei nie. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 SA tennisjunior in halfeind hospitaal toe in Marokko
Kholo Montsi, Suid-Afrika se laaste hoop om met ’n enkelspeltitel weg te stap in die o.18-Afrika-tenniskampioenskap, moes Vrydag weens borspyn die handdoek ingooi in sy halfeindstryd in Marrakesj, … Sport (15-03-2019)
Maroela Wát ’n wedstryd!
Op papier was die Hurricanes die gunsteling om die Nieu-Seelandse derby teen die Chiefs vanoggend te wen. Sport (15-03-2019)
Maroela Gaan Hansen die Britse en Ierse Leeus vir hul SA safari brei?
Kiwi-breier kan Britse en Ierse Leeus in 2021 afrig. Sport (15-03-2019)
Maroela Brumbies wen Aussie-derby
Die Brumbies het die Waratahs 19 – 13 in Canberra gewen. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Carter bly Bokke is weer sterk
Dan Carter is verheug dat die Bokke in 2018 “weer die vlak bereik het waar ons weet hulle kan wees”. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Lewis se blitsige oefenrondtes
As peil getrek kan word op Vrydag se oefensessies vir Sondag se Australiese Formule Een-Grand Prix, sal die verdedigende kampioen, Lewis Hamilton, vanjaar weer dopgehou moet word. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Breyton pak eerder die All Blacks as Epic
Sy eerste deelname aan die uitdagende Cape Epic was ’n hele tien jaar gelede. Breyton Paulse sê hy wou daarna nie weer ’n fiets sien nie. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Kohli en kie betreur aanvalle in Christchurch
Die krieket- en sportwêreld is geruk deur die aanvalle op twee moskees Vrydag in Christchurch, Nieu-Seeland, waarin 49 mense gesterf het en waarvoor vier mense in hegtenis geneem is. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Rassie wil nie nét in Bokke belê
Rassie Erasmus hoop die verandering aan Saru se kontrakteringsmodel “stabiliseer” ’n mark waarin yslike bedrae geld betaal is om spelers uit die kloue van oorsese klubs te hou. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Brumbies se Folau skitter
Die Brumbies se haker Folau Fainga’a het Vrydag in die GIO-stadion in Canberra twee drieë gedruk om sy span te help om sy Superrugbywedstryd teen die Waratahs met 19-13 te wen. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Wêreldbeker-wenners maak verlowing bekend
Twee lede van die VSA se seëvierende Wêreldbeker-vrouesokkerspan van 2015, wat nog nie eens in die openbaar erken het dat hulle ’n paartjie is nie, het nou hul verlowing aangekondig. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Chiefs, Hurricanes deel louere
Dit was nou wel nie ’n oorwinning nie, maar die Chiefs het eindelik hul streep nederlae tot ’n einde gebring. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Groot bederf vir boks-aanhangers
Kevin Lerena is hierdie naweek op die drumpel van groter dinge wanneer hy in Kempton Park teen Artur Mann van Duitsland boks en in Texas pak twee van die gewildste boksers ter wêreld mekaar ook. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Sonny Bill in trane oor terreur
Die All Black-ster Sonny Bill Williams het ’n emosionele video van bemoediging gedeel ter ondersteuning van die slagoffers van die skietery by twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Gunstelinge het voete van klei
Dit raak al moeiliker om ’n voorspelling te waag oor wie vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Engeland gaan wen. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Kiwi’s kanselleer toets weens terreur
Nieu-Seeland en Bangladesj het Vrydag die derde kriekettoets gekanselleer nadat talle mense in aanvalle op twee moskees in Christchurch doodgeskiet is. Sport (15-03-2019)
Netwerk24 Blitsbok JC 6 weke langs kantlyn
Die Blitsbok JC Pretorius gaan die volgende twee toernooie van Wêreldrugby se sewesreeks misloop nadat hy Donderdag geopereer is. Sport (15-03-2019)