Netwerk24 Maties skrik wakker, Tuks rol Shimlas
Met ’n uur verstreke en die soveelste geleentheid verbrou, het ’n mens vir die Maties se Varsitybeker-rugbyspan begin vrees. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Nou plooi ék my loopbaan, jubel Justin
Net mooi ’n jaar gelede was Justin Harding buite die top-500 op die wêreldranglys. Nou is hy ’n tweemalige wenner in die Asiese reeks, ’n dubbele kampioen in die Sonskynreeks – en ná drie … Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Voorspelers red Maties se basse
Met ’n uur verstreke en die soveelste geleentheid verbrou, het ’n mens vir die Maties se Varsitybeker-rugbyspan begin vrees. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 André Nel sluit hom by Essex aan
Dis nie net Suid-Afrikaanse krieketspélers wat gesog in Engeland is nie. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Dobson se droom bewaarheid
As breier van die Stormers is daar by tye vir jou ewe min liefde as vir die Springbok-afrigter, so wat besiel ’n man met etlike ander loopbaanopsies om in Superrugby se warmste stoel te wil sit?. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Woeste weer kan nie demper op Loftus-skolefees plaas nie
Dis nie aldag dat skolerugbyspanne tot kort voor middernag sake uitspook nie, maar die Blou Bulle se Prestige-rugbydag verlede week het gewys hóé gretig spelers is om weer die ovaalbal rond te … Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Rusland steeds in atletiek-wildernis
Die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) het Maandag teen sy opheffing van die Russiese Atletiekfederasie (Rusaf) se skorsing uit alle internasionale byeenkomste besluit. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Goeie begin vir SA juniors
Drie van Suid-Afrika se vier junior tennispelers wat Maandag in aksie was op die o.18-Afrikakampioenkap in Marrakesj, Marokko, het die tweede ronde gehaal. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Ixias rolmaal UWK uit hul pad
Die Ixias het ’n agttal wat weet hoe om gesag af te dwing en dit is presies wat hulle Maandag in hul Varsitybeker-wedstryd teen die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in Belville gedoen het. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke se towenaar toevallig in Welkom ontdek
Selvyn Davids (23), die Blitsbokke se nuwe towenaar, is toevallig in 2016 in Welkom ontdek toe hy in ’n wedstryd vir Dispatch teen Rovers gespeel het. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Dolly, Furman terug vir reg-of-weg-stryd
Die doelskieter Keagan Dolly en die middelveld-speler Dean Furman is terug vir Bafana Bafana se belangrikste wedstryd in ’n baie lang tyd. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Nóu glo Blitse Fidji kán geklop word
Tot voor Wêreldrugby se sewestoernooi die afgelope naweek in Vancouver is Fidji gesien as ’n Everest wat dalk net te hoog vir die Blitsbokke is om uit te klim. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 De Haas duik byna oor doodlyn vir wendrie
’n Sierlike swaeltjieduik vir ’n drie deur die Amerikaanse rugbyspan se plaasvervanger-skrumskakel, Ruben de Haas, het die VSA tot ’n oorwinning van 30 – 25 oor sy aartsvyand Kanada help voer. Sport (11-03-2019)
Maroela Video: Blitse kry hul wenwoema terug
Die Blitsbokke is weer op die wenpad nadat hulle met die Vancouver-titel weggestap het. Hulle het Frankryk met 21-12 geklop. Sport (11-03-2019)
Maroela Van hospitaalbed tot 100 m-kampioen
Daar is vir Nathan Pretorius gesê hy sal nie weer kan loop nie. Vandag is hy ’n provinsiale kampioen: in die 100 m! Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Dlamini (39) het dinamiet in sy vuiste
Twee bokskampioene wat hierdie naweek in verskillende Halfronde in aksie was, het op uiteenlopende wyses die kryt as oorwinnaars verlaat. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Groot dag vir Affies se Potgieters
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) het sy onoorwonne rekord teen die eerste rugbyspan van die Hoërskool Diamantveld Saterdag in Kimberley behou toe hy hom met 52-25 in sopnat toestande ore … Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Handré kan Bok-troef in Japan wees
Handré Pollard, wat in ’n Wêreldbeker-jaar die beste rugby van sy loopbaan speel, is ’n wonderlike voorbode vir Suid-Afrikaanse rugby, sê Naas Botha, legendariese oud-losskakel van die Springbokke. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Monnas, Garsies bult spiere in Pukke-reeks
Die Hoërskool Garsfontein sal vanjaar weer ’n span wees om mee rekening te hou nadat hy die Hoërskool Kempton Park met 64-12 afgeransel het in die nuwe vriendskaplike NWU-Pukke-reeks. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Nóg ’n toeskouer stamp sokkerspeler
Ashley Young, een van Manchester United se sterre, het vir beter beskerming van sokkerspelers gepleit nadat hul Premierliga-wedstryd teen Arsenal Sondagaand ontwrig is deur ’n toeskouer wat op die … Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Garsies het Grey-kollege in hul visier
Die Hoërskool Garsfontein sal in die jaarlikse Noord-Suid-skolerugbytoernooi die kans kry om op sy tuisveld die bordjies teen Grey-kollege van Bloemfontein te verhang. Dit sal slegs die derde … Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Anderson het sy visier op Miami
Nadat sy seer elmboog hom die naweek uit nóg ’n toernooi gehou het, is Kevin Anderson se visier nou daarop ingestel om aanstaande week in Miami na die tennisbaan terug te keer. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Dié 100-tal sou Crowe laat kraai van plesier
Ross Taylor het oplaas sy brandende begeerte om ’n toetsrekord van sy mentor Martin Crowe te oortref verwesenlik. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Wallis onoorwonne, ‘maar nog ver van beste’
Die Walliese makro-vleuel George North het ’n verskuilde waarskuwing gerig aan Ierland, die span wat Saterdag gaan poog om ’n allemintige Sesnasies-partytjie in die rugbymal Cardiff te bederf. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Els sê hy’s klaar met Augusta
Ag, Augusta. Wonderwêreld van asaleas, magnolias en kornoelie. ’n Groen tapyt waarvan elke gholfspeler droom. Alom beskou as gholf se nirvana. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Rynhard hoop om Russe te beïndruk
Rynhard van As, voormalige afrigter van die SWD-Arende, het maar min tyd om sy stempel by die Russiese klub Yenisey-STM Krasnoyarsk af te druk. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Bring relegasie vir Sesnasies, pleit Jones
Engeland se afrigter, Eddie Jones, glo die Sesnasies-reeks moet voorsiening maak vir relegasie, nadat sy span Italië Saterdag met 57-14 in Londen oorrompel het. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Markram vir goeie peil met Protea-plek beloon
Aiden Markram, JP Duminy en Hashim Amla is terug in die Protea-groep vir die laaste twee wedstryde van die eendagreeks teen Sri Lanka. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Engelse maak skoonskip in T20-reeks
Engeland se krieketspan het sy toer na die Wes-Indiese Eilande op ’n hoogtepunt afgesluit toe hy die tuisspan in die laaste T20-wedstryd geslag het om skoonskip in die reeks te maak. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke oorrompel Fidjiane
Die Blitsbokke het vyf drieë gedruk om Fidji te klop en sodoende hul plek in die eindstryd van die sewestoernooi in Vancouver te bespreek. Sport (11-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke wen Vancouver-toernooi
Die Blitsbokke het vriend en vyand verras toe hulle Maandagoggend (SA tyd) Wêreldrugby se sewestoernooi in Vancouver gewen het. Sport (11-03-2019)