Netwerk24 Eddie kies monster-agterlyn teen Azzurri
Engeland se rugbybreier, Eddie Jones, het twee reuse as senterpaar gekies vir die span se Sesnasies-kragmeting Saterdag met Italië op Twickenham. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 SA o.19-krieketspan kom weer 2de
Daar is geen einde aan die Suid-Afrikaanse o.19-krieketspan se treurmare nie, nadat Indië se o.19B-span ook die toekomstige Proteas geklop het. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 David, Rassie dalk Quinton se ‘adjudante’ by WB
Die vreemde toneel van David Miller wat as die Proteas se paaltjiewagter diens doen, kan hom dalk later vanjaar op die Wêreldbeker-toernooi afspeel. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Girdlestone nuwe draer van geeltrui
Die Johannesburgse fietsryer Dylan Girdlestone het Donderdag met ’n skitterende solopoging byna seker gemaak van die titel in die Tour of Good Hope in die Boland. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Netbaltoernooi ‘is Afrika s’n’
Dit is nie Suid-Afrika of Kaapstad se toernooi nie, maar dié van Afrika. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 VSA nie onoorwinbaar sê Blitsbok Gans
As die Blitsbokke hul balbesit kan beskerm, is daar geen rede hoekom hulle Amerika nie kan klop nie, sê Stedman Gans. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Smal gee mosie van vertroue in Dobson, Fleck
Gert Smal, die Westelike Provinsie se direkteur van rugby, glo John Dobson sal in aanstaande jaar se Superreeks ’n sukses maak van sy posisie as die Stormers se hoofafrigter. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Bulle mik na 3de SA slagoffer
Die Bulle kan in die eerste maand van Superrugby met seges oor al drie Suid-Afrikaanse spanne pronk, sou hulle Saterdag op Loftus Versfeld ook met die Haaie afreken. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Rob glo Bulle-stryd is ‘regte tyd om te roteer’
Robert du Preez, die Haaie se breier, sê Saterdag se Superrugby-kragmeting met die Bulle op Loftus Versfeld, is “die regte tyd” om sy rotasiebeleid toe te pas. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Cheetahs gaan appelleer teen Ox se skorsing
Die Cheetahs het gewoond geraak daaraan dat hulle stief behandel word deur wedstrydbeamptes in die Pro14-reeks, maar dié keer het hulle blykbaar genoeg gehad. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Jongelinge moet Leeu-skip koers laat kry
Swys de Bruin, die Leeus se afrigter, het die snoeiskêr uitgeruk vir sy span se Superrugby-kragmeting Saterdag met Argentinië se Jaguares. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Quinny haal frustrasie op kolf uit
Só kwaad was Quinton de Kock nadat hy sy paaltjie Woensdag in Centurion vir 94 verloor het, dat sy kolf dit liederlik ontgeld het toe hy in die kleedkamer kom. Sport (07-03-2019)
Maroela Nche óók geskors
Nóg ’n Cheetah-speler is deur ’n tugkomitee aan ’n oortreding skuldig bevind. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Swartpette gaan Bangladesj geen genade betoon
Nieu-Seeland wil die tweede toets teen Bangladesj, wat Vrydag in Wellington begin, ten alle koste wen en die reeks met nog een wedstryd oor inpalm. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 SA kry nóg ’n WB!
Viva Afrika, viva Suid-Afrika!. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Vettel se Ferrari spel gevaar vanjaar
Elke Ferrari-jaer voel die druk van afwagting op sy skouers. Niemand besef dit meer as die Duitser Sebastian Vettel voor die aanvang van vanjaar se Formule 1-seisoen nie. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Wêreldrugby besweer vrese oor ligaplan
Wêreldrugby se voorstel vir ’n Wêreldliga vanaf 2022 sal nie die Wêreldbeker-toernooi, toere deur die Britse en Ierse Leeus, of die welstand van tweederangse nasies in die gedrang bring nie. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Ox 8 weke geskors vir skouerloop
Die Pro14-seisoen van die Cheetahs se Springbok-stut Ox Nché is Woensdag beëindig toe ’n tugkomitee hom vir agt wedstrydweke geskors het. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Wallaby Folau wil Olimpiese Spele toe
Die Wallaby-heelagter Israel Folau het Donderdag onthul hy is gretig om sewesrugby te speel by volgende jaar se Olimpiese Spele in Tokio. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Game of Thrones-ster verbeter eie rekord
Hafthór Júlíus Björnsson het gewys waarom hy die huidige World’s Strongest Man-kampioen is deur sy eie wêreldrekord in dooiegewigoptel by die Arnold Classic-sportfees en -ekspo te verbeter. Sport (07-03-2019)
Netwerk24 Haaie maak 4 veranderings vir Bulle-stryd
Robert du Preez, die Haaie se breier, het daad by woord gevoeg en vier veranderinge aan sy beginspan vir Saterdag se Superrugby-kragmeting met die Bulle op Loftus Versfeld aangebring. Sport (07-03-2019)