Netwerk24 Grey se senterpaar spel gevaar vir Gimmies
Die senterpaar van Grey-kollege se rugbyspan, Lesley Botha en Ian Small-Small, staan vierkantig in Welkom-Gimnasium se pad wanneer die twee spanne mekaar Saterdag pak. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Saints oorrompel Noord-Kaap
St. Andrew’s in Bloemfontein sal sy nasionale T20-titel kan verdedig, nadat hy die Hoërskool Noord-Kaap met 132 lopies in die eindstryd van die sentrale streek Vrydag in Bloemfontein afgeransel het. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Kermode groet ATP aan die einde van sy termyn
Chris Kermode gaan uittree as uitvoerende hoof en president van die ATP wanneer sy kontrak einde vanjaar ten einde loop, het die manstennisvereniging Donderdag bekend gemaak. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Gatland mik na 3de Grand Slam
Warren Gatland, Wallis se rugbybreier, se onoorwonne persoonlike rekord van 10 seges oor Skotland is Saterdag op Murrayfield op die spel in die twee lande se Sesnasiestoets. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 DiData beplan gróót aanslag in Tour
Haal uit en wys!. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Groot taak in Afrika wag nou op Netbal SA
Die vreugdevure het Vrydag steeds hoog gebrand nadat Kaapstad as die gasheer vir 2023 se Wêreldbeker-netbaltoernooi aangewys is. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 George en Justin kook in Katar
In die geskiedenis van die Katar-meestersgholtoernooi kon geen ander land al meer seges behaal as die vyf van Suid-Afrika nie. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Knights hoop op pienkdag-sege
Die belowende Raynard van Tonder was siek en kon nie vir die Knights se eendagwedstryd Saterdag teen die Lions in Bloemfontein oorweeg word nie. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Nuwe besems móét skoon vee op Ellispark
Mei 2014 – byna vyf jaar gelede. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 WP in hoek gedruk oor Bantom
Jesse Claassen, die klaer in ’n tugsaak wat op omstrede wyse deur die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) gestaak is, beplan ’n PAIA-aansoek (Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting) om … Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Wie gaan die Kaapstad-fietstoer wen?
’n Baie oop, mededingende en onvoorspelbare Kaapstad-fietstoer wag Sondag in die mans- én vroueafdeling. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Oud-Blits Olivier sê Powell-hulle verdien lof
Een van die redes hoekom Amerika so gedug in sewesrugby is omdat die land baie geld in dié sport pomp omdat dit ’n sportsoort op die Olimpiese Spele is. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Groot fout as jy Haaie afskryf, waarsku Pollard
Dit klink na ’n heel eenvoudige som om te maak. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Kevin weer terug op tennisbaan
Suid-Afrika se Kevin Anderson is dié naweek weer amptelik terug op die tennisbaan. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Bly maar aan in Parys, sê Bulle aan Stassen
Die belowende jong Bul-voorspeler Hendré Stassen gaan nie terugkeer Loftus Versfeld toe nie. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Chiliboy toets glo wéér positief vir opkikker
Chiliboy Ralepelle het glo vir die derde keer in sy loopbaan positief getoets vir die gebruik van ’n verbode middel. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Die gaan gewis nie broekskeur met Pant
Die aanvangskolwer Shikhar Dhawan en naatbouler Bhuvneshwar Kumar se kontrakte met die Indiese Krieketraad (BCCI) is nie hernieu nie, maar die jong paaltjiewagter/kolwer Rishabh Pant het rede om te … Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Genia spoor Rebels aan tot terugvegsege
As die klein mannetjie vuur spoeg, luister die Rebels! Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Konsortium kry beherende aandeel in Kings-franchise
Die feit dat ’n konsortium Oos-Kaapse sakemanne ’n beherende aandeel in die Southern Kings-franchise verkry het, is Vrydag amptelik deur SA Rugby bevestig. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Barrett breek Highlander-harte
Beauden Barrett het Vrydagoggend (SA tyd) in Wellington, Nieu-Seeland, ’n strafskop reg teen die einde deur die pale gejaag om ’n oorwinning aan die Hurricanes teen die Highlanders te verseker. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Wallabies glo van knoeiery verdink
Die Australiese Rugbyunie ontken gerugte in die Australiese media dat daar ’n ondersoek is na beweerde wedstrydknoeiery deur die Wallabies in ’n wedstryd “ ’n hele paar jare gelede”. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Man City vir wanbesteding ondersoek
Die Engelse sokkerreus Manchester City word deur Uefa, die spel se beheerliggaam in Europa, vir finansiële ongerymdhede ondersoek. Sport (08-03-2019)
Netwerk24 Aussies gee peuteraars koue skouer
Steve Smith en David Warner is nie by die Australiese eendagspan ingesluit vir hul reeks teen Pakistan in die Verenigde Arabiese Emirate nie. Sport (08-03-2019)