Netwerk24 Blitsbokke vermorsel Chili met 43-0
Iets aan die manier hoe die Blitsbokke Chili Saterdag in hul eerste wedstryd by die toernooi in Vancouver geklop het, sou ondersteuners laat regop sit. Sport (09-03-2019)
Maroela Bulls is vanjaar die beste SA span
Die Vodacom Bulls het vanmiddag op Loftus die Sharks oortuigend met 37-14 getroef. Sport (09-03-2019)
Netwerk24 Bulle lyk ál meer soos die ware Jakob
Dit lyk al hoe meer of die Bulle se 2019-oesjaar aangenaam kan wees. Sport (09-03-2019)
Netwerk24 Stormwind kan Kaapse fietstoer weer in die wiele ry
’n Stormsterk wind van tot 75 km/h word Sondag langs die roete van die Kaapse fietstoer verwag, waarsku die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Sport (09-03-2019)
Netwerk24 Wallis bly op koers vir Grand Slam
Wallis moes Saterdagmiddag vir ’n vale walgooi om Skotland op Murrayfield in bedwang te bring in hul naelskraapse oorwinning met 18-11 (rustyd 15-6) in die Sesnasiesreeks. Sport (09-03-2019)
Netwerk24 Grey buit Gimmies se foute uit in sege
’n Driekuns aan drieë deur Grey Kollege se vleuel Franco Knoetze het sy span in staat gestel om Welkom-Gimnasium Saterdag by die Brandfort-sportdag te klop. Sport (09-03-2019)
Netwerk24 Leeus blaas Jaguares weg op Ellispark
Alle gerugte van die Leeus se heengaan, is erg oordrewe. Sport (09-03-2019)
Maroela Crusaders wys hoe dit gedoen moet word
Die koffie was vanoggend omtrent smaaklik toe die Crusaders die Chiefs in Christchurch met 57-28 geklop het nadat hulle rustyd reeds met 33-7 voor was. Sport (09-03-2019)
Netwerk24 Blues op die wenpad teen Sunwolves
Die Blues het Saterdag op hul tuisveld in Albany hul wendroogte in vanjaar se Superrugbyreeks gebreek. Sport (09-03-2019)
Netwerk24 Crusaders gee Chiefs behoorlik pak slae
Is daar enigiemand wat die magtige Crusaders kan verhoed om vanjaar hul Superrugbytitel suksesvol te verdedig? Sport (09-03-2019)