Netwerk24 Britse vroue kan geskiedenis maak in Tokio
Brittanje se span vir volgende jaar se Olimpiese Spele in Tokio is goed op koers om die eerste keer in die geskiedenis meer mans as vroue te bevat. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Japanners staan tou vir Spele-seëls
Japanners het Dinsdag, presies 500 dae voordat die Olimpiese Spele in Tokio begin, geskarrel om gedenkseëls vir dié sportskouspel op te raap. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Jaer jaag afstand-doelwit na in laaste 4 stryde
Hy is keelvol vir beserings wat telkens sy seisoen ontwrig, sê Malcolm Jaer, heelagter van die Cheetahs. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Ses van SA oorleef 1ste ronde in Marokko
Ses van die agt Suid-Afrikaanse juniors het die tweede ronde in die enkelspel in die o.18-Afrika-kampioenskap in Marrakesj, Marokko gehaal. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Die danser wil net duik
As ’n laerskoolseuntjie was die Leeus-flank Vincent Tshituka ’n baldanser. Hy kan jou alles vertel van die sinkronisiteit en ritme wat nodig is in dié sport en weet ’n ding of twee van vinnig beweeg. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Mo Farah stof dalk spykerskoene af
Een van die beste langafstandatlete in die geskiedenis kan later vanjaar ’n verrassende terugkeer tot die atletiekbaan maak. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 ‘Te vroeg om WB-gunsteling te kies’
Sri Lanka het reeds die eendagreeks teen Suid-Afrika verloor, maar die span het nie skielik ’n tekort aan selfvertroue vir die Wêreldbekertoernooi nie. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Bokflank Flo bly nóg langer by Bath
Die Springbok-flank Francois Louw het sy kontrak met die Engelse rugbyklub Bath met nóg ’n seisoen verleng. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 ‘Waarom mag jy nie glimlag in beroepsport?
Sir Clive Woodward, voormalige afrigter van Engeland se rugbyspan, kry die wind van voor ná ’n opmerking wat hy oor Conor O’Shea, Italië se breier, gemaak het. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Sesnasies-buiging wink vir oud-Griekwa
Die Suid-Afrikaans gebore vleuel Kyle Steyn is opgeroep na Skotland se Sesnasies-groep vir die naweek se wedstryd teen Engeland op Twickenham. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Markram ‘hoop’ nie, hy ‘dóén’
Hy hang beslis nie net rond en hoop hy word vir die Proteas se Wêreldbeker-groep gekies nie, hy doen álles in sy vermoë om die span te haal, sê Aiden Markram. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Virus slaan kishou teen tennis-sterre in VSA
’n Raaiselagtige virus het ’n derde speler in die prestigeryke Paribas Ope in Indian Wells, Kalifornië, platgetrek. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Kiwi-krieketheld skuldig aan dronkbestuur
’n Voormalige Nieu-Seelandse krieketster, Adam Parore, het vandeesweek in ’n Aucklandse distrikshof skuld beken op ’n aanklag van dronkbestuur. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Rassie lees Stormers die leviete voor
'Die ouens praat steeds daaroor, want dit maak steeds seer.' Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Amla langs pa se siekbed, Reeza herroep
Die veteraan kolwer Hashim Amla sal nie meer in die Proteas se laaste twee eendagwedstryde teen Sri Lanka speel nie. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Kitshoff skrum dalk teen Jaguares
'Kitsie is nét betyds weer in die prentjie.' Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Pakistan in protes oor Indië se militêre pette
Die Pakistanse Krieketraad (PCB) vra die Internasionale Krieketraad (IKR) om teen Indië op te tree nadat sy span Vrydag militêre-styl-kamoefleerpette gedra het in die derde eendagwedstryd teen … Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Haaie se Ward vir 5 weke geskors
Die Haaie-senter Jeremy Ward is vir vyf weke geskors ná ’n gevaarlike duikslag in sy span se Superrugby-nederlaag van 14-37 teen die Bulle Saterdag op Loftus Versfeld. Sport (12-03-2019)
Netwerk24 Fietsryer ly aan depressie voordat sy eie lewe neem
Die familie van die fietsryer Kelly Catlin sê die driemalige wêreldkampioen het voordat sy haar eie lewe geneem het, aan depressie gely. Sport (12-03-2019)