Netwerk24 Dit was só amper ’n honderdtal
Dis soos ’n krieketspeler wat reeds ’n honderdtal in sy visier het, maar dan sy paaltjie in die negentigs verloor. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Tweestryd tussen Man City, Liverpool woed voort
Die sokkerspanne van Manchester City en Liverpool is steeds in ’n klimtolstryd gewikkel om as dié seisoen se Engelse Premierliga-kampioen gekroon te word. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 ‘Motorhandelaar’ JC skitter vir Blitse
Die Blitsbokke wat Sondagaand hul plek in die halfeindronde van die sewestoernooi in Vancouver bespreek het, het ’n gedaanteverwisseling ondergaan van die span wat die laaste paar weke so in die … Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Iere kan by agterdeur inglip ná Franse sege
Ierland se rugbyspan het Sondag in Dublin die agterdeur oopgehou om sy Sesnasieskroon te verdedig toe hy Frankryk met 26-14 geklop het. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Quinnie, sakrekenaar knak Sri Lanka
’n Uitstekende honderdtal deur Quinton de Kock gevolg deur ’n stywe Duckworth-Lewis-berekening – sónder ’n sterkolwer – was een te veel vir Sri Lanka in die derde eendagwedstryd teen die Proteas … Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Loof die Bulle, sê verslane Robert
Robert du Preez is nie ’n man vir kwinkslae maak of wat sommer die teenstanders se lof besing nie. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Harding span die kroon in Katar
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler Justin Harding se skitterende eindpoging het Sondag in Doha die Katar Meesterskroon aan hom besorg. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Toeskouer val sokkerspeler op veld aan
Jack Grealish, ’n middelveldspeler van die Engelse Eersteliga-klub Aston Villa, is Sondag tydens ’n kragmeting met Birmingham City deur ’n toeskouer aangeval. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Ma van 2 bobaas in Kaapstad
’n Bietjie meer as agt maande nadat sy ’n tweede keer ma geword het, het die Wes-Kaapse fietsryer Cherise Willeit haar vierde titel in die Kaapstadse wedren gewen.Willeit, jare lank ’n bekende gesig … Sport (10-03-2019)
Netwerk24 2018 se 2de plek inspireer Kiwi
Nadat hy in 2018 tweede geëindig het, het daar ’n drang by Samuel Gaze ontstaan om op die boonste trappie van die podium te staan. Sport (10-03-2019)
Maroela Kiwi wen Kaapstad-fietstoer
Nieu-Seeland se Sam Glaze is die elite-wenner van die Kaapstad se premierpadfietswedren Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Quinnie (121) wéér doring in vlees
Quinton de Kock, wat Sri Lanka die somer erge kopseer gegee het met sy breë kolf, het ná vyf vyftigtalle teen die toerspan uiteindelik daarin geslaag om dit die sesde keer in ’n honderdtal te omskep. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Haaie se Ward in die sop
Jeremy Ward, die Haaie se binnesenter, is uitgewys vir ’n gevaarlike duikslag op die Bulle-blits Rosko Specman en kan homself gelukkig ag dat hy nie Saterdag op Loftus Versfeld in ’n rooi kaart … Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Reën het laaste sê in Bloemfontein
Die Lions moes vir die derde keer die punte deel nadat hul herontmoeting met die Knights in die plaaslike eendagreeks Saterdag in Bloemfontein ook uitgereën het. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Haaie doen nou ‘bestekopname’
Wanneer jou span twee naweke agtereenvolgens só geboelie word, moet jy bekommerd wees. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 ‘Ek is vry!’
Hy weet dáái wedstryd van 2015 sal hom altyd soos ’n skaduwee volg. Maar dít is nie waarvoor Kyle Abbott onthou wil word nie. Sport (10-03-2019)
Maroela Blitsbokke speel soos van ouds, maar nou lê hef aan voor
Die Blitsbokke het die teleurstelling van verlede week se wisselvallige vertonings in Wêreldrugby se Sewesreeks in Las Vegas op die rak geplaas toe hulle onoorwonne in hul drie groepwedstryde gebly… Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Eerste fietsryers spring weg
Die wind het Sondagoggend saam gespeel toe fietsryers op die parade in Kaapstad vir die Kaapstad-fietstoer aangetree het. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke slaan VSA bloedneus
Met ’n skitterende JC Pretorius aan die spits het die Blitsbokke Amerika uit hul pad gevee by die sewestoernooi in Vancouver. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Christiaan práát op die baan
Party mense onthou hom dalk as die hakkelende tiener wat Suid-Afrika se amateurgholf-landskap ’n paar jaar gelede oorheers het. Sport (10-03-2019)
Netwerk24 Blitsbokke oorkom Wallis
Dit was dalk nie ’n kliniese vertoning nie, maar die Blitsbokke is steeds onoorwonne by die sewestoernooi in Vancouver. Sport (10-03-2019)