Netwerk24 Padreeks spog met groter prysgeld
Die nasionale padwedloopreeks vir vroue lok ál meer belangstelling van atlete in Afrika uit. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 SA hoop op Gibbons, De Bod
Hoewel enkele groot name ontbreek, is meeste van die uitblinkers van die afgelope Suid-Afrikaanse kampioenskappe in die nasionale fietsryspan wat in Afrika se padkampioenskappe in Ethiopië deelneem. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Ek’s nog hier, sê Morris met 4/23 teen Cobras
Die veelsydige Chris Morris en Junior Dala het met vier paaltjies elk uitgeblink in die Titans se sege met 10 paaltjies in die eendagwedstryd teen die Cape Cobras Woensdag in Centurion. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Lejan droom groot voor SA Ope
Drie weke nadat sy haar eerste titel in die Sonskynreeks vir vroue gewen het, en op die hakke van ’n toptien-uitslag in net haar tweede Europese toernooi, hoop Benoni se Lejan Lewthwaite om die … Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Sexton glo Ierland kan Wallis stuit
Ierland sal aan Wallis die respek betoon wat hy verdien in sy laaste Sesnasies-wedstryd, maar glo hy kan ’n einde maak aan sy 13 onoorwonne wedstryde. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Aussies beklink kitsreeks in Indië
Australië het Woensdag – tien weke voor die begin van die Wêreldbeker-toernooi in Engeland – met sy oorwinning in Indië ’n waarskuwing aan die krieketwêreld uitgestuur. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Arts wonder oor bees-middel in Chiliboy se bloed
’n Sportdokter sê dis ’n raaisel hoe ’n groeihormoon wat gewoonlik vir beeste ingespuit word, in Chiliboy Ralepelle, wat self erken hy “sny vleis uit sy dieet”, se bloed gevind kon word. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Klopper, Montsi steeds staande in Marokko
Kholo Montsi en Joubert Klopper was die enigste twee Suid-Afrikaners wat Woensdag die kwarteindstryd van die o.18-Afrika-tenniskampioenskap in Marrakesj, Marokko, gehaal het. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Vrouetoernooi deel van Kaapstad-sewes
’n Geskiedkundige vrouetoernooi is gevoeg by dié van die mans vir vanjaar se vyfde Kaapse been van Wêreldrugby se sewesreeks in Desember. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Dweba ‘sal aanhou klop aan deur’
Die haker Jacques du Toit sal weens ’n rugbesering nie die Cheetahs se laaste Pro14-toer kan meemaak nie, maar Joseph Dweba is darem weer oorgehaal. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Proteas jaag 190 in Baai
’n Hardnekkige kolfvertoning deur Sri Lanka se nommernege-kolwer, Isuru Udana, het verseker dat die Proteas ’n meer skaflike totaal sal moet jaag as hulle hul vierde agtereenvolgende … Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Bulle gaan woes snoei
Meer as die helfte van die Bulle se gekontrakteerde spelers sal voor volgende seisoen ’n ander rugbytuiste moet soek. Sport (13-03-2019)
Maroela Nortje neem twee
Vier vinnige paaltjies het op St George’s Park gekantel. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Atletiekreeks gaan borgloos voort
Die Grand Prix-atletiekreeks sal na alle waarskynlikheid in April voortgaan sonder ’n nuwe borg. Sport (13-03-2019)
Maroela Seconds blaas Lions se Rebels-stryd
Egon Seconds gaan weer die man in die middel in ’n Lions-wedstryd wees. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Osaka én Djokovic blaas aftog by Indian Wells
Elke tennisspeler droom van die dag dat hulle die wêreld se nr. 1-speler word. Maar baie van hulle vind eers op die kruin van die berg uit daar wag ’n groot, fel soeklig wat hulle nie kan ontsnap nie. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Tennisspeler kletsrym vir toeskouers
Die Kanadees Denis Shapovalov het nie net Dinsdagaand die Kaliforniese toeskouers by Indian Wells met sy tennisvernuf vermaak nie, maar ook met sy sangtalent. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Stophorlosie gaan krieket-slakke kortwiek
Hoe gaan toetskrieket hom aanhou laat geld in die aangesig van lonende T20-ligas? Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Kiwi’s kla hulle speel te veel teen mekaar
Meer en meer All Black-sterre doen ’n beroep op Sanzaar om die formaat van Superrugby aan te pas. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Egon terug vir Leeus se stryd teen Rebels
Egon Seconds, wat erg gekritiseer is vir sy vertoning in die Superrugbywedstryd tussen die Stormers en Leeus in Kaapstad, is vir die eerste keer sedert 23 Februarie met die fluitjie toevertrou. Sport (13-03-2019)
Maroela Vandag se sportnuus
Die daaglikse sporthoogtepunte waarvan jy moet kennis neem. Sport (13-03-2019)
Netwerk24 Rugbybase bespreek nuwe Wêreldliga
Wêreldrugby is bereid om af te wyk van die voorgestelde formaat van die Wêreldliga nadat daar uit verskeie oorde teenstand gekom het. Sport (13-03-2019)