Netwerk24 Gatland behou wenresep; Eddie verras
Dieselfde Walliese 23-tal wat verlede naweek met Skotland afgereken het, sal Ierland Saterdag in Cardiff die stryd aansê in ’n toets wat straks die wenner van vanjaar se Sesnasies-rugbyreeks kan … Sport (14-03-2019)
Netwerk24 ‘Kleedrepetisie’ by T20-skolekampioenskap
’n Eindstryd in die kleine is hoe die wedstryd op die eerste dag van die nasionale T20-skolekampioenskap tussen St. Andrew’s en St. Stithians se krieketspanne beskou kan word. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Lewis Hamilton sê die seisoen is nog lank
Formule Een se verdedigende wêreldkampioen, Lewis Hamilton, glo dat ’n moeilike begin van die sport se nuwe seisoen op hom en sy Mercedes-span wag. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Kholo moet nou SA se naam hoog hou
Kholo Montsi is die enigste oorblywende Suid-Afrikaner in die wedloop om ’n enkelspeltitel te verower in Marokko, waar die Afrika-tenniskampioenskap vir o.18-spelers plaasvind. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 ‘Aquaman’ onthul storie agter All Black-trui
Die Hollywood-akteur Jason Momoa het met sy besoek aan die afgelope sewestoernooi in Vancouver dit duidelik gemaak wie hy ondersteun. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Halfeindronde uit Wêreldliga-plan gesny
Die kwessie van spelerwelsyn het Wêreldrugby genoop om die halfeindronde uit sy voorgestelde struktuur vir ’n “Nasiesbeker-kampioenskap” te verwyder. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Beskeie Shakes lei Blitse met voorbeeld
Dit was vir Siviwe Soyizwapi ’n betreklik maklike taak om Sondag in die groot skoene van die Blitsbokke se kaptein, Philip Snyman, te stap om die span aan te voer tot hul eerste toernooi-sege in die … Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Sri Lanka se afrigter teruggestuur
Sri Lanka se Australiese veldwerkafrigter Steve Rixon (65) sal as die toerspan se afrigter in die T20-reeks teen Suid-Afrika waarneem. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Schurter soek Epic-titel terug
Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer Gert Heyns sal volgende week net soveel druk ervaar soos ’n Superrugby-afrigter. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Wallis onveranderd vir sy ‘eindstryd’
Dieselfde Walliese 23-tal wat verlede naweek met Skotland afgereken het, sal Ierland Saterdag in Cardiff die stryd aansê in ’n toets wat straks die wenner van vanjaar se Sesnasiesreeks kan bepaal. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 IAAF maak Afrikane wéér kwaad
Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) loop weer deur nadat hy besluit het om grootskaalse veranderinge vir 2020 se Diamantliga-reeks aan te bring. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Red ons, vra Sunwolves sy ondersteuners
Met hul Superrugby-toekoms wat skynbaar aan ’n dun draadjie hang, het die Sunwolves hul ondersteuners gevra om hul voortbestaan die naweek by hul tuiswedstryd teen die Reds te help bepleit. Sport (14-03-2019)
Maroela Maak Proteas te veel op Quinton, Faf staat?
“Ons kan nie bekostig om ’n middelmatige kolflys te hê en dan op een of twee kolwers staat te maak om al die lopies by die Wêreldbeker te kry nie.” Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Oud-Stormer 3 weke geskors
Die vurige Michael Rhodes, wat vir die Engelse klubrugbyspan Saracens speel, het homself ’n skorsing van drie weke op die lyf geloop. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Roger en Rafa rol voort in Indian Wells
Roger Federer en Rafael Nadal is steeds op koers om mekaar in die halfeindronde van die BNP Paribas Ope in Indian Wells, Kalifornië te pak, nadat albei gemaklike seges in die vierde ronde behaal het. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Haaie veroordeel opkikkergebruik
Die Haaie veroordeel die gebruik van verbode middels in enige vorm en respekteer die werk wat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport (Saids) doen. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Anrich van 7de hemel na ’n kop vol vrae
Die een oomblik het Anrich Nortje nog gevoel of hy op die wolke loop, die volgende oomblik word hy hard terug aarde toe geruk en besef hy dat hy nog baie het om te leer. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 ‘Spelers se welstand die belangrikste’
Wêreldrugby moet aan sy spelers se welstand dink, sê die voormalige All Black-losskakel Dan Carter. Sport (14-03-2019)
Netwerk24 Skok oor F1-staatmaker se dood
Charlie Whiting, een van die invloedrykste figure in Formule Een, is Donderdagoggend – drie dae voor die eerste wedren van die seisoen – in Melbourne, Australië, dood. Sport (14-03-2019)